Kommentaar

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-19 Wouter,   Jou aanmerking hierbo dat die gelowiges wat in hul diepste wese opreg is maar 'n 'fiksie' aanbid en 'n hele lewe daarvolgens rig en mense oordeel, veroordeel en beoordeel daarvolgens en alle waarhede buite 'n eng gevolge waarheid ont

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-19 Hello Chris,    Daardie kommentaar van jou waardeer ek werklik, daarom baie dankie daarvoor. Veral ook weens de feit dat ek ook op goeie voet met jou wil verkeer en in gesprek wil staan.    Dan aanvaar ek dit so, maar weet ook dit

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-19 ... betreffende "Wouter Ferns" se terugvoer van "inkulufreeheid"; vat dit maar van wie/wat dit kom ... dis vanselfsprekend dat "Wouter Ferns" se navraag gemanipuleer was om 'n antwoord te kry wat hul rampokker agenda te dien

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-19 Beste Angus, ek weet jy't dit al iewers genoem, maar wat is jy - 'n ateïs of 'n agnostikus? ... of voel jy dalk regtig so gesplete soos Kobus de Klerk bepaal het naamlik "ateïstiese agnostikus"? ... onthou ook gerus dat vanuit Kobus de

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-19 "Wouter Ferns" , nes Dirk Rigter spog jy duidelik met 'n rampokker ANC matriek in wiskunde! ... jul kommentare is eintlik heel kostelik en ek hoop eerlikwaar julle raak nie 'n Chris Dippenaar en verwyder jul verleentheid later nie ... jou mandji

HS van Blerk (1915–2010)

johan v d westhuizen 2014-03-19 HAAI SAL GRAAG MET SKRYWER VAN ARTIKEL WIL KONTAK MAAK. BESIT VOLEDIGE LYS VAN BOEKE ASOOK KORTVERHALE WAT IN BOEKVORM GEDRUK IS GROETE JG  

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-18 Hello Wouter Ek wil jou net graag verseker dat ek absoluut geen griewe teen jou het nie. Jy is 'n ingeligte bydraer hier op LitNet en ek het nog altyd 'n baie groot respek gehad vir jou opinie. Die spesifieke onderwerp waaroor ons gesels, het egter die p

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

Angus 2014-03-18 Beste Kobus, Jy bly nog maar verward. Natuurlik bestaan die fiktiewe werklikheid, soos elke letterkundige werk, hetsy roman, kortverhaal, novelle, of wat ookal dwars oor die wêreld se letterkunde, kan getuig. Hierdie werke sal nie kan bestaan son

Reënboognasie!

Enjee 2014-03-18 Glipsie

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

Jaco Fourie 2014-03-18 .F C Boot Wat hierdie artikel sê, het ek mos reeds hierbo soos volg opgesom: "Die Ou Testament se siening van die Messias vir die laaste dae is 'n militere Joodse koning wat direk van Dawid EN Salomo afstam, wat die Jode in die diaspora na

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-18 Dirk Rigter, Jy het duidelik nie 'n benul wat die effek van wegbly stemme en bedorwe stemme in Suid Afrika se proporsionele kiesstelsel het nie! Jou volgehoue arrogansie gaan ook nie die land se kiesstelsel in jou bedrog laat verander nie. Wegbly s

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-18 FC,    Jy kan sekerlik google dat dit klap, aan dit kan nie meer getwyfel word nie, die volgende stap nou, is om jou eie redakteur te word, die massa inligting te orden.    Te veel verlang jy van die leser om die werk te doen en no

'n Clanwilliam-psalm

2014-03-18 Ester, dit is so, so mooi geskryf! Clanwilliam kan trots wees op 'n digter soos jy!

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-18 Hello Kobus,    Louis-Ferdinand Céline het sy komplikasies en is nie 'n "aangename" persoon nie, wat beteken die debat van die kunstenaar versus die werk kom weer na vore.    Moet 'n rassis, vrouehater, homofoob ni

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-18 Hello,    Ek kon nie Erik in die hande kry nie, maar het met 'n hulvaardige jong persoon daar gepraat wat in die aangename gesprek bevestig het dat die stemme word nie toegdeel soos Cornelius impliseer nie en heel toevallig het sy ook haar voo

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-18 Hello Cornelius,    Indien stemme dit vir jou kompliseer, gebruik appels en beperk dit tot 10 appels, aangesien miljoene mense en selfs appels verwarrend kan wees, alhoewel 'n appel 'n dag hou die dokter weg. maar terug na die som en hou jou s

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-18 Jaco Fourie skryf op 16 Maart soos volg. F C Boot My invoegsel hierbo, in die verskil tussen Chris en Wouter; waar eersgenoemde vir 'n mitiese Jesus argumenteer in teenstelling met die argument vir 'n historiese Jesus, kom dit daarop neer, maak nie s

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

OLIVIA 2014-03-18 Is dit bedrog as twee mense skei net om die pensioengeld te kry? En waar meld mens so saak aan?

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

Dirk Rigter 2014-03-18 Cornelius,   Dalk verstaan jy as ek dit baie oorvereenvoudig aan jou verduidelik: Kom ons sê daar is 3 partye, A, B en C wat aan die verkiesing deelneem en daar is 160 stemgeregtigdes. Party A kry 60 stemme, B kry 50 stemme en C kry

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-17 Angus,   O, maar ons gelowiges (daar is massas van hulle wêreldoor) ken die verskil in aanwending en aard tussen fisiese  en spirituele oë en ore, en as jy dit ook kon beleef, sou jy ook weet - dit is juis waarom ons so duidelik kan

Vir Jaco: “’n Stembrief”

2014-03-17 ... ek wonder; glo Dirk Rigter se meelopers en kruipers ook dat bedorwe stemme meer ge"nullify" word as wegbly stemme? ... weet die arme Dirkie miskien wat die implikasie van wegbly stemme is? ... het wegbly stemme dan 'n effek in ons piesang de

Polities reg, of polities verkeerd?

Reusedwerg 2014-03-17 Beste Sandvelder, ek geniet elke brief wat jy skryf. Ek voel presies soos jy oor die politieke korrektheid. Dankie tog, ek is nie alleen nie. Ek wil net die volgende onder jou aandag bring. Hier op die Net is daar 'n klompie wat erger as die ou dae se sed

Reënboognasie!

Reusedwerg 2014-03-17 Top Deck?

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-17  ... toemaar "Wouter Ferns", Chris Dippenaar het julle sinici nodig ... hy sal wel gou weer rede vind om sommer eersdaags weer saam te kruip in  "almal seg so" vir gesag in jul misantropiese waan ...

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-17 ... en net om absoluut seker te maak almal verstaan die implikasie geheel -----  bedorwe stemme = wegbly stemme (minus 'n effense protes daarin)

Vir Jaco: “’n Stembrief”

2014-03-17 Hello Dirk,    Jy het geantwoord soos ek gehoop het en wat ek ook kon bevestig, soos bevestig by IEC en so ook met die toepassing van regstellende aksie.    Baie dankie   Wouter

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-17 Dirk Rigter is van leuens aanmekaar gesit ... hy en sy misantropiese kruiper tjommies, probeer nou lank reeds met die feite wat ek hier plaas op hul aksionabele manier hierbo te hekel ... my aanhaling omtrent die tel van bedorwe stemme, kan  met enig

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-17 Kobus de Klerk, jou waan staan nogmaals duidelik - wat van 'n "volledige bydrae" om jou formidabele kennis omtrent midrash te demonstreer? ... ek verstom my ook dat jy as sondelose ware Christengelowige,  dalk saam "Wouter Ferns"

Vir Cornelius: Nog verkiesingsnuus!

2014-03-17 Werklik ongelooflik arrogant  van jou Dirk Rigter! Vir wie probeer jy so lieg? Buiten jou rampokker meelopers hier, onderskat jy die intelligensie van belangstellendes duidelik baie erg. Elders het jy ook in jou waan geblerts: "Bedorwe

Reënboognasie!

Johannes Comestor 2014-03-17 Wit op swart?

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-17 Hello,    Die naweek wat verby is het ek die geleentheid gehad om 'n film te sien wat ek lankal wou gesien het en toe uiteindelik by gekom het.    Dit is 'n ingevoerde DVD van The Great Beauty (La Grande Bellezza) wa

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-17 Hello Kobus,    Ek wil nie te lank vertoef op die sielkundige samestelling van Cornelius Henn nie, maar ek wonder tog, alhoewel hierdie nie die plek is om te wonder daaroor nie. Na regte behoort die persoonlike nie na vore te kom nie, aangesie

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-17 Hello Chris,    Jammer om dit te hoor. Ek het nog altyd van jou gehou en jou as 'n intelligente en ingeligte persoon beskou en ervaar, dat bogenoemde as 'n skok kom. Gegewe geen invloed van my kant af in jou keuses word dit dan so aanvaar en m

Faan se trein

2014-03-17 Ek is bly Reney noem die uitbeelding van die verstandelik gestremde karakter - ek het dit nie oortuigend gevind nie. Die spanningslyn van die film bou ook op en val dan weer terug - die film vorm nie 'n geheel nie. Faan se seksuele fassinasie word te ve

Faan se trein

Magriet 2014-03-17 Ek is bly Reney noem die uitbeelding van die verstandelik gestremde karakter, dit was nie vir my oortuigend nie. Daar word ook te veel gemaak van die seksuele en te min van Faan se eintlike droom - die trein. Die spanningslyn bou op en val dan weer terug,

Vir Jaco: “’n Stembrief”

Dirk Rigter 2014-03-17 Cornelius, hou op om ‘n gek van jouself te maak. Gaan lees die volgende webwerf: http://www.southafrica.info/about/democracy/iec. Dit spel die amptelike beleid uit van die OVK, en sê die volgende ivm bedorwe stemme (spoilt ballot papers):

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

Angus 2014-03-17 Beste Kobus,     Dis tog duidelik in my skrywe hierbo dat ek die verskil tussen werklikheid en fiksie ken. Dis jy wat ?f nie kan lees nie, ?f dit gerieflikheidshalwe nie wil insien nie.    ? Fiktiewe karakter, soos Jesus, lewe

Vir Jaco: “’n Stembrief”

Jaco Fourie 2014-03-17 Dirk Lees die volgende skakel mbt die regstellende aksie hofsaak afwagtend hierdie Donderdag. http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Belangrikste-uitspraak-oor-regstellende-aksie-kom-20140315

Vir Jaco: “’n Stembrief”

Jaco Fourie 2014-03-16 Dirk Jou eerste punt:  'n Uitslag op 'n saak deur Solidariteit by die konstitusionelehof ingedien, word hierdie Donderdag afgewag,  om te bepaal of regstellende aksie wel 'n saak van "finish en klaar" is soos jy dit stel, gaan wees.

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

Jaco Fourie 2014-03-16 F C Boot My invoegsel hierbo, in die verskil tussen Chris en Wouter; waar eersgenoemde vir 'n mitiese Jesus argumenteer in teenstelling met die argument vir 'n historiese Jesus, kom dit daarop neer, maak nie saak hoe sterk die een of die ander se argum
Top