Kommentaar
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
2014-05-18 Beste Henk, Dankie vir jou brief. Ek begryp die hooftrant daarvan, en is akkoord daarmee. Jy moet egter in gedagte hou dat briefskrywers alleen kan reageer op briewe wat op SêNet gepubliseer word, en reageer op die inhoud van sodanige bri
Eendracht maakt mij lacht
2014-05-18 Geld diselfde nie maar vir enige nasie waar daar meer as een party is en meer as een produk op die mark is nie? Jan Rap
Klip in my skoen
2014-05-18 Nee Hannes, dit moet 'n 'f' wees, soos in Nederlands. Ek is seker die Engelse woord kom ook van die Nederlands af soos 'fokseil' wat 'fo'castle', of so iets, geword het, en 'jacht' wat 'yacht' geword het en so aan. Die Engelse gebruik net die woord
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
2014-05-17 Henk, Jy weet, mense is geneig om deel te neem aan dinge waarvan hulle hou. Ander hou weer daarvan om te lees, maar nie juis deel te neem nie (ek dink daar is 'n massa sulkes). En dan is daar wel soms by uitsondering die outjie, soos jy, wa
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
2014-05-17 Hopelik is LitNet meer as 'n ruimte vir 'n jammerlike getwis oor versinsels.
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
2014-05-17 Henk, wat anders is daar as indivudue waarvoor mens kan skryf? A skryf 'n brief en maak 'n stelling, B voel hy sit die pot mis en vertel A daarvan, C skaar hom by A wat B noop om weer vir C te skryf en so gaan die storie voort; A,B en C skryf onderl
Eendracht maakt mij lacht
2014-05-16 Beste Sandvelder, Dankie vir jou bydrae oor "Eendracht Maakt Macht". So 'n leuse vind ek besonder ironies vir 'n "nasie" wat so versplinter was van die heel begin van sy bestaan, toe Afrikaans-Hollands-sprekendes
Klip in my skoen
George B 2014-05-16 Hannes hopelik sal jy sonder die woord kan klaarkom. As jy sowaar daarin slaag om 'n boek sonder 'n enkele f- woord te skryf (of v- as jy wil) sal jy bewys dat jy anders as die res is. Dit sal nie oral werk nie, maar mag miskien die rede wees waarom daar
Jacobus Faasen oorlede
2014-05-16 Wat 'n hartseer verlies! Jacobus was so deel van SêNet vir soveel jare. Met sy interessante skryfstyl en kritiese denke was hy daagliks deel van die briewekolom. Sy plekkie gaan leeg wees hier..sterkte aan sy geliefdes.
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
Jaco Fourie 2014-05-16 Webvoet Ek persoonlik is heel tevrede met die huidige formaat van SêNet. SêNet is nie 'n akademiese forum nie, wel 'n "kletsforum" waar enigeen sy sê mag sê oor enige onderwerp en hoe warmder hoe beter e
Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
Thomas 2014-05-16 Kobus Ek kan verstaan dat jy nie op my skrywe kan reageer nie aangesien jy nie antwoorde het vir my stellings nie. Jou onwetenskaplike hersenskimme is ongefundeerd, grotesk en lagwekkend. Terloops ek is nie meer 'n doktorale kandidaat ni
Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
Wouter Ferns 2014-05-16 Hello Kobus. Die Thomas Nagel staan uit, en weet ek van die oproer wat sy boek veroorsaak het. Maar wat om te maak van sy argumente. Hy is uitmekaar getrek in letterlik elke belangrike publikasie en is die volgende van hom in
Genadedood aan depressielyers
Wouter Ferns 2014-05-16 Hello George, Ek like jou, jy is 'n cool oom, regtig, opreg. Min TV = amen (by my geen TV nie - net DVD's van films en reekse wat ek wil kyk, gekies aan die hand van "Sight and Sound", Roger Ebert se versameling va
Die Uniekheid van die "Afrikanernasie": vir Jan Rap en Commestor
2014-05-16 Beste Pieter, Met respek; daar is ook Neo-Afrikaners en Boere-Afrikaners vandag in Mzansi. Die Neo-Afrikaners ken 1994 as hul jaar nul en dra swaar aan hul apartheidskuld. Neo-Afrikaners is die sportmalles wat destyds alles geglo het wat die
"Verloopte Afrikaners": Spesiaal vir Helmine le Roux
Wouter Ferns 2014-05-16 Welgedaan, op al drie skrywes van jou.
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
Wouter Ferns 2014-05-16 Henk, Wat om te maak van jou, gevierdie skrywer, vir jare is jy nie hier nie, dan begin jy deelneem en dan is dit hier te kort en daar te lank. Wat gemaak van die deelnemers wat met tussenposes kom, en kla, dit is verkeerd en
Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
Wouter Ferns 2014-05-16 Hello Kobus, Gauguin, " D’où Venons Nous / Que Sommes Nous / Où Allons Nous", die bekende, "“Where do we come from?”, “What are we?”, “Where are we going?”.  
Die Uniekheid van die "Afrikanernasie": vir Jan Rap en Commestor
Johannes Comestor 2014-05-16 My van word twee keer verkeerd gespel en ek het nog nooit 'n seun gehad nie. Geen van my nabye familie is lid van die ANC of steun daardie party nie. Ek wag op Redelinghuys se verskoning.
Die wetenskaplikes op die werf is dom
Wouter Ferns 2014-05-16 Hello Varkspek, Ek weet werklik nie wat jou naam is nie. het dit seker gemis toe jy dit op 'n stadium laat val het, soos "Jan Rap" gedoen het en uiteindelik 'n sensuur daarop geplaas het. Wat die skryf onder jou eie
Vir Jaco Fourie (en eendersdenkendes): Verkiesingsnabetragting
Wouter Ferns 2014-05-16 Hello Cornelius, Nie om weer die verlede op te diep nie, maar die stand voor 1994 kon nie staan nie,daarom stem ek nou nog dat dit moes verander het. Die land was op daardie stadium volkome in die verkeerde rigting wat die historiese tenden
Oor die hardlywige onderwerp: die sesdaeskepping: vir Kobus
2014-05-16 Angus, Ek sien jou ou agtertollie Redelinghuys stuur vir jou 'beste' groete en ek kry net gewone 'groete' by jou! Ag nee man, dit is mos onregverdig, a nee a... hoe kan jy so teen my diskrimineer? Jy sê dan vir
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
Varkspek 2014-05-16 Bokant die brieweblad staan daar dit is 'n ..."brieweblad vir alles en nog wat..." Mense word uitgenooi om hulle sê te sê. Wanneer is politieke nuus nogal oud? Daar word oral nog geskryf en gedebatteer oor politieke gebeure van hoDie Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994
2014-05-16 'n Briljante oorsig !! Dit moes maande indien nie jare geneem het om all hierdie deeglike navorsing te doen !! Baie dankie vir die deel met ons !
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
Thomas 2014-05-16 Henk Dis 'n geldige punt. Direkte kommentaar op iemand se skrywe hoort onderaan die skrywe. Nuwe onderwerpe of invalshoeke moet apart aangespreek word. Thomas
Die politieke evangelie volgens Dirk Richter
2014-05-16 Ai Jaco, met Kobus de Klerk in volle swang terug op die werf, lyk ek maar net meer besadig ... Namaste! Cornelius Henn
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
2014-05-16 "Vir Henk Seymore" Jy is ongelukkig reg! Die punt is dat min belangstellendes hier die kommentaar funksie en doel verstaan. Maksimum effek in sulke deelnemers se egotistiese drang na aandag word onder 'n hoofopskrif - 'n "voll
Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
2014-05-16 Wouter, Kom ek wys met een haal presies aan wat die probleem met julle is en hoe die oneerlikheid en selfdesepsie van julle slawe gemaak het sodat julle vandag die grootse leuens met groot omhaal kan kom uitwys as 'waarheid'.
Jacobus Faasen oorlede
2014-05-16 Ons is almal gaste in hierdie lewe Ons vertoef 'n rukkie, en dan verlaat ons die kuier Rykdom en geliefdes wat ons ontvang is in trust Onvermydelik, word die trust onverwags herroep As kinders van hierdie lewe sal alles deel uitmaak Om saam we
Godsdienstige kaperjolle
FC Boot 2014-05-16 Beste Thomas Ook jy het gelees en nie verstaan nie. Webvoet sê :"Ongelukkig het ons nie die tyd om dit alles te kontrolleer nie. Plaas dus asseblief eerder die skakel. Webvoet". Omdat jy en Angus altwee hoop ek al mooi groot is
Is SêNet 'n plek vir briewe aan indiwidue, onbetaalde reklame en ou politieke nuus?
Dirk Rigter 2014-05-16 Henk Seymore praat van tien briewe (uit 50) wat aan individue gerig is, maar lys hy slegs nege. Nietemin, hierdie nege (en ander soortgelyke) briewe oor die afgelope paar maande het almal te doen met twee sake: Godsdiens en politiek. Ek wil hiero
Oor die hardlywige onderwerp: die sesdaeskepping: vir Kobus
2014-05-16 Angus, Jou gebrek aan integriteit blyk sommer uit een van jou eerste stellings. Jy beweer ek het gesê ‘Ware gelowiges glo dat God die aarde en dié se biosfeer oor die bestek van ses skeppingsdae geskape het" terwyl e
Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
2014-05-16 Net so terloops, Angus. Jy bly praat van Christengelowiges, terwyl dit waaroor hierbo geskrywe word wyer is as net die Christendom, maar alle mense insluit wat hulle vermoë tot spiritualiteit aanbetref . Is jy dan so bot dat jy dit nie kon a
Jacobus Faasen oorlede
Dirk Rigter 2014-05-16 Cobus was op sy unieke manier 'n Afrikaanse taaltowenaar. Innige meegevoel met sy naasbestaandes en geliefdes.
Godsdienstige kaperjolle
FC Boot 2014-05-15 Beste Webvoet Ek plaas geen artikel waaop kopiereg is nie.Ek maak altyd seker dat daarvan.Die betrokke artikel verskyn op die internet met die volgende voetnota "permission to publish this work is hereby granted.+Robert H. Brom, Bishop of San Diego,
Die wetenskaplikes op die werf is dom
Varkspek 2014-05-15 Hoekom moet 'n mens nou kwansuis 'amptelik' verklaar waaraan jy glo? SêNet is nie net vir ernstige sake nie, maar ook vir pret, soos getuig word deur die baie humoristiese stukke wat oor die jare hier geplaas is. Ek is min of meer van 2002 af
Jacobus Faasen oorlede
Thomas 2014-05-15 Ek neem met leeddpwese kennis. Ons gaan hom mis! Droewige groete Thomas
Jacobus Faasen oorlede
Varkspek 2014-05-15 Jammer om te hoor van sy afsterwe. Ek vertrou dat sy vriende en familie troos sal vind. Groete, Varkspek
Jacobus Faasen oorlede
Jaco Fourie 2014-05-15 Daar is ‘n begin en ‘n einde aan alles. Dit is die verloop van die heelal.  
Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode
Wouter Ferns 2014-05-15 Hello Kobus, Kennis geneem van jou kommentaar onder die skrywe van jou getiteld, "Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye". Die kommentaar was nie 'n veralgemening nie maar die uitleg van hoe die werklikhe
