Kommentaar

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Wouter Ferns 2014-04-15 Hello FC,    Sonder enige voorbehoud, verskoning aan jou, vir die gebruik van jou naam, en hoop ek dat jy my verskoning sal aanvaar. Dit was ongevraagd en het geen doel gedien nie, behalwe as  'n nodelose verwysing en daarvoor is ek opreg

Manne, betaal tog julle e-tol asseblief

Varkspek 2014-04-15 Dit mag wees dat daar baie geld is/was, maar hoe lank sal dit hou as hulle aanhou om swak beleggings te maak? Ek verneem hulle maak ook nou links en regs beleggings in Afrika...   Varkspek

Anti-gays wat ek bewonder

Jaco Fourie 2014-04-15 F C Boot Ek het hierbo in my brief afgesluit deur te sê:  "Omrede ek hierdie manne bewonder vir die eienskappe hierbo uiteengesit, beteken dit nie dat ek hulle optredes goedkeur nie" Inteendeel, ek keur Bob se optredes geensins

Manne, betaal tog julle e-tol asseblief

2014-04-15 Varkspek - O Aardeland!

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

F C Boot 2014-04-15 Net vir Angus Jews reclaim Jesus as one of their own By Richard Allen Greene, CNN http://religion.blogs.cnn.com/2012/04/05/jews-reclaim-jesus-as-one-of-their-own/ Dalk moet jy ook so'n bietjie 'hang out' met Jesus en minder met Kobus De Klerk&n

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

F C Boot 2014-04-15 Beste Wouter Waarom jy my naam weereens insleep is nie duidelik nie. Aangesien jy jou nou as die deskundige op die gebied voorhou, sal jy seker nie omgee om 'n meer gedailleerde uiteensetting te gee oor die 3.5 miljoen mense wat verskuif is, soos waar hu

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

2014-04-15 Nou ja, Angus, al wat dan nou vir jou oorbly met jou toegang tot die drie afgetrede regters, twee prokureurs en ’n advokaat wat jy kan raadpleeg en dan jou vrou wat jou ook kan help met haar regskennis en die  getuienis wat kwansuis i

Anti-gays wat ek bewonder

F C Boot 2014-04-15 Beste Jaco Dit is vir my nogal verbasend dat jy twee manne bewonder wat glo dat mag uit die loop van 'n geweer kom. Veronderstel nou ons Oom Bob het 'n weermag tot sy beskikking gehad soos die van Putin. Dan het ons vandag hier plaaslik met 'n groo

Manne, betaal tog julle e-tol asseblief

F C Boot 2014-04-15 Moenie worry Varkspek as jy na  "http://www.gepf.co.za/uploads/annualReportsUploads/Annual_Report_2010_2011.pdf" sal jy sien dat fonds se opehoopte fondse en reserwes meer as R900 biljoen beloop het.

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

2014-04-14 Baie dankie vir jul bydraes.  Moeilik om iets voor te staan wat jy nie mee saamstem nie.  

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

Thomas 2014-04-14 Angus   Jou skrywe sou beslis gemors gewees het onderaan Kobus se kdk-pratery. Ek het so pas my tesis voltooi en ek is seker dat ek in die buitenste duisternis gewerp sou word indien ek as bewys van my hipoteses bv sprituele intelligensie of goddel

Die stand van Afrikaans II

Dirk Rigter 2014-04-14 Ou Janneman,   Solank 'n Afrikaanse taalbul soos jy 'n kasregister 'n "til" noem, en van 'n aktualiteitsprogram as "aktuliteitsprogram" praat, is die ou taaltjie definitief op die wenpad! En jy praat van die taal wat "

Die stand van Afrikaans II

Jaco Fourie 2014-04-14 Jan Ek persoonlik voel jy's deels reg, maar ook deels verkeerd. Waar dit kom by advertesies en ekonomiese interaksies onderling in hierdie veeltalige land van ons, maak dit sin om 'n taal te gebruik wat almal verstaan, en wat ekonomies neutraal v

Aan Kobus de Klerk oor taalkwessies, fiktiewe Jesus, slim regsgeleerdes en ander totale leke

2014-04-14 Beste Angus,   Jy tik: "Soos ek [Angus] dit verstaan, beweer Greenleaf dat die historiese Jesus wel bestaan het, en dit kan bewys word deur die evangelies wat historiese werke is. My standpunt is dat die evangelies nie historiese werke

'n Kis vol sondes

2014-04-14 Trienie Mahne, daar is hierdie lewe, en dan is daar die volgende lewe ... as jy reken jy reeds in hierdie lewe sondeloos en as iets hemels bestaan, waarom so graag uitsien na die volgende? ... daar is werklik 'n groot verskil tussen jou "liewe ekke s

Die stand van Afrikaans II

Angus 2014-04-14 Beste Jan Rap, Sê my asseblief wat is 'n "til" in Engels? Laat my dink aan my buurman se seuntjie. Die outjie moes 'n Engelse opstel skryf, en omdat Pa en Ma nog nie tuis was nie, kom vra hy toe maar vir my: "Oom Angus, wat is 'n ka

Parktown Boys' High: Afrikaans-vraestelle

2014-04-14 Sarie, jy kan die tersake vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/Article/matriekvraestelle-2013-vir-afrikaans-eerste-addisionele-taal. Gaan sluit ook by die LitNet Akademies Kuberklas-blad op Facebook aan om op hoogte te bly van die jo

Spirituele sinkretisme

2014-04-14 FC,   Jy het baie byvoeglike naamwoorde vir ware gelowiges, terwyl jy skel oor hul 'opgeblasenheid' en 'liefdeloosheid' 'sien ek so uit jou eie 'liefdevolle' skrywes, ou hipokriet. Miskien omdat jy self so vol daarvan is...   Ek het nie verw

Sonde met die honde

Maya 2014-04-14 'n Gemmerkat?  En jy dink jou problem is verby?  hehe!!!

Gespierde Afrikaans

Neels Swanepoel 2014-04-14 Baie geluk hiermee. Ek gaan beslis voortaan bedag wees op woordgebruik in Afrikaans met moontlike alternatiewe wat ek vir julle kan aanstuur. Regsgeleerdes veral, en in navolging van veral die ou regsengels en regshollands, het nou maar eenmaa

Spirituele sinkretisme

F C Boot 2014-04-12 Beste Kobus Ek gaan my nie eers verwerdig om jou aantygings te reageer nie, want dit is duidelik dat jy van die werking van die Heilige Gees, net soveel weet as 'n kat van klavierspeel. Die Heilige Gees is nie opgeblase en vol van homself soos jy nie.

Parktown Boys' High: Afrikaans-vraestelle

Sarie 2014-04-12 Voorbeeldvraestelle in Afrikaans EAT Gr 12 (2014) is so skaars soos hoendertande.  Kan iemand asseblief help?  

Retensiereg en die Beechcraft 90

2014-04-12 Beste Thimus  - Sjoe!  R1,9 miljoen is 'n klómp geld om te verloor.  Ek stel voor jy gaan spreek 'n prokureur om jou met die invordering van daardie bedrag te help. Dalk het hy hom ook skuldig gemaak aan een of ander misd

Om filosofiese hase uit 'n hoed te trek

2014-04-12 Die enorme afstand tussen die kommentator en die studieveld is opvallend, wat my herinner aan die gewilde liedjie wat 'n tyd gelede deur 'n jongerige vrou gesing is: "from a distance there is peace and harmony" op aarde. Van daardie afstand lyk

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Henk Seymore 2014-04-11 Hallo Petronella "Die invloed van Engels sal verreikende gevolge hê vir die voortbestaan van Afrikaans". Dit val my op dat die Oskar Pistorius verhoor is miskien die treffendste voorbeeld hoe verreikend die gevolge alreeds is. 

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Wouter Ferns 2014-04-11 Hello,    Hoekom is dit nie moontlik om net weg te loop nie. Die regse sluipers met hulle wanvoorstelle te laat en die se projek om 'n beter geskiedenis te probeer skryf.    Hoe het Comestor dit dan dat Wilmot James die redakt

Vir Jaco oor die VF plus en gay regte

Jaco Fourie 2014-04-11 Onteiening en ontneming van privaat eiendom (insluitende jou huis) deur die staat.    Die volgende is ‘n berig uittreksel van  Bennie Van Zyl, hoofbestuurder van die Transvaalse Landbou Unie:   http://debat.maroelame

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Jaco Fourie 2014-04-11 Petronella Jy moet beslis nie jou kind aan die verkrampte tonnelvisie politiese propaganda van Praag voorstel nie.  Onder die ou bedeling was dit 'n koerant wat 'n kandidaat vir sensuur was.

Crito se gewaande Objektiewe Oordeel

Wouter Ferns 2014-04-11 Die opskrif kon sowel gelees het "Comestor se gewaande Objektiewe Oordeel". 

Crito se gewaande Objektiewe Oordeel

Johannes Comestor 2014-04-11 Joan, jou problem met Crito is nie uniek op LitNet nie. Ek het dieselfde probleem met Wouter Ferns.   Johannes Comestor

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-04-11 Angus,   Jou aanmerking oor die bewysreg van die negentiende eeu teenoor vandag is die van 'n totale leek. Bewysregsreëls transendeer tyd en vandag gebruik die meeste gesofistikeerde Westerse regstelsels steeds beginsels uit die antieke Corpus

Engelse invloed op Afrikaans met verreikende gevolge

Johannes Comestor 2014-04-11 Op webwerwe soos LitNet, FAK, Maroela en Praag is daar baie leesstof oor hierdie onderwerp. Dit moet nie net gaan om die invloed wat Engels sal hê nie, maar ook om die verwoesting wat reeds aangerig is. Byvoorbeeld, in Die Burger (5 deser, p 12) is

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-04-11 Angus,   Niemand hoef by te gewees het toe die HERE Jesus in die woestyn deur die duiwel versoek is nie. Waarom moes daar iemand wees? die HERE Jesus het mos Self daardie getuienis aan sy dissipels vertel en hulle het dit so weergee.   So ka

Die vrug van aanwending van rede en objektiewe ondersoek van die Goddelike by die agnostikus

2014-04-11 Chris,    Nêrens het ek gesê ons wil of moet ’n hofsaak aanlê om die Evangelies te bewys nie. Dit is jou onsinnige uitdaging wat so simpel is soos dit ook klink. Die punt van die artikel is om uit te wys dat die Evange

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-04-11 Beste Angus, Dankie vir jou besondere rede omtrent midrash. Ek aanvaar dit gewis so en sal nooit midrash aan enigeen een wat vrede met hul mooigeit aan onse wonderlike Bybel het, probeer dweep nie. Midrash het ter sprake geraak jeens die slimmigh

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

Angus 2014-04-11 Beste Cornelius, Dankie vir jou inligting oor "midrash". Ek het by my Joodse vriend gaan aanklop, en hy het my verseker dat midrash net 'n verskriklik ingewikkelde manier is om te verduidelik wat alreeds op treffend en eenvoudig in die Torah

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

Angus 2014-04-11 Beste Kobus, Jy mag dit miskien as naïef beskou as ek beweer dat die skrywers van die evangelies nie ooggetuies kon wees nie. Jy kom egter nie agter hoe naïef jy is deur te beweer dat daar getuies was met Jesus se geboorte en opraping, en dan n

my kind, meneer (L, P)

2014-04-10 ek onthou my bra (as dit my bra is wie ek dink dit is). hy was in elk geval 'n cool dude gewees, ten spyte. hy het nie verdwyn nie want ek onthou hom, die bottel ten spyt.

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

Wouter Ferns 2014-04-10 Dankie

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

Angus 2014-04-10 Beste Kobus,    Jy met jou spiritualistiese hallusinasies sal nooit derdepersoonsvertelling kan verstaan nie, en dit altyd as snert afmaak. Dit is nou eenmaal so, as iemand se kop vol snert is, dan lyk alles vir hom so.     Di
Top