Koos Smit2014-04-17Trienie,
Ai tog Trienie, watse "sondes" is dit wat jy so baie en so gereeld doen wat jou so dankbaar maak dat bloed daarvoor gestort moes word. Noem hulle asseblief vir ons. Kan jy "sonde" vir ons definieer? Noem dan net s
2014-04-17'n Russiese spioen moet sy kontak in Suid-Afrika, Van der Merwe, kom spreek, ernstige sake. Die ontmoeting is in Brakwater, doer in die platteland waar die Rus toe by die logiese plek, die kroeg, instap. Die kontakfrase, wagwoord kan jy maar s
Jaco Fourie2014-04-17Jan
'n Persoonlike perspektief.
Twee aspekte vanuit jou respons aan Dirk wil ek uitlig.
1. Die feit dat Afrikaanse vanne onder Engelssprekendes bevind word, kan die gevolg vir verskeie redes wees.
a. Die aa
2014-04-17Angus,
Maria en so ook haar maagdelike swangerskap is bewese feite en ek het moeite gedoen hierbo en elders om genoegsaam te weergee (wat met geloof niks te make het nie en juis daarom het ateïste al as gevolg daarvan tot inkeer
2014-04-17Marinus,
Stories oor die grootse gebeurtenis van alle tye is daar baie, meeste daarvan deur mense wat in hulle beperkte verwysingsraamwerk vir hulself opdis om te probeer sin maak van dit wat hulle met beperkte insig nie kan verstaan nie - dit is
marinus2014-04-17Ek lees onlangs die boek van C. Knight en R. Lomas. "The second Messiah" waar die skrywers aanmelding maak dat die nuwe-testament boeke in konteks gelees moet word met die tydperk waarin die Bybel-boeke geskryf is, en ek sien iemand anders
F C Boot2014-04-17Beste Angus
So 'n klein bydra van my kant. Jou Joodse vriend het nagelaat op jou te vertel dat dit nie 'n 6 dae 24 uurskepping was nie, maar wel 'n skepping oor ses tydperke. Hier is so'n ietsie uit http://www.torah.org/features/spirfocus/faq.htm
Ek
2014-04-17Ou Dirk
Steenkamp en Pistorius is Afrikaanse vanne en of hulle nou uit huis uit Engelssprekend is of nie, dit is 'n manifestasie van die verengelsing wat aan die gang is, As dit nie hulle is wat 'opgradeer' het nie is dit hulle ouers, of hulle gr
2014-04-17Beste Toeskouer - dankie vir jou deelname. Ek stel voor jy lees weer die betrokke "Regsalmanak" waarin ek probeer het om die verskil tussen "algemene" en "spesiale" skade te verduidelik. G'n twyfel nie: Louis
F C Boot2014-04-17Beste Jaco,
Jammer ek raak soms deurmekaar met al die name en toe noem ek jou sommer Wouter.
Die Duitsers was die wêreld ver voor in veral vuurpyl tegnologie. Sonder die tegnologie en Duitse wetenskaplikes se hulp sou die Amerikaanse ruimtepro
Angus2014-04-16Beste Cornelius,
Ja, mite is ook skepping van die menslike verbeelding, en as dit gestalte in skrif kry, is dit fiksie.
Geskiedskrywing kan nie fiksie bevat nie, want dan is daar geen bewys voor nie, en dit mag nie.
As dink jy m
Wouter Ferns2014-04-16Hello Kobus,
'n Korreksie van my kant af, hierdie brief van jou in retrospeksie was nie so voorspelbaar nie.
Wat het jou attent daarop gemaak om die maagdelike swangerskap op hierdie manier te bespreek, aan die hand van Jakobu
Angus2014-04-16Beste Kobus,
Waar is die bewyse dat Maria werklik bestaan het, behalwe dat sy 'n fiktiewe karakter in die Bybel is? Natuurlik is daar onomstootlike bewyse dat sy maagdelik geboorte gegee het aan Jesus. Dit staan in die NT van die Bybel. Netso is
2014-04-16Angus,
Die werklike primêre bronne vir die Evangelies was natuurlik die persoonlike getuienis van die dissipels en die Persoonlike getuienis van die HERE Self - Laasgenoemde wat vandag nog beskikbaar is.
Maar die dissipels se perso
2014-04-16Cornelius:
Ek kan nie mooi agterkom wat jy probeer sê nie. As ons nié stem nie, kom die DANC aan bewind. En as ons wel stem, kom hy óók aan bewind. Die situasie is dus soortgelyk as in Amerika, waar die twee
Wouter Ferns2014-04-16Hello FC,
Die konflik tussen rede en emosie is 'n debat wat vurig tussen en my medewerkers gewoed het, waar ek die kant gehuldig het wat aangevoer het dat die emosies is "altyd" die onderbou van rede, hoe "redelik" die p
Wouter Ferns2014-04-16Hello Cornelius,
Dit waarop ek dus moet antwoord is die volgende:
"Wouter, jou onthutste beskouing in punt 1, 2, 3 en 6, is onteenseglik op die vooroordeel gegrond dat Christene alleen - GOD aanbid."Hierdie bri
Wouter Ferns2014-04-16Hello Kobus,
Greenleaf dink soos jy verlang hy moet dink om ondersteuning te bied vir jou tesis en slaag daarom jou toets vir aanbieding.
So ook met Adolf Deissmann wat die grondslag bied vir jou argument van Judaisme as
F C Boot2014-04-16Beste Wouter.
Oepsie- vervang asb. Jode met Duitsers .Amper herskryf ek hier geskiedenis.
Putin se optrede en arrogansie hou 'n groot gevaar in vir Europa, want sulke mense hou nie op nie, totdat hul met ewe veel geweld gestuit word.Een va
Angus2014-04-16Beste Kobus,
As jy beweer dat die evangelies die primêre bron is van Jesus se verhaal, dan weet jy nie wat 'n primêre bron is nie. Die evangelies soos ons dit ken, is vertalings van vertalings van vertalings van verwerkings van kopie&
Jaco Fourie2014-04-16F C Boot
.
Ek en jy verskil mbt gesindheid.
Daar was gedurende WOII 'n Duitse vlienier wat 'n reputasie opgebou het vir die groot getal Britse vlieniers wat hy afgeskiet het. Sy bynaam was Baron iets of die ander wat ek nie meer kan onthou nie
2014-04-16Beste Angus,
Ek ag fiksie as verbeeldingskuns in die letterkunde.
Jy't reeds hope voorbeelde daarvan in die geskiedenis van die mensdom verskaf, en ek ag my nie die nodigheid om verder daarop te borduur nie.
Waarin jy
Dirk Rigter2014-04-16Ou Janneman,
As jy nie seker is van Me Steenkamp nie, sê liewer niks nie. Beide haar ouers is Engels eerstetaal sprekers, so die logiese gevolg is tog dat sy ook Engelssprekend was. Volg jy ?? Moenie jou onkunde voor almal uitlap nie. Sorg
2014-04-16Wouter,
Die gedeelte van Salome wat jy uit die sogenaamde Jakobus evangelie aanhaal, is wel baie gedramatiseer maar het slegs ten doel om die maagdelike swangerskap van Maria te bevestig. Maar soos hierbo aangedui word, is daar heelwat ander aspe
F C Boot2014-04-16Beste Varkspek
Ek het die volgende inligting van die GEPF webblad verkry:
"The Government Employees Pension Fund (GEPF) is Africa’s largest pension fund. We have more than 1.2 million active members, in excess of 300 000 pensioners an
Nelis Koegelenberg2014-04-16Gelukwensinge aan alle ontvangers van WOORDtroFEES!
Dankie vir 'n Woordfees wat puik gereël was en lewenslange herinneringe bewerkstellig het.
Beste Wense vir 2015 se reëlings wat alreeds in volle erns aanvang neem.
F C Boot2014-04-16Beste Wouter
'n Debat is nooit 'n debat as 'n mens nie alle kante van 'n saak debatteer nie. 'n Mens moet dus nie skroom om bewese feite wat ter ondersteuning of versagting van 'n saak op die tafel te plaas nie.
Meeste argumente wat mense aanvoer as
F C Boot2014-04-16Beste Jaco
DIt is die probleem. Hoe meer hierdie mense bewonder word, ook deur gewone mense, hoe arroganter word hulle, todat hul die punt bereik dat hul reken dat hul bo alles, selfs die wet , ook internasionaal, verhewe is.
Selfs sommige rugbyspel
Angus2014-04-16Beste Cornelius,
Ek is 'n "totale leek" wat Midrash betref; jy sal my moet inlig.
Jy sal jou bogenoemde logika wat 'n "onbetwisbare feit" is, aan my moet verduidelik. Ek verstaan nie hoe het die ou skrywers midrash "ge
Angus2014-04-16Beste Thomas,
Veels geluk met jou tesis. Vertel ons asseblief meer daarvan. My seun het vir my 'n bottel Blue Label vir my verjaarsdag gegee, en ek brand vir 'n geleentheid om so 'n glasie te klink. Laat weet wanneer die gradedag is.
Groete,
Angu
Angus2014-04-16Beste Kobus,
Ek het nie 'n "reeks goed ingeligte artikels" nodig om Greenleaf verkeerd te bewys nie. Ek het dit alreeds gedoen, daar voor jou oë; jy moet dit net lees. Greenleaf het dit reg as hy beweer dat die evangelies waar en eg is, ma
Wouter Ferns2014-04-15Hello,
Dit behoort teen die tyd nou al duidelik te wees dat ek met graagte Bart Ehrman se boeke opsoek.
Een van sy boeke is "The other Gospels : Accounts of Jesus from outside the New Testament - edited and translated by
Dirk Rigter2014-04-15De Klerk,
Ek het so pas van my stoel af geval van die lag vir die onderstaande twak wat jy kwytgeraak het:
..."Wat die historiese betroubaarheid aanbetref, moet mens Greenleaf lees en sommer enige ander bewysreg handboek wat handel met di
Dirk Rigter2014-04-15Kernnels de Haan,
Het jy alweer van jou stellasie afgeklim? "Useful Idiot" sal hulsewers eersdaags uit die woordeboek verwyder, want jy't die arme twee woorde al tot vervelens gebruik. Hulle is al skaam vir hul assosiasie met de Haan.
Wouter Ferns2014-04-15Hello,
"n Voorspelbare brief, met die antwoord teen dit wat net so voorspelbaar en al deurgetrap is.
Voorheen opgestel as aanvullende kommentaar op 'n brief van Angus om argumente formuleer deur Angus te onderskraag het.
2014-04-15
Wouter Ferns,
Jy maak onder meer die volgende aannames (ek stel dit puntsgewys):
1) Daar word ook groot gewag van die feit dat godsdiens so onlosmaakbaar deel van die mens is, dat dit dan sonder enige twyfel die teenwoordigheid van iets werk