Jaco Fourie2014-05-14Helmine
"Taai toffie" jou beste redenasie-vermoë!!?
Ordentlike geselskap? Jy's die een wat die ordentlike geselskap versuur het met jou geykte gekkegrens geskel.
Terloops. Dan Roodt en Zuma is ou pels. Hulle het m
Maya2014-05-14My donner! Is daar nog enige gelde beskikbaar wat hierdie ryk here Durand in hul testamente aan familielede beskikbaar gestel het? Miskien 'n klein familieplasie wat nog vir 'n verlangse kleindogter beskikbaar is?
Johannes Comestor2014-05-14Helmine, ek het nou eers die kommentaar gelees wat u op u skrywe van 9 deser ontlok het. Met die uitsondering van Jan Rap se sinvolle opmerkings is die kommentaar van dieselfde aard as wat diegene op die internet gekry het wat Front Nasionaal on
2014-05-14Kobus, 'n god wat homself aan homself kruisig om mense te red van homsellf is seker een van die belaglikste idees van die Christengeloof. Dis net in 'n mitiese wêreld van politeïsme waar so 'n idee enige waarde en sin kan h&
FC Boot2014-05-14Beste Angus
Dankie vir jou kommentaar.Jy besef seker teen die tyd dat die ou geykte betekenis en vertolking van die Genesis-skeppingsverhale soos soms van die kansel af gebulder geheel en al verkeerd was.
Dit is jammer dat die webredakteur nie kans
2014-05-14Wouter,
Teleurstellend.
Jou niksseggende veralgemenings en wilde wye onbewysbare stellings hierbo is absoluut en baie duidelik geen teenvoeter of verduideliking vir die logiese en maklik verstaanbare kwessies wat in die artikel hierbo we
2014-05-14Angus,
Jy kan nie 'n enkele een van die logiese, duidelike aspekte wat ek in die artikel weergee, weerlê nie. Daarom is jou kommentaar maar net weer 'n weerbarstige spul wind wat jy uitblaas.
Ek twyfel of jou tuinier sal sê h
2014-05-14Chris,
Hoewel ek volkome saamstem dat God alles weet en ook weet wat met die Amasone-oerwoud se wurmpies aangaan, en ook alles anders (Hy is immers die Beplanner en Skepper en Onderhouer van dit als tot in die fynste besonderhede daarvan) i
Henk Seymore2014-05-13Beste Gerdus, Beste Pasi
In antwoord op onderstaande knip en plak uit bostaande artikel."What excites you about this conference? Well, we want to find out what the academics and the participants are going to say. Hopefully we can chart th
2014-05-13Goed geanaliseer Dirk Rigter!
Jy is minstens ook reg hierdie keer met iets naamlik dat die DA heelwat meer stemme gekry het.
Maar, jy behoort ook by te voeg dat dit hoofsaaklik was weens 'n baie negatiewe veldtog (met Nkandla as die kern
Dirk Rigter2014-05-13Thomas,
Het jy dit raakgesien! Jan is op die dwaalweg na "onstandaard-Afrikaans" Hy noem ons "suckers". Is dit nie interessant nie, selfs die taalbulle "gooi Engels" as hulle nie verder weet nie.
Sy opmerkin
Wouter Ferns2014-05-13Hello,
Die natuurlike oorsprong van "god" kan so maklik verduidelik word, die idees van goddelikheid wat niks anders as die produk van funksies in die brein is nie.
Die mens, kan die afgelope 13,700 000 000 jaar met
Angus2014-05-13Beste FC Boot,
Jy beweer: "Baie (die oermense) het uitgesterf totdat uiteindelik die mense oorgebly het wat vandag die aarde bewoon."
As ek so rondkyk, lyk dit nogal waar te wees. Nie al die oermense het uitgesterf nie: daar is, v
2014-05-13Beste Paul Murray
"Whiskey Tango Foxtrot"!
Wat op aarde het Leipoldt se seksuele oriëntasie met enige iemand te doen?
Leipoldt was 'n besondere bydraer tot Afrikaanse literatuur, en afgesien daarvan ook 'n besonde
Thomas2014-05-13Dagsê Dirk
Jou opsomming van die politieke landskap is in die kol. Ek stem saam dat belangepolitiek 'n spul klei is en dat ons moet konsolideer rondom waardestelsels. Afriforum en sulke instansies wat baie goeie werk doen kan na my Afrikane
Wouter Ferns2014-05-13Hello,
Ek glo nie ek sal daardie film gaan kyk nie. Ek weet van watter film daar gepraat word. Maar Cinema Nouveau het huidiglik 'n fees aan die gang, getiteld, "Beyond Love", wat die volgende films vertoon:
Pa
Wouter Ferns2014-05-13Hello,
Dit is bemoedigend om te sien dat die uitgediende idees van Front Nasionaal ('n kopie van Marine Le Pen se Front National) nie 'n impak kon maak nie, maar wat wel kommerdwekkend is, is die swart weergawe daarvan, die EFF wa
Angus 2014-05-13Beste Kobus,
Dit mag wel waar wees dat die debat skepping vs evolusie bokant die vuurmaakplek van die agnostikus is. As ek my tuinier vra of daar 'n god is, sê hy hy weet nie, want hy kan hom nie sien nie. Hy het 'n hoë sprituele intelligensie
2014-05-13
Beste Jan,
Dit spyt my innig dat daar nie meer Afrikaanse- Suid-Afrikaners soos Thomas is nie. Dit was vir my 'n groot voorreg om hom persoonlik te ontmoet, en om met hom kennis te maak. Selde het 'n persoon my so beindruk m
2014-05-13Beste Jan,
Ek stel voor dat wat jy op televisie gesien het skoon bedrog is, en ek staaf my stelling as narkotiseur wie die afgelope 40 jaar in 'n operasiekamer deurgebring het. Daar is soveel snert op televisie deesdae soos die reeks oor &q
Annelise Labuschagne2014-05-13
ASB het dringend hulp nodig met wiskunde graad6. Seuntjie sukkel baie; sy mamma is blind en ek help hom in die aand maar hy sukkel. Enige hulp sal waardeer word. Hy is woonagtig in Burgersfort en skool bied geen ekstra klasse aan nie.
groete
Annelise
2014-05-13Never mind die fineer, is dit nie wat jy vir Angus sê hy moet druk nie. As Jesus aan die kruis gehang het as volkome god moes hy tog sekerlik geweet het wat die posisie van elke molekule in die heelal is. Om 'n wurmpie wat kak aan die ander kant van
leandre2014-05-13Baie dankie vir die verslag oor tracey, ek voel baie selfversekerd nou, nadat ek heeltyd daaroor gewonder het. Dis my droom om eendag 'n nuusleser te word. :)
2014-05-13Kyk na die agnostici se kommentaar hierbo - die gespreksonderwerp is mos ver bokant hulle vuurmaakplek. Maar wat wel duidelik blyk, is hulle vlak, bot mentaliteit en die totale onbegrip vir hulle eie dilemma... veral wanneer Chris se bietjie fineer so dik
2014-05-13Jaco
As jy met 'gekgenoot' na my verwys - wat laat jou dink ek's dom? Ons standerd-8-klas destyds het almal deurgekom en ek was in die top 98% van die klas!
As jy iemand anders bedoel, ignoreer dan maar hierdie briefie.
Groetnis
Jan Rap
Jaco Fourie2014-05-13Helmine, et al
Die 5138 stemme wat die Afrikaner-gekkegrens-party nl. Die Front Nasionaal, op hulle vereenig het, skreeu die volgende uit, nl:
Selfs die wegblystemme van die vorige bedeling het dreunend te kenne
Hester Malan 2014-05-12Hi daar
Limpopo-provinsie
Ek is op soek na ou eksamenvraestelle vir graad 10 & 11
Afrikaans
Engels
Wiskunde Ge
LO
RTT
Rekeningkunde
Voedseltegnologie
Johannes Comestor2014-05-12Wyle Willem Botha was 'n joernalis en later 'n dosent aan die Universiteit Pretoria. Hy was 'n tyd lank 'n loseerder wat by Leipoldt ingewoon het. Hy het my verseker dat daar nooit enige sprake van homoseksualiteit by Leipoldt was nie. Die enigste rede wa
Thomas2014-05-12Jan Rap
Jy lees allerhande goed in my reaksie wat nie daar staan nie. My stelling is dat elke brief van jou bloot net 'n gek*k en kerm oor die huidige SA is. Dit irriteer my en duidelik vir Jaco en andere ook. Dis my mening - as jy nie daarvan ho
Thomas2014-05-12Jan Rap
Jy skiet nou lekker uit die heup uit. Verduidelik vir my waar ek en Pieter beweer dat die wetenskap al die antwoorde het en waaruit bleik ons onkunde van die wetenskap so erg?
Thomas
Wouter Ferns2014-05-12Vir die verkrompte omie wat skuil agter "jan rap".....ughhhhhh....hoe lank jy dink daar moet met jou omgegaan word is 'n raaisel....defnitief nie 7439 jaar en agt maande nie volgens berekeninge nie en dit is net 'n eerste poging. (Dit het lank w
Varkspek2014-05-12Jan,
Ek is geen groot kunskenner nie, maar ek sal dit darem waag om te sê dis heel skaflik. Kan net nie sien hoe kom die twee perde vas aan die ploeg nie.
Groete,
Varkspek
2014-05-12Jan Rap
Jinne werklik!? Dis mooi. Gelukkig (of ongelukkig vir sommige) het jy onthou om jou naam onderaan dood te trek. Die skildery met die windpomp spreek vir my van ruimte tog rus. Die een met die ploegskaar van doelgerigtheid tog voors
Skot2014-05-12Ahh, die aliens. Daar het jy dit nou. "Sy ander skeppings in die hele heelal" kom mos nie uit die ouboek nie? Of wag, daar is seker een of ander ongeletterde skaapwagter opmerking wat verkeerd vertaal is. Brokkie nuus oor hulle vlieende pierings
2014-05-12Angus,
Die 'biljoen' moet eintlik 'biljoene' lees in my vorige kommentaar. Ek verwys ook nie net na Christene nie, maar die massiewe massa mense oor die eeue heen tot vandag toe wie die inherente bewustheid het van die bestaan van die Godheid en