2014-06-06Hello Cornelius,
Die enigste persoon met wie ek huidiglik 'n obsessie het, is my buurman, so paar eenhede van my meenthuis af en het die hof my nou al twee keer verbied om nie nader as 500 meter van hom te kom nie en was die polisie al
2014-06-06Hello Cornelius,
Jou kommentaar van 2014-06-05 @16:32 verwys.
Twee aspekte daarin moet aangespreek word.
In hierdie siklus het ek geen negatiewe kommentaar rakende godsdiens gelewer nie, behalwe vir die stellin
Angus2014-06-06Beste Cornelius,
Soos 'n goeie Christen, a la Kobus, probeer jy alles weer verdraai. Toe jy so gedweep het met met die kleinletter k van katoliek, het ek jou al laat weet dat die skryftaal maar net 'n swak afdruk is van die gesproke taal. (Ek verstaan,
2014-06-06Soos Churchill gesê het, jy kry leuens, verdomde leuens en statistiek. Hoe is die 105 000 verdeel in bogenoemde groepe? As daar byvoorbeeld net een Spaghettimonsteraanbidder was en hy was toevallig al ontrou dan is 100% Spaghettimonstera
2014-06-06Boot,
Elk bemerk dat jy die Joodse filosofie aangee as gesag vir jou veronderstelde Christelike oortuiging. Maar jy weet mos darem ook dat die HERE Jesus Christus juis nie die Joodse leer aanhang nie en verwerp dit as gebooie van mense (Mattheus
2014-06-06Beste Thomas,
Dis nog altyd my respek vir jou beskouinge; jou weldeurdagtheid en volwassenheid daarin.
Hier en daar raak jy tog 'n bietjie onsinnig maar ek gee toe, jy hou meestal kop bo water.
Dis nie volmaakte mens
2014-06-06Boot,
Ek verstaan wat jy skrywe en gaan geheel en al akkoord met wat Paulus daar sê. Maar miskien moet jy ook moeite doen om te probeer verstaan wat ek weergee - jy moet nie dit wat Paulus vir ons leer, in isolasie sien nie en dit is ook gl
2014-06-05 Net om my punt omtrent Wouter se pyn hierbo duidelik te maak, stel ek dit dat Wouter op die kant sit waar Thomas, Pieter, of wie ookal Godsdiens probeer ondermyn met hul ongebalanseerde en ondeurdagte veronderstellinge byvoorbeeld dat Godsdiens die oors
FC Boot2014-06-05Beste Kobus
'Jy skryf":'Ek kry nou weer die nare gevoel dat jy nie weet wat God se Wil is nie en dat jy, as jy 'n kontemporêr van die HERE Jesus op aarde was terwyl HY SY bediening hier volbring het, HY ook onder jou kwistige veroordelende
2014-06-05Jason jy weet BAIE meer oor die dinge as ek. Die best analise wat ek tot dusver gelees het het gekom van Randi Erentzen, 'n man wat 'n baie lang pad met die ANC stap. Hy's 'n oud-professor in Geskiedenis by UWK. Hy't onder andere gesê - Zuma het onm
2014-06-05Dankie Hein! Ek het ook maar nie met die beste insig kennis gemaak met Maya Angelou nie. Ek het gedink sy's een van die beste en braafste skrywers wie ek tot op daai stadium gelees het. Ek het die Civil Rights Movement slaafs gevolg en juis daar
2014-06-05Wouter Fens se desperate interpretasie van feite waar ek dieselfde maat as die Godsdiens antagoniste gebruik (miskien selfs 'n bietjie misbruik) is opmerklik. Hoekom so "gebalanseerd" na alles probeer kyk waar dit hul laakbare agenda pas maar Wo
francois williams2014-06-05Pietie gorrel alweer, alle babas word gebore met hulle se karma, en sterf daarmee...dis onoplosbaar...behalwe wanneer jy boeddha word...en Filipynne het nou die beste ekonomie in Asië, stof die Japsnese en Tjinese en almal uit. Jammer om die feite in
2014-06-05Jaco, ek verstaan jou dilemma.
Dis lank reeds duidelik uit die ou nuus wat jy gedurig hier plaas dat napraat 'n bepaalde vereiste in jou rede is.
Punt is, ek praat namens niemand behalwe myself nie.
Alhoewel ek graag b
2014-06-05"Jan Rap",
Jou punt is?
District 9 is meer as net die "slums" en dan moet daar ondersoek word hoekom is daardie "slums" daar en hoe hou die stelsel dit in stand. Wanneer 'n kunswerk en hier maak
2014-06-05Hahahahaha!!!! ...
Ek waardeer jou humor Angus ...
Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, katolieke (met 'n klein k), Apastafariese (met 'n groot A), Afrikaliefde en Boeregroete,
Cornelius Henn
(en o ja, dit fasineer my steeds grensloos ho
Angus2014-06-05Ek dink nie dat Richard Dawkins 'n te ernstige aanhanger is van die VSM nie, want dit is juis oa ook die evolusieleer wat deur die VSM in flarde geskeur word. Die Pastafariërs glo, soos die Christene, dat elke diertjie apart geskape is. Die platypus
2014-06-05
Spaar ons tog jou skuim-om-die bek gegorrel, en jou kinderagtige aandring op aandag.
Ons weet goed dat jy ook verslaaf is aan pornografie, jou tweegesig. Daar is baie bewyse daarvoor in jou eie skrywes in die verlede aan S&
2014-06-05Cornelius
Ek dink die belangrike punt wat jy mis is dat godsdienstiges wandade pleeg in die navolging van hulle godsdiens. Kobus de Klerk is 'n uitstekende voorbeeld met sy misleiding van kinders en openlike haatspraak teenoor sy medemens
2014-06-04Bloot die woord "poolshoogte" veroorsaak 'n outydse paroksisme van figuurlike vertigo. Ek hoop dis 'n versperring wat deur die bydraes oor die letterkunde opgehef sal word, hetsy voortspruitend uit sideriese of Gregoriaanse standpunte.
Angus2014-06-04Beste Cornelius,
Nee, nou verstaan ek jou glad nie.
Ek sou gedink het dat dat jy teen hierdie tyd al jou skrywes sou afsluit met :
Namaste,
Hindoe-, Moslem-, Joodse, Boeddhistiese, katolieke (met 'n klein k), Pastafariese (met 'n
2014-06-04
Beste Thomas,
Die nuutste skandaal van barbaarse afmetings betrek die Roomse Kerk in Ierland waar die beenderige oorblyfsels van 800 babas en kinders daar in 'n massagraf, 'n septiese tenk gevind is. Hierdie is die oorblyfsels van kind
2014-06-04Hello,
Die verwysing na Noord-Korea het betrekking waar dit gebruik word om dit as die toonbeeld van 'n ateïsistiese samelewing aan te bied.
Dit is natuurlik 'n ongeldige argument en een wat nie aanvaarbaar is nie.
2014-06-04Beste Pieter en Thomas,
Ek komplimenteer heelhartig die bydrae hierbo met Pete Owen-Jones se dokumentêre reeks "Around the world in 80 faiths": http://en.wikipedia.org/wiki/Around_the_World_in_80_Faiths
Uit my ervarin
2014-06-04Hello,
Richard Dawkins bespreek hierdie "mild-pedophilia", waarmee Cornelius nou vorendag gekom het in hierdie siklus soos volg in sy memoires getiteld, "An Appetite for Wonder" en is daar geen teken van Cornelius se bew
2014-06-04Hello,
Dit is 'n geval van 'n "oldie but a goodie".
Thomas se belangrike punt staan, "(dat) almal op dieselfde menslik geskepte basis staan", in daardie konteks is dit nie "fiksie" nie, aangesien
Jaco Fourie2014-06-04Cornelius
"Jy leef is 'n wêreld van onwerklikheid, wat betreurenswaardig is"
Jy skryf in vorige artikels jy beskou jouself as Boere-Afrikaner, maar net van diegene wat noord van die Vaalrivier afkomstig is, en dat Kruger jou leier so
Jaco Fourie2014-06-04Cornelius
Die ondergekwoteerde stellings van jou, indien hulle nie leuens van jou is nie, bewys hulle met gestaafde feite:
(1) "... nes Solidariteit, is AfriForum ook maar net nog 'n instrument vir die FW de Klerk-stigting"
Jaco Fourie2014-06-04Duitswester
Hierdie is 'n kletsforum. Voorstelle deur my hier gemaak is om kommentaar te lok vir verdere bespreking. Weens geen kommentaar, behalwe joune en George s'n, is dit omrede die onderwerp nie genoegsame belangstelling geprikkel het
2014-06-04
Jaco,
het jy jou twee voorstelle aan die betrokke ministers voorgelê of net hier op SêNet geplaas? Lg maak dit maar net nog kêkkel-kêkkel-praat-praat-sanik-sanik.
Wanneer ek lees van die aartsgemors in SA bevestig dit net dat m
Myra Lochner2014-06-04Pragtig, André, ek het dit baie geniet om weer 'n slag 'n waarlik meesterlike gedig te lees! Soos altyd, met baie verskuilde guitigheid! Skryf tog asseblief meer gedigte, toe?
2014-06-03Thomas is natuurlik glad nie oorspronklik in sy verhaling van die Spaghetti Monster nie. Hierdie bespotting is deur die wêreld se eerste sogenaamde Pastafariër, Bobby Henderson, op 'n jeugdige 24 jarige ouderdom in 2005 geparodieer: http://www.
2014-06-03Jaco, sou gewoon 'n wel bewoorde antwoord op my vrae nie eerder as intelligent gelees word as jou kwetsende verwysing na kwansuis my leuens nie? Dit bring my net na nog 'n vraag wat jy hopelik nie ook so sal probeer ontduik nie naamlik; wat eien jy so eie
2014-06-03Beste Angus, jy tik: "Dit lyk my die VSM is die geloof van die toekoms, want die mensdom kan maar net nie ontslae raak van glo in die bonatuurlike en superstisie nie" ... hoe dan so Angus? ... ek't wel net nog net na Noord Korea as 'n tipiese ag
FC Boot2014-06-03Beste Thomas
Uit jou skrywe kom ek agter jy het nog nie geleer om die goed waarna jy verwys in konteks te lees nie. As jy dit reggekry het sal jy minder aanstoot neem.Verwyder nou dadelik die Vlieënde Spaghetti Monster se tentakels van jou voorkop a