F C Boot2014-04-08Beste Kobus de Klerk
Jy veroordeel Cornelius Henn met die woorde
"Tragies, arme jy. Maar jy leef nog en dus is daar nog hoop vir jou bekering. En die dag as jy tot bekering kom, die ware Jesus Christus ontmoet Wie se Heilige Naam jy s
Jaco Fourie2014-04-08Cornelius
Beide Mugabe en Putin het onderdrukkende anti-gay, met swaar strawwe, wetgewing in hulle onderskeie lande in werking gestel.
Dankie ook vir jou respons
Jaco Fourie2014-04-08Nou Dirk
Waar is jou "simpel" vraag nie beantwoord nie?
Net soos jy, word vir leser konsumpsie ook deur my geskryf. Die bykomstige inligting is onder aparte hoofde geskryf vir interessantheidsonthalwe. Elke leser vat dit vir h
F C Boot2014-04-08Beste Wouter
Dit is nie die punt nie. Dwarsdeur die mens se geskiedenis was daar gewelddadige optrede teenoor ander.
Om dus een enkel gebeurtenis uit 'n land se geskiedenis uit te lig as synde die toppunt van brutaliteit
van een groep mense teenoor a
Thinus Pretorius2014-04-08Geagte Gustaf
Ek is 'n boer wat dagoud-braaikuikens lewer aan boere vir grootmaak en slag. Ek het 'n kliënt wat my R1.9m skuld en hy is intussen onder "Business rescue" geplaas. Sedertdien het hy my gevra om hom te help en kuikens aan hom
Johannes Comestor2014-04-08Wanneer die term "boer" gebruik word, word verwys na iemand se beroep. Hy/sy besit of huur 'n plaas. So 'n boer kan enige geslag of kleur of nasionaliteit wees. Die term "Boer" is gewoonlik 'n sinoniem vir "Afrikaner&quo
Johannes Comestor2014-04-08Dat Distrik Ses 'n krotbuurt en misdaadnes was, is nie te betwyfel nie. 'n Ander rede waarom dit opgeruim is, is omdat snelweë daar op aanbeveling van 'n Fransman, E Beaudouin, gebou moes word. Die verskuiwing van daardie mense kan nie primêr o
George B2014-04-07Henk, jou siening verteenwoordig hoe talle Afrikaanssprekendes voel. Al is ek nie mal oor die VF nie gaan ek weer vir hulle stem om hulle posisie in die parlement te verstewig. Op provinsiale en munisipale vlak het 'n mens egter nie 'n keuse nie. Die DA m
George B2014-04-07Wat ek weet is dat daar gesê is polisiemanne het hulle nie alleen daar begewe nie. Hulle het slegs twee-twee daar ingegaan want dit was gevaarlik. Dit was voor die verskuiwings. Dat Distrik Ses ook 'n besondere kultuur verteenwoordig het kan nie ont
2014-04-07Hello Angus
Aan Kobus is daar geen salf te smeer. Net iemand soos Trienie gaan dalk 'n loflied hier sing om sy ego te streel, maar ek en jy weet van beter. Die twee skakels wat ek hier onder los mag jy dalk baie interessant vind. Al wat Kobus regtig bere
George B2014-04-07Hier is sprake van twee Twakke. 'n Arme hond, met wie ek nogal simpatie het en 'n Sandvelder wat ironies na sy moedertaal verwys as “... you who have not as yet had the privilege of learning Heaven's language – Afrikaans.”
Hou gerus
Dirk Rigter2014-04-07Jaco Fourie, Varkspek, Henk Seymore,
Ek het een simpel vraag gevra: Wat is die VF plus se standpunt oor gay-wees, indien die party wel al standpunt oor dié kwessie ingeneem het.
Nou kyk nou: Ons kry lesings oor landstale, minderhe
2014-04-07Beste Jaco,
Ek glo nie een van die twee "helde" wat jy hier noem is juis fanties anti-gay nie.
Oom Bob is veel eerder net so anti-Brit soos onse Oom Paul destyds - alhoewel Oom Bob nie in al nege sy lewens Oom Paul se skadu sal raak nie!
2014-04-07Dirk
Soos Henk sê, jy gaan haal 'n bobbejaan agter die berg, jy gryp na strooihalms. Vermy eerder die partye waarvan die bobbejane oop en bloot sit; jy hoef hulle nêrens te gaan haal nie.
Jy kan nie vir die ANC stem nie want hulle het,
Angus2014-04-07Beste Kobus,
Eerste- en derdepersoonsvertellings is letterkundige begrippe, en het niks te make met ateïste en agnostici nie. Jy maak nou soos daar met apartheid gemaak word. Die agnoste kry die skuld vir alles. Is jy seker jy ly nie aan agnostifobi
2014-04-07
Beste Tiens,
Ek sluit heelhartig met die volgende by jou aan:
First I wish to talk about my own relationship with Europe as the descendant of one of the many peoples throughout the world that trace their roots to your continent. My ancestors were
Samantha van Zyl2014-04-07Ek lief jou werk, Daniella. Jy werk nou saam met een van my gunstelingkunstenaars, Chris Chameleon. Dis lieflik om jou werk te lees.
Tiens Pretrius2014-04-07'n Baie hartseer storie.
Mens kan verstaan dat party ouens, veral alkoholiste, na so 'n skokkende en hartseer gebeurtenis, hulle tot drank wend. Ek het dit al self gesien.
Dankie vir 'n goeie vertelling wat mens weer laat dink oor ander se pyn
Ti
Wouter Ferns2014-04-07Hello Angus,
Daarvoor het ons 'n leeftyd kans. Salman Rushdie is op my lys, en sal ek seker by sy werke kom oor tyd. Ek is met jou wat Winston Smith betref, maar het nog nie Animal Farm gelees nie, en het slegs van Max Havelaar gehoor van P
Wouter Ferns2014-04-07Hello Jaco,
Eers moet ek met 'n geheim begin.
Jare gelede het ek twee boeke gelees, wat anders was as enige boek wat ek tot op daardie stadium gelees het.
Dit was Harold Bloom, "The Western Canon" en
hannes steyn2014-04-07Haai, ek vermoed dat daai Hansie na wie jy die boodskap gestuur het, dalk aanstoot kan neem oor jou walglike taal (en dan spel jy nog die woord verkeerd-om ook) maar nou ja ...
Jaco Fourie2014-04-07Varkspek
Bly daars nog 'n gay op SêNet. Kan nie onthou dat jy dit voorheen genoem het nie.
Die Apartheidsjare was vir my lekker gay-jare gewees. Jonk, varsity student, tesame met ander gays in Durban. Dit was die jare toe die berugte Kapt Basi
2014-04-07Angus, Angus... met ander woorde, as iets in die derdepersoon geskrywe is, is dit altyd fiksie? Watter belaglikheid.
Maar jou aanmerking is tipies van jou agnostiese uitkyk wat oor alles geen sekerheid het nie en dan na strooihalms moet gryp soos
2014-04-07Beste Angus,
Soos altyd; baie dankie vir jou belangstelling.
Ek aanvaar nog altyd jou en ander agodsdienstiges se bewys dat Jesus Christus, fiksie/mite is.
Ek had ook groot waardering onlangs vir Wouter Ferns se oortuigende rede dat Jesus C
2014-04-07Liewe aarde, Angus, waarom sou jy ''dokumentêre bewys daarvoor dat Christus 'n historiese figuur was' verlang, as jy hier, vandag, Hom in persoon kan ontmoet wat enige histories dokumentêre 'bewys' totaal onsinnig maak. Jou aandrang is dus bai
Angus2014-04-06Beste Cornelius,
Chris Dippenaar en Angus het bewys vir wat hulle sê. Hierdie bewys is die vier evangelies van die Bybel. Al vier is baie duidelik derdepersoonsvertelling, maw fiksie maw skepping van die menslike verbeelding. Geskiedskrywing is d
Angus2014-04-06Beste Kobus,
Ek twyfel of Daniels so obskuur is as wat jy te kenne wil gee. Ek merk dat sy werk ook op Kindle is.
Jy wil nou voorgee dat dit wat hy geskryf het, onbetroubaar en onjuis is, dan sal jy jou eie navorsing oor die
Angus 2014-04-06Beste Wouter,
Dankie, ek twyfel baie sterk of ek ooit by al jou karakters gaan uitkom. Ek weeg nog aan Gibreel Farishta, Winston Smith of dalk is dit nog Napoleon van Animal farm-faam. Of is dit dalk nog Max Havelaar?
Groete,
Angus
2014-04-06Kerneels,
Dit is waarskynlik duidelik vir algar wat op hierdie forum lees en deelneem, dat jy jou skynbaar aan geen raad steur nie en hoewel dit meestal gebeur dat jou blertse geïgnoreer word, voel mens tog soms genoop om jou maa
christiaan 2014-04-06Beste Meneer Angus
Ek is ook besig met die skole ATKV debat oor Engels se verreikende gevolge op die voortbestaan van Afrikaans - ek glo dis olie op die vuur- ons taal groei nou juis! Ek sal dit baie waardeer as u dalk van u standpunte ter onderste
glo-my-vry2014-04-05Ek is al ouer. Saam met my werk 'n middeljarige vrou - een van daardie ewige verloofdes wat nie wil trou nie. Sy is kort en klein en seksie en slim. Eendag het ek in haar kantoor gekom en sy sê: [Titel], ek verjaardag vandag en beland in my arms vir
Jaco Fourie2014-04-05Dirk
Van die ANC ministers het reeds beweer hulle wil in die toekoms toesien dat die stede se voorstede ook die nasionale demografiese persentasie mengsel sal moet verteenwoordig; gemik veral op blanke voorstede. Dit sal die
Wouter Ferns2014-04-05Hello Comestor,
Aangesien jy in hierdie omgewing is. Dan in die Financial Times van vandag, 5 April 2014, die tydskrif, die volgende deur Simon Schama:
How Matisse and Picasso turned old age into art
By Simon Schama,