Angus2014-04-22Beste F C Boot,
Ek is bewus daarvan dat die woord YOM ingespan word om, by hoek or by croek, te bewys dat dag die betekenis het van "tydperk". Dit weer, is 'n poging om die Bybel wetenskaplik, en geloofwaardig te laat klink. Ek ka
Angus2014-04-22Beste Cornelius,
Jy tik: “Selfs al klink woorde dieselfde bepaal spelling daarvan die betekenis...”
Ja, nee, Cornelius, vir ? onkundige is alles ook “nannas”.
Dit mag jou siening van die gesproke en
Koos Smit2014-04-22
Kobus,
Ek het jare laaste van jou tirades op LitNet gelees. Dit was net te voorspelbaar en vervelig. Maar nou kom piepie jy ook 'n straaltjie by oor vrae wat ek aan Trienie vra. Jy matig jou aan om vir ons te vertel wat God sou wou h&eci
Petrus Paulus2014-04-22Ag Trienie, my kind!
Ek weet werlik nie of ek moet lag of huil oor jou brief nie. Ek voel eerder lus en huil oor al die dwaasheid wat jy kwytraak. Jy skryf dat Jesus werklikwaar geleef het. O ja? Gee my dan sy geboortedatum en veral sy
Jaco Fourie2014-04-22Dan
Dankie vir jou terugvoer.
Ek haal aan 'n response wat Kobus de Klerk aan my gerig het, wat op jou brief ook toepaslik kan wees, nl.
"religie is maar al te dikwels die handewerk van die mense wat dit bedryf, maar dit is sekerlik nie iets
2014-04-22Dit is wonderlik hoe syfers 'n sobere glashelder prentjie kan skilder, dankie FC.
Daar is 'n oplossing: Demokrasie; Die Basoetoes stem vir die regering wat hulle wil hê in Basoetoeland en die selfde met die Zoeloes ten opsigte van Zoeloeland,
F C Boot2014-04-22Beste Angus
Jy is nie die eerste een wat onder die indruk is dat daar slegs een betekenis is van die woord wat met 'dag' vertaal is nie. Almal van ons het maar groot geword in kerke waar daar van die kansel af ‘n 6-dag 24 uur skepping verk
Jaco Fourie2014-04-22F C Boot
Die aantal vrouens wat Zuma het is irrelevant mbt. of blankes hoort te stem al dan nie. Dit is sy en ander veelwywer se konstitusionele reg daartoe wat gerespeteer hoort te wees.
Nieteenstaande blanke getalle afname, is dit belangrik
dan2014-04-22Jaco, ek stem saam met jou kritiek dat 'n mens nie arrogant oor geloof kan wees nie. Maar keer dit jou om krities oor die inhoud daarvan te wees as jy van mening is dat die tradisie waarin dit staan, uitgedien is. Weg van outydse outoritere strukture is o
Varkspek2014-04-22Om die verkiesing te wen, sal die DA enorme steun van anderskleuriges moet kry. So sal die blankes se invloed op daardie party geweldig afneem en sal hulle later heeltemal irrelevant raak.
Daarom sê ek: Stem vir die Vryheidsfront, die enigste pa
2014-04-22Die kinderperspektief is eerder baie funksioneel
– dit word bewustelik juis so gebruik, nes dié perspektief verander en
toenemend strakker word. As kind is mens mos onskuldig en (meer) blind vir die bose.
Die oorgang van kind na jong volwasse – en al
2014-04-22Koos en Jaco,
Beide van julle kan ongetwyfeld slegs baat vind by wat Trienie hierbo weergee. Lees dit aandagtig en probeer ten minste die belang daarvan vir julself insien.
Koos, as jy die Woord lees, sal jy kan agterkom wat God van ons
2014-04-21Dan Badenhorst
Goed en geleerd opgestel
Maar waarom die klem alleenlik op Calvinisme wat net 6.5% van die bevolking uitmaak? Wat van die ander meer as 73% Christene in hierdie land? Wil jy Calvinistiese dogma daardeur probeer wysig?
M
hannes steyn2014-04-21Ons sal Tant Grietjie baie mis. Groot dankie aan mense soos Elias en Pieter wat haar talent gesien het en verseker dat ons daarin kan deel. Ek sal elke keer aan haar dink as ek Solms Delta besoek
2014-04-21George
'n Mens moet na hulle ooglopende motiewe kyk
Mense wat in onguns met Zuma verval het.
Ronnie, Jay Naidoo, die vorige minister van finansies, ens. was Mbeki-ondersteuners, en was na die 2009 verkiesing daarvoor gestraf gewees deur we
2014-04-21'n Aparte response
Die patriaarg van die Ortodokse kerk in Kiev Ukrain, en die patriaarg van die Russiese Ortokokse kerk in Moskou, altwee in dieselfde kerk, altwee aanbid dieselfde "god"; maak aanspraak daarop dat hulle "god"
Jaco Fourie2014-04-21Die treurige ironie van alle godsdienste is dat alle godsdienste se gelowe gemik is uitsluitlik op 'n verlange na 'n herlewing na die dood. Ten doel om 'n god te plesier vir net een enkele rede, naamlik om 'n plekkie in die hiernamels in 'n du
Anne Kruger2014-04-21“Speels” is die eerste boek sedert Marita van der Vyver se “Griet skryf ‘n sprokie” wat my so ‘n unieke kykie in die kop en hart van ‘n geskeide vrou gegee het. Hoe moeilik en vreemd dit kan wees om na jare se get
2014-04-21Beste Thomas,
Dankie vir jou kommentaar oor die maagdelike geboorte van die Jesus- figuur. Die Bybel is maar 'n bron van plagiaat van ander volke se mitologie, en as ek reg onthou het die Hindu-god Shiva ook 'n maagdelike geboorte gehad, en hierd
2014-04-20Ek weet darem nie, die kinderperspektief van die boek is hinderlik. Sou jy bv op 6 al weet van Mamma is van Franse Hugenoot-afkoms want hulle moes vlug omdat die vervloekte Katolieke hulle so vervolg het en sy het 15 sent per boom betaal en stiks
2014-04-19Wouter, nog 'n ding: Jy reken " ... hoe belaglik sou 'n beleid nie gewees het nie wat gaste verbied weens taal."
Bel bietjie in op een van die Engelse stasies en begin Afrikaans praat dan kyk jy wat gebeur. Om die waarheid te sê, da
2014-04-19Dirk en Jaco
Ek het julle al geantwoord in 'n aparte brief (16 April) maar net nog 'n opmerking oor Dirk se Kommentaar. Dirk, jy sê "Aanvaar vir eens en altyd dat jy en ander eendersdenkendes se monopolie op julle "weergawe" van s
Angus2014-04-19VERSKONING!!! Ek dink ek het in die vorige vorige kommentaar "Kabbala" getik.
My Joodse vriend het tog duidelik RABBA gesê.
Voor ek dit kon verbeter, het ek per ongeluk al die Plaas/Post gedruk.
Angus2014-04-18Beste F C Boot,
Dankie vir jou inligting. Soos ek al vir Cornelius gesê het, ek is ? “totale leek” (so bestempel K@K my, daarom die aanhalingstekens) wat die midrash betref. Ek was altyd onder die indruk dat die Intelligent Desi
hannes steyn2014-04-18
Wat 'n jammerte om so 'n groot siel te verloor. Ek en my vrou het Ta Grietjie se optredes baie geniet. Dankie aan Pieter en Elias wat in haar talent geglo het en haar elke moontlike blootstelling gegee het
Marietjie2014-04-18Sal dit moontlik wees om vir my datums en plekke te stuur waar "Daar's 'n engel in my koskas" opgevoer gaan word? Dalk in die George/Mosselbaai omgewing?
Groete
Marietjie
Angus2014-04-18Beste Cornelius,
Binne die konteks van hierdie mitologiese verhaal, moet Jesus nie liewer 'n sondebok wees nie? Lam pas net nie. 'n Lam klink so verwese en magteloos; 'n God is mos nie magteloos nie?
Ek wil net hier byvoeg, binne '
Koos Smit2014-04-17Trienie,
Ai tog Trienie, watse "sondes" is dit wat jy so baie en so gereeld doen wat jou so dankbaar maak dat bloed daarvoor gestort moes word. Noem hulle asseblief vir ons. Kan jy "sonde" vir ons definieer? Noem dan net s
2014-04-17'n Russiese spioen moet sy kontak in Suid-Afrika, Van der Merwe, kom spreek, ernstige sake. Die ontmoeting is in Brakwater, doer in die platteland waar die Rus toe by die logiese plek, die kroeg, instap. Die kontakfrase, wagwoord kan jy maar s
Jaco Fourie2014-04-17Jan
'n Persoonlike perspektief.
Twee aspekte vanuit jou respons aan Dirk wil ek uitlig.
1. Die feit dat Afrikaanse vanne onder Engelssprekendes bevind word, kan die gevolg vir verskeie redes wees.
a. Die aa
2014-04-17Angus,
Maria en so ook haar maagdelike swangerskap is bewese feite en ek het moeite gedoen hierbo en elders om genoegsaam te weergee (wat met geloof niks te make het nie en juis daarom het ateïste al as gevolg daarvan tot inkeer
2014-04-17Marinus,
Stories oor die grootse gebeurtenis van alle tye is daar baie, meeste daarvan deur mense wat in hulle beperkte verwysingsraamwerk vir hulself opdis om te probeer sin maak van dit wat hulle met beperkte insig nie kan verstaan nie - dit is
marinus2014-04-17Ek lees onlangs die boek van C. Knight en R. Lomas. "The second Messiah" waar die skrywers aanmelding maak dat die nuwe-testament boeke in konteks gelees moet word met die tydperk waarin die Bybel-boeke geskryf is, en ek sien iemand anders