2014-03-25Beste Gawerjal, met groot hartseer deel ek jou prentjie ... maar wat van 'n bietjie hoop die dag as Donald Trump die Amerikaanse president word en sy kritiek teen die ANC amptelik en met sulke gesag vanaf die wêreldverhoog lewer (vir Zuma en sy meel
2014-03-25Kobus de Klerk,
Na jare wat jy Bybel as die Woord van God (Jesus Christus) en as enigste weg dweep, verklaar jy: "Glo my vry, jy ontmoet nie die HERE in die boeke nie want dit is nie Sy woning nie - jy ontmoet Hom in jou hart - in die Boek
2014-03-25Beste Jaco Fourie,
Wyl ek net die grootste respek het vir jou moedigheid omtrent jou steun vir die VFPlus, moet ek ewe ruiterlik hier erken dat Niekie van den Berg en sy Broeders se oorloop met DA luise in hul baard kompleet, my nie aanstaan nie.
Jaco Fourie2014-03-24Hellen Zille en top DA amptenare (behalwe Mazibuko), skarrel om Solidariteit te paai.
http://www.beeld.com/nuus/2014-03-23-da-en-solidariteit-praat
In die vorige verkiesing het Solidariteit die DA vir Afrikaners aanbeveel. Hopelik sal hulle 'n
Jaco Fourie2014-03-24Nog twee DA LP's verkas na die VF+, binne 'n bestek van dae, 'n totaal van 5!!
Andre Fourie (vorige minister in die NP regering), en
Piet Vorster
Lekkerrrrr!!
Alex J Coyne2014-03-24It’s cool reading all the comments so far. It’s good to know there are people who feel the same – especially in SA.
It seems that I let a mistake slip in through the editing process. It’ll be the Dagga Party of South Africa runn
2014-03-24Wouter,
Jou aanmerking in verband met die status van jou afleidings van jou ontledings, naamlik dat dat jy nie verwaand genoeg is om te verklaar dat jou ontleding van alles hier die korrekte ontleding is nie, is presies wat jy sê dit
jacques2014-03-23Dit was deksels goed gedoen, skoonma. Die retoriese aspek van Katie se vergifnis bring 'n diepte wat my nogals laat dink. Baie mooi geskryf.
Wouter2014-03-23Hello FC,
Baie dankie vir die blik wat jy toegelaat het in jou lewe en word dit erken met die respek wat dit sonder enige kwalifikasies verdien.
Dit word soms maklik vergeet dat agter die naam op die skerm is daar 'n mens, 'n
Wouter2014-03-23Hello Kobus,
Ek skuld jou 'n volledige antwoord waar daar gepoog word om in alle erns jou te antwoord en dalk beter klaarheid vir die fondasie van my argumente te gee, maar ek is hierdie naweek by my ouers en is my tegnologie nie so opgeste
Anoniem2014-03-23Behalwe dat woorde uit Germaanse oorsprong dalk beter op die ore mag val wanneer dit met ander Germaanse woorde omring word (en dit is 'n swepende veralgemening), is daar enige ander positiewe stelling wat gemaak kan word wat hierdie anti-Romeinse kruisva
Jaco Fourie2014-03-20Drie DA LP's loop oor na die VF+
Lowrey Bosman
Theo Coetzee
Nicky van den Berg
Wat ek hierbo en elders voorspel het, is besig om vinniger plaas te vind as wat ek verwag het. Die DA het 'n moerse fout gemaak om 'n ANC bloudruk te probeer word
2014-03-20Dankie vir jou oplettendheid Chris Dippenaar; imans, rabbyne, priesters, dominees en ghoeroes word almal met kleinletters gespel ... Jesus Christus onse HERE is die Profeet (met 'n hoofletter P) van alle profete (met 'n kleinletter p) - die Iman van
George B2014-03-20Hennie, lank dink agter die toe deur kan verskeie oorsake hê. Die algemeenste probleem (uitdaging!) is waarskynlik hardlywigheid. Een of ander aalwyn ekstrak of dalk net meer liggaamlike aktiwiteit mag die oplossing wees. Lank sit om wysheid te beko
2014-03-20Sandvelder. Oulike storie. Mag ek vra - hoeveel van jou storie is waar of fiksie? Ek het lekker gelag. My pa het ook so 'n tent gehad voor daar kerk gebou kon word. Oom Lee was hierdie statige, perfeksionistiese oom wat die kitaar in die kerk kon tok
Angus2014-03-20Beste Cornelius,
Weet jy nog nie wie ek is nie? Ek het dan altyd gedink jy het toegang tot SêNet se geheimenisse.
Laat ek jou dan maar inlig. Ek is nog altyd hy, Angus. Die ou wat sy genetika in die huishoukundeklas geleer het,
&nbs
2014-03-20Paniek vaar daarteen uit - onkunde bespot dit - kwaadwilligheid verdraai dit - maar die waarheid is steeds onweerlegbaar... en daar het julle dit nogmaals!
2014-03-20Siestog Dirk Rigter, ek's nog lank nie klaar nie - ek't maar skaars begin! ... die rekord staan egter! ... jy't gewis ook nie Dr. Pieter Mulder se "Oom Jan" sinnebeeld gesnap nie - of dink jy jouself 'n groter gesag as Dr. Mulder omtrent d
Marie Luyt2014-03-19So 'n interessante artikel. Volgens Johannes Meintjies se boek, President Steyn, het Steyn in Mei 1900 self Pretoria toe gegaan om met Kruger oor dié se vredesversugtinge te praat. Meintjes skryf soos volg: (p121)
"The subject of peace was
2014-03-19Chris Dippenaar, die gesig wat jy van jouself hier aan "Wouter Ferns" wys is waar ... dis presies waarmee jy meen jy vorder in jou ondermyning van Godsdiens (jou woorde) ... wyl jy wel verskoning aan "Wouter Ferns" bied, jy jouself reg
Dirk Rigter2014-03-19Vir oulaas, Cornelius,
Wegbly stemme en bedorwe stemme dra op GEEN manier by tot die berekening in die proporsionele verkiesing-stelsel nie, slegs die uitgebragte aanvaarde stemme. Jy is lief vir hoofletters, so hier kom dit:
BEDORW
F C Boot2014-03-19Eers Wouter dan Jaco Fourie
Beste Wouter,
My antwoord was direk gerig aan Jaco Fourie. Ek is nie hier om enigiemand te beindruk nie.
Miskien moet ek jou iets meer van my agtergrond vertel. Groot geword in 'n Dopperkerk waar Pa ouderling was en e
2014-03-19Wouter,
Jou aanmerking hierbo dat die gelowiges wat in hul diepste wese opreg is maar 'n 'fiksie' aanbid en 'n hele lewe daarvolgens rig en mense oordeel, veroordeel en beoordeel daarvolgens en alle waarhede buite 'n eng gevolge waarheid ont
2014-03-19Hello Chris,
Daardie kommentaar van jou waardeer ek werklik, daarom baie dankie daarvoor. Veral ook weens de feit dat ek ook op goeie voet met jou wil verkeer en in gesprek wil staan.
Dan aanvaar ek dit so, maar weet ook dit
2014-03-19... betreffende "Wouter Ferns" se terugvoer van "inkulufreeheid"; vat dit maar van wie/wat dit kom ... dis vanselfsprekend dat "Wouter Ferns" se navraag gemanipuleer was om 'n antwoord te kry wat hul rampokker agenda te dien
2014-03-19Beste Angus, ek weet jy't dit al iewers genoem, maar wat is jy - 'n ateïs of 'n agnostikus? ... of voel jy dalk regtig so gesplete soos Kobus de Klerk bepaal het naamlik "ateïstiese agnostikus"? ... onthou ook gerus dat vanuit Kobus de
2014-03-19"Wouter Ferns" , nes Dirk Rigter spog jy duidelik met 'n rampokker ANC matriek in wiskunde! ... jul kommentare is eintlik heel kostelik en ek hoop eerlikwaar julle raak nie 'n Chris Dippenaar en verwyder jul verleentheid later nie ... jou mandji