Agnee CM, jy maak my moedeloos. Ek sal jou spreuke tot 3 keer lees, maar steeds nie begryp. Dit terwyl ek weet daar is diepte en wysheid in. Wil jy nie vir ons gewone ouens iets tussen hakies verder omskryf nie? Al sê jy net iets soos (dis van toepassing op ... my baas/politiek/geloof)
Kommentaar

Trienie: Vroomheid is reeds vir eeue uiters suksesvol by die vernietiging van logiese en rasionele denke.
CM