
Willem Swart, van Parktown Boys' High, deel die volgende Afrikaans-vraestelle vir matriekleerlinge.
Afrikaans EAT: Taal, geletterdheid en kommunikasie (Februarie 2014)
Afrikaans EAT: Taal, geletterdheid en kommunikasie (Mei 2014)
Afrikaans EAT: Taal, geletterdheid en kommunikasie (Junie 2014) NUUT!
Afrikaans: Leesbegrip, opsomming en taal (Junie 2013)
Afrikaans: Leesbegrip, opsomming en taal (September 2013)
Afrikaans: Skryf
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter



Kommentaar
Dankie Parktown-onderwysers vir puik vraestelle!
Mooi Gemaak Willem. Wonderlike Vraestelle!!!
Voorbeeldvraestelle in Afrikaans EAT Gr 12 (2014) is so skaars soos hoendertande. Kan iemand asseblief help?
Sarie, jy kan die tersake vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/Article/matriekvraestelle-2013-vir-afrikaans-eerste-addisionele-taal.
Gaan sluit ook by die LitNet Akademies Kuberklas-blad op Facebook aan om op hoogte te bly van die jongste Skole-materiaal op LitNet.
Hi soek dringed vorige jaar se Graad 9 vraestelle
Dankie
Antoinete