2014-05-12Skot, het jy nie geweet dat toe Jesus aan die kruis gehang het Hy ten volle bewus was van elke wurmpie wat in die reënwoude van Suid-Amerika besig was om drolletjies uit te druk?
Jaco Fourie2014-05-12Nee Hermien
Ek gaan nie my asem spaar nie. Met 'n gekgenoot wat jou geykte kak onderskraag, sê dit vir my dat jou ondersteuner miskien met nog minder grys selle as jyself tussen die ore sit.
Die oorgrote meerderheid Afrikaners het DA ges
FC Boot2014-05-12Deel 3 van
The Days of Creation: A Closer Look at Scripture by Jon W. Greene
Om enige misverstande te voorkom net die volgende. Waar ek verwys aan die einde van deel twee na die bevindinge van die Max Planck Institute ,verwys ek na die
Angus2014-05-12Liewe Helmine,
Vertel asseblief 'n bietjie meer van die Zuma-byeenkoms. Ons hier in Natal hoor baie keer eers te laat van wat gebeur het. Eerstehandse kennis kry ons soms maar van vriende daar bo in die "noorde".
Jy m
2014-05-12Skot,
Ek verbaas my nie dat jy dinge so onwaarskynlik vind nie - jy is dan 'n ateïs! Op een of ander manier kan julle maar net nie dinge insien wat so bietjie dieper insig verg as net daar op die oppervlak langs nie. Ek weet, ek praat al ger
Angus2014-05-12Beste Kobus,
Natuurlik het ek alles wat ek gesê het, bewys. Dis maar jy wat horende doof en siende blind is. Kyk na al my vorige kommentare. Die Evangelies en die Bybel is nie geskiedskrywing nie. Miskien dink jy nog soos dit eens die popul&e
2014-05-11Kobus, die saak is ongelukkig veel ingewikkelder as wat jy dit wil maak. Lees asb hierdie stukkie gebaseer op lang, intensiewe navorsing oor die woord se gebruik, en nie ligtelik by uitgekom het nie, voor jy weer reageer:
Die benaming v
2014-05-11Ag toggie,
Met jou snertskrywe soek jy alweer aandag soos 'n obnoxious asshole, en ek reageer natuurlik teen my beterwete oor jou provokasie. Dit verbaas my gladnie as witmense bobbejaanbloed dra omdat die mens en erdwu
2014-05-11Helmine
Toevallig gepas, as mens jou brief oopmaak, verskyn oester se briefopskrif (wenbrief, kan jy dit maar noem, die een brief wat webvoet uitsonder van 'n lot plasings om 'n prentjie by te sit) en prentjie langs joune. Op die manier dan, heel g
2014-05-10Soois
Die Spanjaarde hou maar seker net nie van daardie mense nie en jy moet erken, hulle gaan darem nie sover as sekere swartes hier om openlik te vra dat die sodaniges (die waarvan hulle nou nie hou nie) geskiet moet word nie.
En is Spanje en 'regdeur
2014-05-09Eugene Marais heb ik voor het eerst leren kennen door Leon Rousseau's pakkende boek 'Die Groot Verlange' van 1974. Daar heb ik toentertijd hier in Vlaanderen over geschreven en mijn fascinatie voor Marais geprobeerd door te geven aan derden. I
2014-05-09Elke verhouding moeder-zoon is natuurlijk uniek, maar meningsverschillen en niet verwachte levensloop zijn een constante. Je verhaal deed mij kippenvel krijgen. Omdat ik doorheen alle mogelijke verschillen zoveel herkende. Ik kan het nat
2014-05-09Een prachtig verhaal, waarbij ik heb zitten grinniken van plezier. Al zal het voor de auteur in die tijd allesbehalve plezierig zijn geweest.
Skot2014-05-09Toe ek klein was, so lekker gebreinspoel deur die oom dominee en tannies by die sondagskool waarheen ek verban was op Sondagoggende, het ek altyd oor een ding gewonder: hoe kan 'n wese wat so vreeslik ongelooflik is om die wêreld en hemele in 7 dae
2014-05-09
Beste Helmine,
Jy het so 'n mooi naam, "le Roux", ( my ouma se naam), en ek meen dat jy 'n afstammeling van die Hugenote moet wees, tensy "le Roux" nie jou nooiensvan is nie. Nou wonder ek hoe so 'n persoon so
2014-05-09
Beste Jan Rap,
Met Thomas stem ek volkome saam. As gelowige( jy), wonder ek hoekom jy jou nie berus in "die wil en weë van God nie"? Alles wat tog tot standkom is vogens julle geloof, die "wil van God, en so
FC Boot2014-05-09DEEL 2
VAN The Days of Creation: A Closer Look at Scripture by Jon W. Greene.
Voordat ek dit plaas ‘n antwoord op Thomas se kommentaar.
Beste Thomas
Jy skryf “Pieter, ek stem heelhartig met jou saam. Die gif van godsdien
Jaco Fourie2014-05-09Jan
Moet ek regtig antwoord? Die "waarheid" waarvan jy praat, is dieselfde deuntjie op dieselfde suurgat ritmaat die afgelope 6 jaar wat ek aan SêNet deelneem. Daars nie eers enige nuwigheid daaraan wat vir afwisseling sorg
Jaco Fourie2014-05-09Helmine
Ek was nie daar nie, maar het tog geen beswaar daaroor nie.
Jy leef steeds in die oudedoos mens. Jou uitgediende gekkegrens retoriek sê vir my Zuma het meer tussen die ore as jyself, en dis veel gesê!
Jy's welkom aan Dan
Jaco Fourie2014-05-09Jan
Blameer maar vir AfriForum dat dit nie gaan gebeur nie.
Hulle het 'n stokkie voor die wiel geplaas dat die minister dit nie kan implementeer nie. Jammer vir sokker, maar gelukkig vir rugby.
Thomas2014-05-09Jan Rap
Jy beskou die hele lewe deur 'n bepaalde ideologies gekleurde bril. Daardie bril werk baie soos 'n polariseerfilter - dit laat net sekere inligting deur en skerm ander heeltemal af. Ek het ook al gekla oor jou gek*k en kerm hier op die S&
Jaco Fourie 2014-05-09Die verkiesing uitslae is slegte nuus vir die konstitusie
Die ANC het 62% van die uitslag, en sal in eie hoedanigheid nie die konstitusie sal kan wysig nie, maar met die EFF se 6% bykomstig, maklik so.
Albei wil die konstitusie gewysig hê waar
Jaco Fourie2014-05-09Jan
Dankie vir jou respons.
mbt Afrikanerskap, het ek en jy baie in gemeen. Ek vind dit net jammer dat jy so met die politiese verlede vashaak, waar ons prioriteit die Afrikaner se hede toekoms hoort te wees.
Jaco Fourie2014-05-09Pieter
Dankie vir die regstelling mbt Rhusdie. Ek het op foutiewelike geheue staatgemaak.
In die 1970's sou dit ongehoord gewees het dat Afrikaners vir die Progge gestem het. Vandag het die oorgrote meerderheid Afrikaners vir die Progge-
2014-05-09Angus,
Jy het absoluut niks bewys nie. Vir die sinnelose rede waarom jy jou eie blertse as bewys aansien, sien gerus weer my vorige antwoorde daarop.
Wat selfbedrog en hallusinasies betref, kan geeneen met die paar ateïste wat
Angus2014-05-08Beste Kobus,
Wys jou net hoe jy jou vaskyk teen jou Christenskap en hoe jy die ateïs vrees. Dis so erg dat jy nie eens agterkom dat waaroor ek skryf, absoluut niks met geloof of ongeloof te make het nie.
Ek het net aan jou bewys dat
2014-05-08
Beste Jan en Jaco,
Baie dankie vir julle terugvoer en die interessante idees wat julle voortbring. Miskien het die definisie van "Afrikaner" maar ook verander sedert die Sestigerjare van die vorige eeu. Gedurende die Verwoerd-era
2014-05-08
Ek is in dieselfde bootjie:
Myne is net bietjie anders om, my man verneuk my nou al vir 13jaar en elke keer belowe hy die maan en sterre. Het byvoorbeeld vandag weer uitgevind sy het hom gebel en sy is kamstig in 'n nuwe verhouding met 'n
2014-05-08Jaco, hier't jy die spyker op die kop geslaan.
Wat prof De Vos betref: Die feit dat hy al daardie goed noem wat op hom van toepassing is, soos dat hy sy skoene met Nugget skoonmaak, 'n wit/rooi/groen/blou kar ry, hy 'n prof in grondwetlike r
Jaco Fourie2014-05-08Pieter
'n Verdere beskouing mbt Afrikaner.
Bv. Prof Pierre de Vos beskryf homself soos volg: "I am a white, Afrikaans speaking South African. But I am also a gay, HIV positive, constitutional law professor; a citizen of the world.
Jaco Fourie2014-05-08Pieter
Ek reken jou siening van 'n Afrikaner soos deur jou hierbo beskryf, lankal nie meer van toepassing is nie. Solank daar mense is wat hulself as Afrikaner beskou, hetsy wit of anderskleurig, is daar Afrikaners.
Ek beskou myself beslis as
2014-05-08Beste Pieter
Jy gaan moeilikheid by Kobus Faasen en John Fagoedien oor die term "wit persoon"; hulle gaan vir jou vra wat is 'n 'wit persoon nou eintlik. Jy gaan redelik moet rondval om dit te verduidelik want wetenskaplik, sê genoe
2014-05-08Natuurlik sal jou blertse vir jou sinvol wees en vir jou bewyswaarde hê Angus... maar daar is bykans niemand wat met jou daaroor sal akkoord gaan wat betref jou toepassing daarvan op die Woord nie. As jy tot beter in staat was, sou jou glad ni
Thomas2014-05-08Dagsê vrinne
Pieter, ek stem heelhartig met jou saam. Die gif van godsdiens is baie toksies en hou slegs nadele in. Ek kon tot dusver geen positiewe in die geloof aan wensdenkery vind nie.
FC Boot, jy bewys my punt volledig. Behalw
2014-05-07
Hello Thomas,
Dankie vir jou skrywe daar uit Maleisië. As jy rondom jou in die wêreld vandag kyk, sal jy vind dat oral waar daar een of ander van die Abrahamitiese godsdienste hom voordoen daar siviele stryd en geweld is. The Ab
2014-05-06
Beste Jan,
In jou skrywe blyk dit dat jy vir seker weet wat 'n Afrikaner is, of sal ons liewer sê dat jy voorgee dat jy weet. Angus kan nooit 'n Afrikaner wees nie ( hy weet dit, en ek weet dit) dus twyfel ek of jy we
Angus2014-05-06Beste Kobus,
Sinvol van my kant, met bewyse; sinneloos van jou kant, sonder bewyse met net 'n Bluurpp van al die bierdrink.
Groete,
Angus