Wouter Ferns2014-03-28Hello Angus,
Hierdie was 'n brief wat ek baie geniet het, baie dankie daarvoor.
Synde jy die Afrikaans vir my moontlik gemaak het, ja ek hou ook van Don Quijote, of dan in Engels, "the knight of the sorrowful counte
2014-03-28Trienie Mahne,
Nes Kobus de Klerk dit in sy haat teenoor my hierbo gewreek het, ek werklik hoop en bid dat belangstellendes hier weldeeglik die onderskeid tussen ons belydenis sal ken.
Wyl Angus en Chris Dippenaar meen Jesus Christus is geheel fikt
2014-03-28Goeiedag.
Dirk Rigter alleen weet waar hy die getal 400 setels in hoofstuk 4 van die Grondwet raak lees.
Hoofstuk 4 stel wel die vereistes waarvolgens die 400 setels in 2009 se verkiesing bepaal is, maar dit dui nêrens wat ek kon lee
Johannes Comestor2014-03-28Wouter Ferns sleep my in by John Fagoedien se eensydige skrywe. Ferns vind Fagoedien se uitlatings korrek. Soos dit 'n goeie witte betaam, bied hy selfs verskoning aan. Hy het klaarblyklik niks teen Fagoedien se sarkastiese gebaas nie. Juis dit toon dat F
Dirk Rigter2014-03-28Reusedwerg en Jan Rap,
As julle 'n ordentlike ontleding van die OB se verslag wil hê, gaan lees Prof De Vos se verskeie kommentare daaroor. Dit gee 'n presiese oorsig oor die magte en pligte wat die Grondwet aan die OB oplê en hoe sy
Reusedwerg2014-03-28Jan, ek is eintlik vies vir myself dat ek op mnr Rigter se opmerking reageer het. Die twee knape hierbo se stellings laat my dink aan sekere lede van die bree publiek. Kan geen nugtere bydrae maak nie.Sodra 'n deel van hul anatomie in 'n "vice grip&q
2014-03-28Dirk, prof De Vos se blog is, in vergelyking met die gewone media, obskuur. Wie gaan dit nou lees in sy daaglikse soeke na nuus? So, Reusedwerg het gelyk; die wat blinkoog oor die NSA is (was) draai 'n dowe oor en blinde oog in die rigting van
2014-03-28Dit is nie net die agnostikus wat telkens gepooitjie word deur die Goddelikheid van onse Here Jesus Christus nie, maar wel die Christen-ateïs ook.
KdK spreek hier 'n ernstige saak aan tov wat die gelowige vir 2014 behoort te staan. Christene moet wa
Reusedwerg2014-03-27Lig my die oningeligte dan in asb mnr Rigter, siende dat jy die konstitusionele alwetende hogepriester is. By voorbaat dank dat jy jou sal verwerdig met die oningeligtes.
Wouter Ferns2014-03-27Hello,
'n Film wat werklik die moeite werd is om te sien is, "The Butler", wat die abstraksie van onderdrukking vlees en bloed maak.
Baie dankie
Wouter
Wouter Ferns2014-03-27Maklik, dit is hoe reusedwerg werk, laat doodgewoon uit die oorweging van 'n saak dit wat die teendeel sou bewys.
Hierdie is glad nie vreemd wanneer die regse sluipers en fanatiese gelowiges se metodes in oorweging gebring word nie.
Wouter Ferns2014-03-27Hello John,
Ek is 'n Afrikaner, met die sware las wat dit soms impliseer en kan jou verseker dat Jan Rap, nie namens my praat nie en sal ek verskriklik bly wees indien Jan Rap kan ophou om die denkende Afrikaner se naam bollie te maak, met
2014-03-27Hello Wouter (en hallo vir enigiemand anders wat hier mag lees)
Jy praat weer net omdat praat praat is. As daar drie partye is, A, B en C en dieselfde persentasie van elkeen, sê die helfte, bly weg op stemdag dan maak dit geen verskil aan die
Dirk Rigter2014-03-27Niemand het meer gesaghebbend oor die OB se verslag geskryf as juis prof Pierre de Vos nie. As jy rêrig wil weet hoe die OB se verslag, en wat die grondwet sê, bymekaar uitkom betreffende hierdie aangeleentheid, gaan lees Prof de Vos
2014-03-27Skryf nog sulke onsamehangende, basislose snert, Kerneels, want so wys jy jouself uit vir die irrelevante ketter wat jy geword het. Met goed soos hierbo en die bot insigloosheid wat dit vertoon omtrent enigiets wat jy daarin aanraak, insluitende jou eieso
2014-03-27Kerneels,
Jou gebabbel hierbo verg nie kommentaar nie, maar jy noem dat 'menige' hier het my kwansuis ook reeds op my sogenaamde 'oorskatting van my eie dogma' sou gewys het. En daardie 'menige' van jou is seker maar 'n verwysing na jouself en di
Dirk Rigter2014-03-27Henn
Dis ongelooflik! Jy het geen benul waarvan jy praat nie. Jy skryf:..."Dirk Rigter, miskien help dit as jy besef dat die totale setels vooraf en proporsioneel tot die totale getal geregistreerde kiesers bepaal word ... die aantal setels w
2014-03-26Geregistreerde kiesers wat wegbly se stemme dra proporsioneel tot die meerderheid by ... apatiese kiesers wat geregistreer is en vir die behoud van Boere-Afrkaners kon stem moet besef hul steun uiteindelik die ANC as hulle sou wegbly ... aan diegene wat w
2014-03-26Heil die leser.
Vir jare reeds is die brandpunt in my bydraes op die werf my belydenis dat Jesus Christus ons almal se GOD is.
Daarom het Kobus de Klerk so 'n sterk afkeur aan my.
Had Kobus de Klerk egter net 'n mate van midrash verstaan,
Dirk Rigter2014-03-26Henn
Ek haal jou weer aan uit jou skrywe: ..."ALLE geregistreede kiesers word ingereken in die bepaling van parlementere verteenwoordiging..."
Verduidelik hierdie stelling van jou in "...eenvoudiger taal..." soos jy s
2014-03-26Ek het nie veel vir Chris te sê oor sake Gods nie want ons het daaroor werklik niks in gemeen nie... maar die skreiende manier wat Kerneels alles verdraai, selfs dit wat in woordeboeke staan, is werklik skandelik.
Die Verklarende Handwoorde
2014-03-26Hello
Jan Rap se slimheid het geen einde nie, maar ek kan nie onthou hoe diep dit strek nie.
Hoop ek het FC Boot se toestemming om sonder toestemming te kan deelneem.
Cornelius Henn wat nog slimmer is as Jan Ra
2014-03-26Dirk Rigter, miskien help dit as jy besef dat die totale setels vooraf en proporsioneel tot die totale getal geregistreerde kiesers bepaal word ... die aantal setels word bepaal op grond van die getal geregistreerde kiesers - of is dit moontlik dat die 40
2014-03-26Ja, Cornelius. die gesegde lui van "hope against hope" dat dinge sal verbeter. DIe moeilikheid van die Afrikaners is dat hulle ongeveer 1,5 miljoen stemgeregtigde kiesers in totaal het. DIt skop nie eers 'n duik in die ANC se getalle-oormag nie,
2014-03-26Beste FC Boot,
Dis wel waar dat 'n 100% deelname die enigste behoorlike voer in 'n proporsionele kiesstelsel is.
Jy's dalk reg dat die wegblystem bloot 'n refleksie van die stemme uitgebring kan wees ... maar, jy kan ook ewe verkeerd da
F C Boot2014-03-26Teveel klem word op die wegbly stem geplaas. Veronderstel dat daar 'n 100% verkiesing was dan moes die 5 262 031 miljoen mense 'n keuse uitgeoefen het en vir een of ander party gestem het of hul stembriewe bederf het.
Die feit is egter dat hul buite st
2014-03-26Chris Dippenaar,
Dis duidelik dat jy jouself nes 'n wafferse Kobus de Klerk hier in 'n kammahof probeer voorstel.
Jy is gedurig daarop uit om my as persoon verdag te maak en daarmee dan jou drek as waar voorgee.
2014-03-26Kobus de Klerk,
Jou sterk afkeur aan my daargelaat.
Kom ons konsentreer net 'n oomblik op jou verwysing na "dogmatiek".
Hierin is ek absoluut eens met jou - ek steur my hoegenaamd nie aan dogma in enige Godsdiens op
2014-03-26Baie dankie Jan Rap ... dis byna of hierdie nuwe/neo "useful idiot" soort liberales soos Dirk Rigter meen elke verkiesing is 'n referendum of iets soos die Amerikaanse keuse tussen Republikein en Demokraat ... "proporsioneel" in 'n vee
Dirk Rigter2014-03-26Jan Rap
Dis juis die punt: Die partye se verteenwoordiging word bepaal deur elkeen se stemtotaal as proporsie van die totale geldige stemme te bepaal, in die geval dan 90 en nie 100 nie. Het jy mooi gelees wat Henn sê? "...Alle gereg
Johannes Comestor2014-03-26Jan, ek het 'n spesmaas dat baie van diegene wat deur die owerheid as toeriste getel word eintlik onwettige immigrante is; 'n ander soort "verkeerde toeris." Statistiek oor inkomende en uitgaande "toeriste" word nie gepubliseer nie. Ek
Dirk Rigter2014-03-26Cornelius
Jy is weer uitgeknikker. Kom nou man, stemme tel verg nie abstrakte denke nie! Die goed word net bymekaargetel en die proporsies word bepaal met 'n eenvoudige berekening. Hoe eenvoudig kan ek dit nog vir jou maak? Jou pr
2014-03-26Cornelius, hierdie bevestig maar net dat jy alles wat betref godsdiens uit jou dinges uit trek. As jy die minste belangstelling gehad het in die Moslem-geloof sou jy verwys het na 'imam', nie 'iman' nie. Jy het my gekskeerdery met jou hierbo geheel en al
2014-03-26Dirk Rigter, jy't nou met 'n lang storie waarin jy Cornelius verkeerd probeer bewys het, bevestig dat hy wel gelyk het. Die sleutelwoord hier is proporsioneel. As daar honderd geldige stemme is, is die onderskeie partye se aantal stemme 'n per
2014-03-26Kerneels,
Ek glo nie daar is mense wat hier lees wat verbaas is dat jy nie die implikasies van wat ek weergee, verstaan nie - dit is welbekend dat jy werklik nie begrip het vir wat jy lees oor sake spiritueel nie.
Kom ek spel dit vir jou