"Verloopte Afrikaners": Spesiaal vir Helmine le Roux

  • 3

Liewe Helmine,

Jy en jou bewonderaars en aanhangers hier op SêNet het my nou só geïnspireer met julle skerpsinnige uitlatings en intellektuelebydraes van ontskatbare waarde dat ek nou finaal ? definisie vir sekere Afrikaners kan formuleer: Flippin´ kommin´ verloopte Hollanders, Franse en Duitsers wat nie kon aanpas by die lewe in Europa nie. Vuurbekkige moeilikheidstokers. Uitvaagsels in die gemeenskappe van daardie lande. Loosers. Dieselfde klomp sal jy weer ( Déjá vu) in Suid-Afrika vandag hervind, maar net onder ’n ander naam : Dan Roodt-Afrikaners en "gekkegrens-Afrikaners".

Mooi loop hoor! En geniet ten volle jou "Afrikanerskap!"

Liefdegroete,

Pieter Redelinghuys

  • 3

Kommentaar

  • francois williams

    Gelukkig het die meerderheid sg Afrikanerosaurruse reeds weer uitgewyk terug na die ander verloorders in landjeis soos NZ en OZ en Kaknada, en natuurlik sommer baie ook terug na die EU toe...

  • Arlene Boardman

    Hi Pieter jou niggie hier. Ek het toevallig op hierdie kommentaar van jou afgekom. Ek weet nie of jy daarvan bewus is nie, maar ons familie le Roux,(ouma se nooiensvan) is direkte afstammelinge van een van die Franse Hugenote (Gabriel le Roux) wat na Suid-Afrika toe gekom het in die 17de eeu. Groete.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top