Kommentaar

Die Evangelies en die kritici daarvan

Angus 2014-04-30 Ai,tog, Kobus! Dis nou te laat om weg te hardloop. Jou onkunde-onderrok hang nou al so ver uit, jy sal daaroor struikel.   Daar is 'n groot verskil tussen didaktiek en didaktiese kuns, en ek het oor didaktiese kuns gepraat. Verder verwar jy dit me

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

Angus 2014-04-30 Beste Kobus, My pêlle het my gevra om by jou uit te vind wanneer God dan die geosfeer, die lithosfeer, die hidrosfeer, die atmosfeer, die plasmasfeer, die ionosfeer, die astenosfeer, die kryosfeer, die magnetosfeer, die mesosfeer, die stratosfeer,

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

2014-04-30 Geniet julle braai Angus, en onthou, as dit nie was dat God op die sesde dag vir ons algar sulke lekker eetbare diere geskape het en mettertyd tot ons beskikking gestel het nie (watter wonderlike, vrygewige God is HY nie), sou jy nie vanaand kon braaivlei

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

Angus 2014-04-30 Beste Kobus, Ons braai vanaand hier by my, en ek het al net begin wonder hoe ek my vriende kan vermaak. Ek is besig met so 'n lysie van aanhalings wat ek vir hulle gaan voorlees.   Ek dink die "korreksie" sal baie goed afgaan. Dankie d

plakkate opsit

2014-04-30 Dag Oester, Dit was 'n lekker stuk om te lees. Dit het my ook laat onthou hoe lekker 'n paar Grasshoppers dra, dis een van die min goeie dinge wat nog oorleef, tyd dat ek 'n paar of twee bestel.   Groete Duitswester

'n Vraag oor Die Grondwet

F C Boot 2014-04-29 Jaco Fourie Jy het seker kennis geneem sat die ANC-meerderheid in die komitee wat die Nkandla-verslag moes bespreek, dit eenvoudig ontbind het. Jy kan meer besonderhede verkry onder "Uproar as Nkandla committee dissolved" Dat die DA dreig

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

Thomas 2014-04-29 Kobus   Die wetenskap gee heel bevredigende antwoorde oor die onstaan van die aarde. Dis werklik nie nodig om allerhande stories uit jou bundel midde-oosterse vertellings by te sleep nie. Jy is egter welkom om te glo wat jy wil - dit maak dit nie w

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

Angus 2014-04-29 Beste Kobus, Jy is ver "agter die tyd" met bogenoemde boel twak. Die "ware gelowiges" trek nou al daar waar hulle hulle vrek skaam vir die sesdae mite. Hulle het selfs al die evolusieleer aanvaar, met darem die voorbehoud dat daar &ec

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

2014-04-29 Baie dankie vir daai korreksie, Kobus. Nou maak alles wat jy skryf baie meer sin! 

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-29 Angus,   Jy verstaan steeds nie.    Vertel vir ons asseblief - hoe goed is jy onderlê in die beoefening van spiritualiteit, oftewel Geestelikheid? Hoe goed is jou vermoëns om spiritualiteit te eien en te beoefen? Hoe stel dit

Ek onthou die 1940’s - Deel 2

2014-04-29 Beste Dirk Baie dankie vir hierdie stukkie persoonlike geskiedenis. Dis wat ek "suiwer geskiedenis" noem, omdat dit is soos 'n mens dit persoonlik ervaar het, sonder enige druk om aan die feitelikheid daarvan te peuter.   Die geskied

Die Evangelies en die kritici daarvan

Angus 2014-04-29 Beste Kobus, O, nee!  So maklik gaan jy nie daarmee wegkom nie. Die ganse Bybel verskyn in geskrewe vorm, en daarom is dit, teen wil en dank, literêre werk. En buitendien, stilistiese ontleding beperk hom nie net tot dit wat as letterkunde g

My dam se eende

Reusedwerg 2014-04-29 Daar was 'n stadium in my lewe dat ek ook vlerke wou klap na ander damme toe. Gelukkig is ek daarvan genees. Op 'n stadium is daar erg aan ons bos gekap. Familie is op plaasmoorde afgemaai en was ek redelik moerig. Daar was ander krapperighede ook. Ek het

Die Antwoord: A "religious experience"

Mila de Villiers 2014-04-29 Henry, jou doring.

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

2014-04-29 Korreksie -    Ek skryf in die eerste paragraaf "Ware gelowiges glo dat God die aarde en dié se biosfeer oor die bestek van ses skeppingsdae geskape het ". Dit moet eintlik lees "Ware gelowiges glo dat God die aarde

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-29 Angus,   'n Baie eenvoudige leidraad - die Bybel is nie bedoel, opgestel of uitgegee om 'n literêre werk te wees of as sulks beoordeel behoort te word nie. Die Bybel bevat die opgeskrywe, God-geïnspireerde Woord en die doel daarvan is om

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-29 Aaa,  maar natuurlik sal Dawkins so kleingeestig (letterlik en figuurlik) wees, Chris, hy is bang vir Craig! Die grootmond ateïs daag nie eens vir debatte op nie... Dit het natuurlik aanleiding gegee tot 'n verbeter geskarrel en verskoningsoeker

kykNET Sondagaand na die eerste episode oor boerekos

2014-04-29 Kyk, die program is briljant.  Kan nie wag vir "Die Groot Boerekosboek" nie.

Die Evangelies en die kritici daarvan

Angus 2014-04-28 Beste Kobus,  Om my van botheid te beskuldig, sal jou niks baat nie; inteendeel, dit illustreer net jou absolute onkunde wat letterkundige kritiek betref.   In 'n skakel wat ek van jou gekry het, beweer Greenleaf dat die evangelies historie

Is blanke kieser nog relevant in verkiesings?

F C Boot 2014-04-26 Beste Wouter Daar was 'n paar inheemse volke in Suid-Afrika, maar al die ander volke het hierheen getrek. Die probleem is dat die ANC graag die swart bevolking as een homogene bevolking terwyl dit inderdaad uit 'n aantal kleinervolkere bestaan wat hul al

Die Evangelies en die kritici daarvan

Angus 2014-04-26 Beste Wouter, Net so 'n paar gedagtes aan jou, waar, soos dit vir my lyk, jy effens mistas.   'n Geskrewe stuk werk is nie net fiksie as dit "te dik vir 'n daalder" is nie. Dit kan ook fiksie wees alhoewel dit op werklike gegewens geba

Die maagdelike geboorte en betroubaarheid van die Bybel

Angus 2014-04-26 Beste Thomas,   "Kennis van die aand" was mos eens op 'n tyd verban. Ek wonder net hoe die Bybel verby die destydse sensorraad gekom het.    Groete, Angus

Die maagdelike geboorte en betroubaarheid van die Bybel

2014-04-25 Van die drie kommentare hierbo - die van Chris, Thomas en Angus, is slegs Angus s'n van enige waarde.    Ek is nogal aangenaam verras deur die nugter benadering wat Angus vertoon in dit wat hy probeer oordra - daardie onpeilbare diep dinamika

Arme Maria ...

2014-04-25 Angus, ek sal nie verbaas wees as hierdie babas wat gebore is van maagde op water sal kan loop nie. Dis mos net logies, of hoe?

Het jy al?

Enjee 2014-04-25 Beste Hennie   Baie dankie vir jou interessante briewe - ek lees hullle almal.   Net soos jy, is ek baie lief vir ons gevleuelde vrinne.  Die Kraalogie, waarna jy verwys,  dink ek is die Kaapse Glasogie. Die Groot Mossie kom net in

Resensie: Noah

2014-04-25 Wel ek het nie die voorskou van die fliek so negatief ervaar nie. Ek het actually gedink dat dit nogal cool is dat 'n 'gospel' movie actually so groot is, klomp effects in het en bekende akteurs in het.

Is blanke kieser nog relevant in verkiesings?

Jaco Fourie 2014-04-25 Wouter Daar is 'n verskil tussen "feitlike" geskiedenis, en "vertolkende" (interpretive history) Met "feitlike" geskiedenis, is daar min ruimte vir verskille.  'n Voorbeeld van "feitlike" geskiedenis, is

'n Vraag oor Die Grondwet

Jaco Fourie 2014-04-25 F C Boot Indien AfriForum dit kan regkry om die regering reg te ruk, sonder enige verteenwoordinging in enige politieke rade, soveel te meer hoort die opposisie dit te doen.  Die opposisie kan en het die mag om dit te kan doen, maar hulle is net t

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-25 Hello Wouter Ek kan dit nie beter stel as Richard Dawkins: http://www.theguardian.com/commentisfree/2011/oct/20/richard-dawkins-william-lane-craig  

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-25 Wouter,   Craig is 'n hoogs intelligente en intellektuele gelowige mens met 'n passie en oortuiging vir die geloof. Hy is baie gestruktureerd en besonder goed voorberei. Hy sal elke argument in die fynste detail dissekteer en weerlê. Maar 'n

Valsrivier is meesleurend mooi

2014-04-25 Die foute wat met kinderperspektief begaan word, is niks anders as swak vakmanskap nie. Dis omtrent die eerste ding wat jy leer op 'n skryfkursus. Is jou verteller 'n kind onder 6, dan kan sy nie sommer al die politiek van die dag ken nie. Verstaan jy dit

'n Vraag oor Die Grondwet

F C Boot 2014-04-25 Beste Jaco Fourie Die feit is dat opposisiepartye eenvoudig geignoreer word op alle regeringsvlakke al protesteer hulle ook hoe hard. Die ANC gebruik sy meerderheid om dit wat hy wil bereik te stoomroller. Die probleem is dat die ANC nog steeds in w

Die Evangelies en die kritici daarvan

Wouter Ferns 2014-04-24 Hello Chris & Kobus,    Hoekom William Lane Craig?    Die The Chronicle Review van 1 Julie 2013 het 'n profiel oor hom gehad wat 'n baie positiewe aanbieding was.    http://chronicle.com/article/The-New-Theist/

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Wouter Ferns 2014-04-24 Hello FC,    Ek verwys na jou kommentaar van 2014-04-23 @10:39.    In wese is ek in akkoord en sal graag iets daaroor wil skryf wat volkome onderskraag wat jy skryf aan die hand van Andre LaCocque (professor emeritus of O

Is blanke kieser nog relevant in verkiesings?

Wouter Ferns 2014-04-24 Hello FC,    Jaco skryf elders, "NS. Ek gaan my nie bemoei met enige “nitpicking” oor die verlede en die geskiedenis nie".   Wanneer ek dus in hierdie kommentaar terug keer na die geskiedenis is dit nie om ou wonde

Die maagdelike geboorte en betroubaarheid van die Bybel

Thomas 2014-04-24 Dagsê Louis   As 'n mens aansprake maak rus die onus op jou om die bewyse vir jou aansprake te verskaf. As ek sou beweer daar is feetjies in my tuin is sou dit seker belaglik wees om van jou verwag dat jy as jy nie kan bewys dat daar nie feet

Is blanke kieser nog relevant in verkiesings?

Jaco Fourie 2014-04-24 Wouter Dankie vir die verwysing na Prof du Plessis se brief.  Ek het dit opgesoek en gelees.  Dit is 'n precis blykbaar van 'n heel langer studiestuk van die FAK verkrygbaar.  Ek het Prof du Plessis op die internet opgesoek, en die enigs

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Angus 2014-04-24 Beste FC Boot, Goed, jy stem saam dat die skrywer van die skeppingsverhaal presies geweet het wat 'n dag is. Hy is die skrywer (verteller) van sy verhaal. As hy dus praat van 'n dag voordat die son geskape is, en hy praat van 'n dag na die son geskape is

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-24 Angus,   Jou antwoord hierbo dui presies aan hoe bot julle werklik is. En wat jou sogenaamde uitdaging aanbetref, sê jy mos dit maak nie saak wie wat gesê het nie en selfs al sou Einstein beweer het dat Jesus 'n historiese figuur is, of

Die Evangelies en die kritici daarvan

2014-04-24 Ag nee wat, Chris. Ek het nie gesê jy is so dom nie - ek  het dit aan jou oorgelaat om te besluit... nie slim genoeg om dit te snap nie? Nou ja, maar soos dit dan met jou is, het jy het die dom-skoen self aangetrek. Dus, dalk is jy dan ook so i
Top