Kommentaar

Jacobus Faasen oorlede

Wouter Ferns 2014-05-15 Hello Webvoet,    Baie dankie vir die deel daarvan en baie dankie ook en nog meer so vir Jacobus se liefde vir Afrikaans en sy betrokkenheid daarmee en taal in die algemeen.    Baie dankie   Wouter 

Die wetenskaplikes op die werf is dom

George Bekker 2014-05-15 Varkspek ek het vir jou 'n antwoord. Jy kry "wetenskaplikes" en wetenskaplikes. Op hierdie werf is die meeste van hulle in die eersgenoemde groep. Die feit dat jy reeds so lank op hierdie werf is en aanhou, ten spyte van die naam wat jy vir

Jacobus Faasen oorlede

2014-05-15 Ag nee! Baie jammer om dit te hoor. 

Die politieke evangelie volgens Dirk Richter

2014-05-15 Cornelius Ek hou van jou nuwe en besadigde benadering teenoor jou opponente, teenoor myself asook teenoor ander hier op die werf. Dit maak vir kwaliteit wedersydse redenasies mbt Godsdiens.  Ek respekteer alle godsdienstiges mits hulle nie teenoor

Vir Jaco oor sy gekkegekrys

2014-05-15 Trienie Jy skryf:  Helmine. "Natuurlik sal jy alle soorte en gesindhede hier aantref.' Jy's welkom aan haar "soort" met haar krompsienende "gesindheid". If thats what turns you on, dan moet julle twee maar lekke

Vir Jaco oor sy gekkegekrys

Jaco Fourie 2014-05-15 Hel Pieter! Dankie vir die kompliment

Die politieke evangelie volgens Dirk Richter

Jaco Fourie 2014-05-15 Dirk Dit wil voorkom jy is aan die DA kruis genael.  Ek was 'n DA ondersteuner totdat hulle besluit het om rasgedrewe wetgewing te ondersteun. Ek was beslis nie aan enige DA kruis genael nie, en is ook nie aan die VF+ kruis genael nie.  In di

Oor die hardlywige onderwerp: die sesdaeskepping: vir Kobus

2014-05-15 Beste Angus,   Ek sien dat jy jou nog darem verwerdig om te reageer op 'n man se skrywe wat meen dat jy geen "integriteit" het nie. Dit nogal van 'n man wat voor die spieël sit en na homself kyk. Miskien dink hy oor homself en

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994

Sulet 2014-05-15 Hoekom wys hul nie enige van hierdie songs op die TV nie? Ek het al gehoor van "Die Kandidaat" en wil dit graag sien. Ook "Siener van die Suburbs".

Vir Pieter Redelinghuys oor verloopte Afrikaners

2014-05-15 Johannes Comestor,   Dankie vir jou artikel en jou verwysing na die  "Afrikaner-diaspora", asof dit nou so n unieke fenomeen is en iets waaroor mens krokodiltrane oor moet huil.  Ek is die Afrikaanssprekende produk van 'n Fran

Godsdienstige kaperjolle

Thomas 2014-05-15 Angus Moet nou nie vir jou stuitig hou nie. God kan enigiets maak en enigiets optel - by God is niks onmoontlik nie. Hy het dan 'n vrou van 'n man se ribbebeen gemaak! Groetnis Thomas

Voorgedoen as advokaat

2014-05-15 Die skrywer kan met my in aanraking kom as hy meer inligting wil hê oor waarom De Jager nie in sy eie naam as advokaat toegelaat is nie.  LitNet mag my kontakbesonderhede aan die skrywer en aan hom alleen bekend maak.

Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode

2014-05-15 Nie 20km stap nie, Angus? Ek kan sien jy het nog nooit behoorlik gejag nie. Daar begin jy voor sonsopkoms te voet en deurkruis die jagveld tot die son begin water trek, met jou jagoes wat boonop in die veld versorg moet word en twee lemoene vir middagete.

Vir Jaco Fourie (en eendersdenkendes): Verkiesingsnabetragting

2014-05-15 Wouter,   Die ANC se verlies is duidelik na die linkse EFF.   In 'n proporsionele kiesstelsel maak die hoeveelheid stemme nie werklik saak nie aangesien die aantal setels gewen uiteindelik die resultaat bepaal.   2104 se verkiesing he

African Languages Conference 2014: An organiser's perspective

2014-05-15 Beste HenkEk weet jy het iets in die lyn van 'n bemarkingsagtergrond. Hoe stel jy voor dat mens 'n konferensie oor meertaligheid in enigiets anders as 'n lingua franca "adverteer"? Sou mens 10+ onderhoude doen? En 10+ advertensies onderwerp, met 10+ stukk

Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode

2014-05-15 Wouter,   Jou premis wat jy so halfhartig maak stort van die begin af ineen. Die natuurwetenskappe en geesteswetenskappe en die neurowetenskappe en die rol van kultuur wat 'n bron van kennis is, is juis algar die resultate - nie die oorsprong

Oor die lywige onderwerp van skepping, dae en tye

2014-05-15 Chris,   Jy sien, dit is hoe jy wilde aannames maak en ongefundeerde afleidings maak en dan daarmee op loop gaan. Dit doen jy deurgaans en is dit een van die verklikkers van jou gebrek aan insig - op geen manier 'verdedig' ek die tokkelossie nie. A

Parktown Boys' High: Afrikaans-vraestelle

Antoinette 2014-05-15 Hi soek dringed vorige jaar se Graad 9 vraestelle   Dankie Antoinete

Vir Jaco oor sy gekkegekrys

2014-05-15 Beste Helmine, Jy is baie welkom op hierdie werf. Dis oop vir almal. Natuurlik sal jy alle soorte en gesindhede hier aantref. Ek kan sien jy is 'n katjie wat nie onnodig aan haar sal laat lek nie. Hierdie werf bevat van die beste artikels

Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode

Angus 2014-05-15 Beste Kobus, Baie woorde, geleerdklinkend ingespan met so hier en daar 'n Latynse sinsnedetjie, maar dit beïndruk nie; inteendeel, dit begrawe jou net verder, want almal kan sien dat jy jou onkunde oor die evolusieteorie daardeur probeer verdoesel.

Die politieke evangelie volgens Dirk Richter

Dirk Rigter 2014-05-15 Jaco, Al wat jy en die ander VF Plus ondersteuners met julle stemme gedoen het, is om die Mulder broers vir nog vier jaar te verseker van hulle vet parlementêre salarisse. En julle is te naïef om dit agter te kom. Net soos wat jy

Kiekies: Gerald Clark se FASt Foward-fondswerwingskonsert

Johannes Comestor 2014-05-15 Uitstekende fotografie. Geluk, Naomi!

Godsdienstige kaperjolle

Angus 2014-05-14 Beste FC Boot, So van klippe gepraat. Kan God 'n klip maak wat so swaar is dat hy dit nie kan optel nie? Groete, Angus

Vir Thomas

2014-05-14 Thomas Onder die beter dinge sedert '94 het jy vergeet om die opswaai in sekerheids- en sekuriteitsveld te noem, ook wat betref die vervaardiging van lemmetjiesdraad, palissadeheinings en diefwering. Pieter Ek twyfel nie daaraan dat Thomas 'een fijne k

Vir Jaco oor sy gekkegekrys

2014-05-14 Baie waar Helmine, Ek moet erken ek't te lank aan daardie toffie probeer kou en in die proses 'n tand of twee (onnodig) gebreek! Wyse groete, Cornelius Henn

Die politieke evangelie volgens Dirk Richter

2014-05-14 Puik geantwoord Jaco!   Ek weet jy beskou jouself nie deel van die Boere- Afrikaner se ideale en hoop nie.   My steun vir Front Nasionaal is egter alles behalwe opposisie teen VF+.   Dr. Pieter Mulder sal altyd my respek h&

Opgesnyde kubusse vir ouens soos Jan Maarschalk, d’Arc, Panda ens

2014-05-14 Beste Angus Dit is die toepassing, terselfdertyd, naamlik vermaak.  Ander toepassings wat mag volg is in die velde van kristallografie, kriptografie, orakelogie, meteorologie, numerlogie, psigiatrie, sielkunde en volkekunde asook kuns, wetenskap, bi

Vir Angus oor gedienstige zuma-Afrikaners

George B 2014-05-14 Beeld sê hierdie webskakel bestaan nie.

Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode

Wouter Ferns 2014-05-14 Hello Kobus,    Jou bewering is die volgende, "geen teorie van die evolusie-leerstuk kan hoegenaamd bevredigend verklaar hoe en hoekom die mens só ingrypend anders en ontwikkeld is..." en dan skryf jy 'n loflied oor hoe uitson

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994

Angela 2014-05-14 Wonderfully informed history of South African film. Thanks Martin. Angela van Schalkwyk

Die wetenskaplikes op die werf is dom

Wouter Ferns 2014-05-14 Hello,    Ongelukkig praat Varkspek te gou, indien die persoon agter "Jan Rap" nie uitkom en duidelik stel waaraan daardie persoon glo nie. Ironie is goed en wel, en daar kan speels omgegaan word met wat 'n persoon se werklike standp

Vir Jaco Fourie (en eendersdenkendes): Verkiesingsnabetragting

Wouter Ferns 2014-05-14 Hello,    Na aanleiding van Cornelius se opmerking, "Destyds het die NP en DP saam 89 gehad - vandag het die DA 89. (Oor 20 jaar blyk dit dan dat niks verander het nie)   Dit het my laat skrik, wat gaan dan aan in die politiek? &n

Valsrivier is meesleurend mooi

2014-05-14 Docan jy's reg as jy sê dat Bruinmense drank mog gekoop het maar op 'n permitstelsel. Dit kom uit die dae van Prohibition waar net Witmene by 'n bottelstoor drank mog koop. Ek kom uit Marabastad waar wit mans myners was. Hulle het, wat ons witdrank

Oor die verhouding God, mens, vrye wil en afgode

Thomas 2014-05-14 Kobus   Jy sê: "Alle getuienis, sonder uitsondering, dui daarop dat enige lewende wese wat mens tereg ‘mens’ kan noem, nog altyd só gevorderd ontwikkeld was - en is - en daar is hoegenaamd niks in die biologiese wetens

Genadedood aan depressielyers

George Bekker 2014-05-14 Trienie, selfs tot in jou heel laaste sin kom jy met 'n hele klomp antwoorde. Een daarvan, wat jy tereg beklemtoon is godsdiens. Ongelukkig is daar ongebalanseerde mense wat juis hiermee verdere probleme skep. 'n Gebalanseerde mens kan egter veel lig uit

Die wetenskaplikes op die werf is dom

Reusedwerg 2014-05-14 Spekkies ek stem heelhartig met jou saam. Hier is te veel mense op die Net wat hulself te slim hou en dan soos jy seg boonop humorloos is. Jan Rap kry dit meesterlik reg om die ouens se gatte te krap en dan trap hulle in die slaggat. Ek stem ook saam daar

Vir Jaco oor sy gekkegekrys

2014-05-14 Beste Helmine,   Doen ons tog almal hier op SêNet 'n groot guns en maak jouself skaars. Jy het nog nooit iets positiefs bygedra waarvan ek weet nie. Jaco en sy bydraes sal erg gemis word as hy homself ontrek. Al wat sal oorbl

Valsrivier deur Dominique Botha

Sandra botha 2014-05-14 Hou van jou resensie. Maar het jy nie geweet sy het die boek UIT Engels IN Afrikaans vertaal nie? Wys jou net.

Vir Pieter Redelinghuys oor verloopte Afrikaners

2014-05-14 Helmine,  Bedoel jy immigreer of emigreer?  En  verduidelik tog vir my wat jy bedoel met  "verloopte Afrikaners". Dit klink vir my jy praat nou van Afrikaners wat padgegee het uit Suid-Afrika. Het hierdie Afrikan

Vir Jan Rap oor breinspoeling

Johannes Comestor 2014-05-14 Helmine, nie-verloopte (dus egte of ware) Afrikaners kan in baie opsigte baie by die Baske leer. Lees gerus die volgende boek: Mark Kurlansky, The Basque History of the World, London: Vintage, 2000, 400p; Amazon Kindle $11.99.   Johannes Comestor&n
Top