2014-05-17Henk, wat anders is daar as indivudue waarvoor mens kan skryf? A skryf 'n brief en maak 'n stelling, B voel hy sit die pot mis en vertel A daarvan, C skaar hom by A wat B noop om weer vir C te skryf en so gaan die storie voort; A,B en C skryf onderl
2014-05-16
Beste Sandvelder,
Dankie vir jou bydrae oor "Eendracht Maakt Macht". So 'n leuse vind ek besonder ironies vir 'n "nasie" wat so versplinter was van die heel begin van sy bestaan, toe Afrikaans-Hollands-sprekendes
George B2014-05-16Hannes hopelik sal jy sonder die woord kan klaarkom. As jy sowaar daarin slaag om 'n boek sonder 'n enkele f- woord te skryf (of v- as jy wil) sal jy bewys dat jy anders as die res is. Dit sal nie oral werk nie, maar mag miskien die rede wees waarom daar
2014-05-16Wat 'n hartseer verlies! Jacobus was so deel van SêNet vir soveel jare. Met sy interessante skryfstyl en kritiese denke was hy daagliks deel van die briewekolom.
Sy plekkie gaan leeg wees hier..sterkte aan sy geliefdes.
Jaco Fourie2014-05-16Webvoet
Ek persoonlik is heel tevrede met die huidige formaat van SêNet.
SêNet is nie 'n akademiese forum nie, wel 'n "kletsforum" waar enigeen sy sê mag sê oor enige onderwerp en hoe warmder hoe beter e
Thomas2014-05-16Kobus
Ek kan verstaan dat jy nie op my skrywe kan reageer nie aangesien jy nie antwoorde het vir my stellings nie. Jou onwetenskaplike hersenskimme is ongefundeerd, grotesk en lagwekkend.
Terloops ek is nie meer 'n doktorale kandidaat ni
Wouter Ferns2014-05-16Hello Kobus.
Die Thomas Nagel staan uit, en weet ek van die oproer wat sy boek veroorsaak het. Maar wat om te maak van sy argumente.
Hy is uitmekaar getrek in letterlik elke belangrike publikasie en is die volgende van hom in
Wouter Ferns2014-05-16Hello George,
Ek like jou, jy is 'n cool oom, regtig, opreg.
Min TV = amen (by my geen TV nie - net DVD's van films en reekse wat ek wil kyk, gekies aan die hand van "Sight and Sound", Roger Ebert se versameling va
2014-05-16Beste Pieter,
Met respek; daar is ook Neo-Afrikaners en Boere-Afrikaners vandag in Mzansi.
Die Neo-Afrikaners ken 1994 as hul jaar nul en dra swaar aan hul apartheidskuld.
Neo-Afrikaners is die sportmalles wat destyds alles geglo het wat die
Wouter Ferns2014-05-16Henk,
Wat om te maak van jou, gevierdie skrywer, vir jare is jy nie hier nie, dan begin jy deelneem en dan is dit hier te kort en daar te lank.
Wat gemaak van die deelnemers wat met tussenposes kom, en kla, dit is verkeerd en
Wouter Ferns2014-05-16Hello Kobus,
Gauguin, " D’où Venons Nous / Que Sommes Nous / Où Allons Nous", die bekende, "“Where do we come from?”, “What are we?”, “Where are we going?”.
 
Johannes Comestor2014-05-16My van word twee keer verkeerd gespel en ek het nog nooit 'n seun gehad nie. Geen van my nabye familie is lid van die ANC of steun daardie party nie. Ek wag op Redelinghuys se verskoning.
Wouter Ferns2014-05-16Hello Varkspek,
Ek weet werklik nie wat jou naam is nie. het dit seker gemis toe jy dit op 'n stadium laat val het, soos "Jan Rap" gedoen het en uiteindelik 'n sensuur daarop geplaas het.
Wat die skryf onder jou eie
Wouter Ferns2014-05-16Hello Cornelius,
Nie om weer die verlede op te diep nie, maar die stand voor 1994 kon nie staan nie,daarom stem ek nou nog dat dit moes verander het. Die land was op daardie stadium volkome in die verkeerde rigting wat die historiese tenden
2014-05-16Angus,
Ek sien jou ou agtertollie Redelinghuys stuur vir jou 'beste' groete en ek kry net gewone 'groete' by jou! Ag nee man, dit is mos onregverdig, a nee a... hoe kan jy so teen my diskrimineer?
Jy sê dan vir
Varkspek2014-05-16Bokant die brieweblad staan daar dit is 'n ..."brieweblad vir alles en nog wat..." Mense word uitgenooi om hulle sê te sê.
Wanneer is politieke nuus nogal oud? Daar word oral nog geskryf en gedebatteer oor politieke gebeure van ho
2014-05-16'n Briljante oorsig !! Dit moes maande indien nie jare geneem het om all hierdie deeglike navorsing te doen !!
Baie dankie vir die deel met ons !
Thomas2014-05-16Henk
Dis 'n geldige punt. Direkte kommentaar op iemand se skrywe hoort onderaan die skrywe. Nuwe onderwerpe of invalshoeke moet apart aangespreek word.
Thomas
2014-05-16"Vir Henk Seymore"
Jy is ongelukkig reg!
Die punt is dat min belangstellendes hier die kommentaar funksie en doel verstaan.
Maksimum effek in sulke deelnemers se egotistiese drang na aandag word onder 'n hoofopskrif - 'n "voll
2014-05-16Wouter,
Kom ek wys met een haal presies aan wat die probleem met julle is en hoe die oneerlikheid en selfdesepsie van julle slawe gemaak het sodat julle vandag die grootse leuens met groot omhaal kan kom uitwys as 'waarheid'.
2014-05-16Ons is almal gaste in hierdie lewe
Ons vertoef 'n rukkie, en dan verlaat ons die kuier
Rykdom en geliefdes wat ons ontvang is in trust
Onvermydelik, word die trust onverwags herroep
As kinders van hierdie lewe sal alles deel uitmaak
Om saam we
FC Boot2014-05-16Beste Thomas
Ook jy het gelees en nie verstaan nie.
Webvoet sê :"Ongelukkig het ons nie die tyd om dit alles te kontrolleer nie. Plaas dus asseblief eerder die skakel. Webvoet".
Omdat jy en Angus altwee hoop ek al mooi groot is
Dirk Rigter2014-05-16Henk Seymore praat van tien briewe (uit 50) wat aan individue gerig is, maar lys hy slegs nege. Nietemin, hierdie nege (en ander soortgelyke) briewe oor die afgelope paar maande het almal te doen met twee sake: Godsdiens en politiek.
Ek wil hiero
2014-05-16Angus,
Jou gebrek aan integriteit blyk sommer uit een van jou eerste stellings. Jy beweer ek het gesê ‘Ware gelowiges glo dat God die aarde en dié se biosfeer oor die bestek van ses skeppingsdae geskape het" terwyl e
2014-05-16Net so terloops, Angus.
Jy bly praat van Christengelowiges, terwyl dit waaroor hierbo geskrywe word wyer is as net die Christendom, maar alle mense insluit wat hulle vermoë tot spiritualiteit aanbetref . Is jy dan so bot dat jy dit nie kon a
FC Boot2014-05-15Beste Webvoet
Ek plaas geen artikel waaop kopiereg is nie.Ek maak altyd seker dat daarvan.Die betrokke artikel verskyn op die internet met die volgende voetnota "permission to publish this work is hereby granted.+Robert H. Brom, Bishop of San Diego,
Varkspek2014-05-15Hoekom moet 'n mens nou kwansuis 'amptelik' verklaar waaraan jy glo?
SêNet is nie net vir ernstige sake nie, maar ook vir pret, soos getuig word deur die baie humoristiese stukke wat oor die jare hier geplaas is.
Ek is min of meer van 2002 af
Wouter Ferns2014-05-15Hello Kobus,
Kennis geneem van jou kommentaar onder die skrywe van jou getiteld, "Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye".
Die kommentaar was nie 'n veralgemening nie maar die uitleg van hoe die werklikhe
Wouter Ferns2014-05-15Hello Webvoet,
Baie dankie vir die deel daarvan en baie dankie ook en nog meer so vir Jacobus se liefde vir Afrikaans en sy betrokkenheid daarmee en taal in die algemeen.
Baie dankie
Wouter
George Bekker2014-05-15Varkspek ek het vir jou 'n antwoord. Jy kry "wetenskaplikes" en wetenskaplikes. Op hierdie werf is die meeste van hulle in die eersgenoemde groep.
Die feit dat jy reeds so lank op hierdie werf is en aanhou, ten spyte van die naam wat jy vir
2014-05-15Cornelius
Ek hou van jou nuwe en besadigde benadering teenoor jou opponente, teenoor myself asook teenoor ander hier op die werf. Dit maak vir kwaliteit wedersydse redenasies mbt Godsdiens. Ek respekteer alle godsdienstiges mits hulle nie teenoor
2014-05-15Trienie
Jy skryf: Helmine. "Natuurlik sal jy alle soorte en gesindhede hier aantref.'
Jy's welkom aan haar "soort" met haar krompsienende "gesindheid".
If thats what turns you on, dan moet julle twee maar lekke