2014-04-24Hennie, ek geniet ons veervriende ook baie. Jy is bevoorreg om soveel voëls naby jou huis te hê. Daar is niks so lekker om vroeg in die oggend deur voëlgesang wakker gemaak te word nie. Dankie die mooi gedig.
Jaco Fourie2014-04-24Deur Phillip Bruwer op 24 April 2014
Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas bevestiging van die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) ontvang dat die organisasie geakkrediteer is om as verkiesingswaarnemer op te tree tydens die komend
F C Boot2014-04-24Beste Wouter
Ek weet nie of jy die skakel gevolg het wat ek aangehaal het in my skrywe, nl " Whites new endangered species?" asook die groot verskeidenheid kommentare.
Ons kan nie van die feit af wegkom nie dat 'n groot verskeidenheid volk
Jaco Fourie2014-04-24F C Boot
Teoreties is jy reg, maar in die praktyk gebeur dit net nie.
Elke politieke party is in die saak vir die eie belang van sy ondersteuningsbasis. Solank die opposisie hulle nie in sekere gevalle teestaan nie, gaan hulle kanse vat. Dit g
Angus2014-04-24Beste Chris,
En die dag as die mediese wetenskap dit verklaar het, is dit Ikabod met ons mansmense. Dan gaan maagdelike geboortes mode wees.
Groete,
Angus
Angus2014-04-24Este Kobus,
As jy mooi lees, sal jy sien dat ek en Chris albei van mening is dat die Bybel fiksie is. En as jy verder mooier lees, sal jy sien dat ons die pogings van die kreasioniste om die Bybel histories en wetenskaplik waar te maak, as intellektuee
Angus2014-04-24Beste Louis,
Nee, wat! Jy het dit ver mis as jy beweer dat iemand maagdelike geboorte en die Bybel aanval. Die Bybel is wonderlike letterkunde met feitlik alles daarin: mites, legendes, sprokies, kortverhale, selfs romans en poësie, die lot. En Ma
2014-04-24Kobus, ek gaan nie weer die moeite doen om Deissmann met jou te bespreek nie. Eendag as LitNet se argief/soek weer werk kan jy dit self gaan soek waaroor ons laas gepraat het.
As ek so dom is as wat jy sê ek is en as ek 'n wannabe is wat wil slim k
F C Boot2014-04-24Beste Angus
Voordat 'n mens jou vraag beantwoord moet 'n mens eers kyk wat die skrywer probeer bereik.
Hy is besig om 'n gebeurtenis, wat volgens die Joodse tydlyn 3300 jaar gelede plaasgevind te verduidelik aan die Babiloniërs&
2014-04-24Louis, hoe lekker en bevredigend moet dit nie wees vir jou om elke aand jou kop op jou kussing te sit met die wete dat almal wat nie glo in jou godjie gaan brand vir ewig in die hel?
2014-04-24Hello Wouter
William Lane Craig sou soveel beter gevaar het as 'n karsmous. Ons kan regtig nie veel baat deur hom in detail te bespreek hier op LitNet nie. Die internet het al klaar te veel spasie afgestaan aan hierdie ou se toertjies. As jy na een van s
2014-04-24Wouter,
Ek dink glad nie dit is nodig om Dr. William Lane Craig in detail te bespreek nie. Hy is baie aktief en daar is baie materiaal omtrent hom beskikbaar. In stede dat ’n agnostikus soos jy of een van jou sielsgenote hom probeer &
F C Boot2014-04-24'n Mens moet dankbaar wees dat daar steeds organisasies is soos Afri-forum ens wat sake van minderhede opneem.
Die vraag ontstaan egter waarom moet burgerlike instansies dan gedurig tyd en geld bestee om dit wat gewone burgers volgens die hoogaangeskre
2014-04-24Chris,
Die enigste verskil tussen jou en Angus is maar net hoe julle dinge hanteer wat julle nie kan begryp nie - hy maak dit af as fiksie en mite en jy maak dit af as kwansuis 'intellektueel oneerlik' - ai, jy wil so graag intellektueel wees.
&
Jaco Fourie2014-04-24The Solidarity Movement announced today that it plans to plough more than R1 billion into civil society in terms of its building plan over the next three years. The plan focuses on various areas of South African society, including job protection, civil
Angus2014-04-23Beste F C Boot,
Beantwoord vir my net die een vraag. Was daar 'n son in die hemelruim toe hierdie skeppingsverhaal geskryf is?
As jou antwoord 'nee' is, dan sal ek nie verder met jou stry nie, want dan het die persoon wat dit geskryf
Wouter Ferns2014-04-23Hello,
As deel van my RSS opgestel om artikels wat die moeite werd is te onderskep , het dit die naweek 'n artikel in Boston Globe Ideas 'n onderhoud met Bart Ehrman opgevang.
Die onderhoud kan hier gelees word.
http
2014-04-23
Lees nog AfriForum optredes:
"AfriForum has submitted a report to the SAPS anti-corruption unit, the Hawks, requesting that charges of corruption against the Premier of the Northern Cape, as well as the Speaker, Mayor and Municipal Mana
Jaco Fourie2014-04-23Jan
Iemand het onlangs op SêNet oor die 60/40% rassekwotas in rugby wat die minister wil insteL gekla.
AfriForum, tesame met die VF+ se ondersteuning, het na 'n ontmoeting met die minister dit vandag reggekry dat hierdie kwotas nie
Wouter Ferns2014-04-23Hello,
Ongelukkig het ek hierdie nou eers gesien.
Ek luister nie na plaaslike stasies nie, behalwe vir 'n paar "podcasts" van RSG waarop ek ingeskryf is en het al jare terug opgegee met SAFM na 'n klagte van m
Wouter Ferns2014-04-23Hello,
Net na FC die vraag gevra het, kom Beeld vandag, 23 April 2014, aan die hand van Prof. Du Plessis, ’n lid van die FAK se N.P. van Wyk Louw-sentrum en voormalige professor in die fakulteit krygskunde aan die Universiteit va
2014-04-23Beste Angus en Chris,
My eie beskeie kontribusie tot hierdie bostaande "debat" is: hoe ek julle admireer vir julle deursettingsvermoê om die relaas van LitNet se vooraanstaande teoloog deur te lees van begin tot ei
2014-04-23Beste Neef Kobus
'n Wetenskaplike definisie kan ek nie vir jou gee nie want antropologie is nou nie my veld nie. Maar ek kan dit vir jou sê: "Ras" is daardie eienskap, attribuut, daardie iets of ding waarop 'n instansie (die s
Wouter Ferns2014-04-23Hello Kobus,
Die verhale is net te dik vir 'n daalder, kan enige denkende persoon dit net so aanvaar, weereens gegewe die konteks waarin dit geskrywe was en dit die verhaaltipe van die tyd bevestig wat vol fantastiese besonderhede was,
Thomas2014-04-23Ek lê hier in 'n hotelkamer aan die anderkant van die wêreld en geniet Kobus se gekleitrappery terdeë - danksy die vrugte van hoofsaaklik ateïste se kennis van die werklikheid van die wetenskap wat vir ons iPads en WiFi opgelewer het
2014-04-23Daar het jy dit nou Angus. Volgens Kobus: "As die mediese- en natuur wetenskap die wonderwerke nie kan verklaar nie, beteken dit nie dat dit nie gebeur nie, maar beteken dit slegs dat die mediese- en natuurwetenskap nog nie ver genoeg ontwikkel
2014-04-23Inge Botha! Ek kan nie glo dat enige Afrikaansspekende persoon met 'n tersiêre opleiding vandag nog kan sê dat hulle nie "Kanna hy kô hystoe" gelees het nie. André P. Brink het self gesê: "Kanna hy k&oci
2014-04-23Kobus, wat 'n rykdom van stront raak jy nie hier kwyt nie! Mens weet amper nie waar om te begin nie. Jou fantasie-wêreldjie is amper volkome en die enigste vraag is seker maar wat die vlak van oneerlikheid is in wat jy te sê het. Maw, tot watt
Kobus Faasen 2014-04-23Beste Oom Jan
Jou laaste vraag verwys. Indien jy nog tot in Lewe Twee wil voortfoeter met "ras", sal jy maar vir ons moet verduidelik watter "ras" jy is en wat die definisie daarvan is, en dan ook die definisies van al die and
Angus2014-04-23Beste Kobus,
Soos met die primitiewe volke van ouds, alles wat jy nie verstaan nie, is God.
Kobus, ek het mos aan jou verduidelik dat die maagdelike geboorte van Jesus wel plaasgevind het binne die mitologiese verhaal. Dit is mos die kenme
Angus2014-04-23Beste Kobus,
Jy, as regsgeleerde, behoort sommer self te besef dat hierdie ellelange skryfsel van jou, net 'n jammerlike gespartel is om kop bo water te hou. In wat jy geskryf het, is nie 'n enkele konkrete bewys dat die evangelies historiese dok
Jaco Fourie2014-04-23Jan
Jy is welkom om AfriForum te nader om ondersoek in te stel. Indien jy as ingeskrewe lid van hulle 'n klagte wil indien, veral waar dit jou persoonlik raak, sal hulle dit namens jou opvolg indien daar meriete in jou saak is. Of sou
2014-04-23Petrus Paulus,
Dit is verbasend dat daar nog mense is wat kan dink dat die HERE Jesus nie werklik leef en op aarde geleef het nie. Jy is duidelik 'n agnostikus. Miskien is dit gerade om jou na Bart Ehrman, een van julle gunsteling 'geleerde
F C Boot2014-04-23Beste Angus en Wouter
Kan daar 'n dag en nag wees sonder die son of 'n aarde wat om sy as wentel en seisoene sonder dat die aarde om die son wentel? As julle sê 'Ja' dan het ek geen saak nie. As julle sê 'nee' dan het ek 'n saak.
W
2014-04-23Angus,
Ons hoef mos glad nie die maagdelike swangerskap van Maria te bewys nie - ek het vir jou heelwat omringende getuienis bo en behalwe die direkte getuienis weergee wat jy glad nie kan weerlê nie en probeer jy jou eie onkunde en insiglo
Jaco Fourie2014-04-23Dan
Ekskuus. Het hierdie respons onder die verkeerde brief gepos, en herhaal dit hier waar dit hoort.
Dankie vir jou terugvoer. Ek haal aan 'n response wat Kobus de Klerk aan my gerig het, wat op jou brief ook toepaslik kan wees, nl.
&nb
Jaco Fourie2014-04-23Jan
Jy en ander gekkegrensers leef in koekoeland.
Die Pedi's, Zulu's, Vendas, Tswanes, ens WIL NIE afsonderlike regerings hê nie. Hulle is heel gelukkig om gesamentlik vir een regering, nl. hoofsaaklik die ANC-regering te stem. Hul
2014-04-23Koos,
Volgens wat jy skrywe, wil dit mos voorkom asof jy baie meer van God weet as ek. Vertel my dan asseblief wat jy van God weet en hoe jy dit weet...
Terloops Koos, hierdie is 'n openbare forum en word alles hier gepubliseer vir publi
Angus2014-04-22Beste Kobus,
Ek kry jou bitter jammer, want jy bly maar aan skarrel. Laat ek jou maar gerus stel. Binne die mitologiese verhaal, het Maria werklik maagdelik geboorte geskenk aan Jesus nadat sy deur God bevrug is. Niemand kan daarteen stry nie: dit staa
Jaco Fourie2014-04-22F C Boot
Ja. Die Bybelse dag (yom) het verskillende betekenisse, afhangende die konteks waarin dit geskryf is. Die skeppingsverhaal in Genises is beslis 'n 24uur dag, en om enige wanpersepsie uit die weg te ruim sê dit, dit was aand en more