Kommentaar

My mening oor die reg

2014-03-30 Dirk Rigter Jy's reg, ek verstaan nie grondwetlike reg nie.  Die grondwet sê al die tale hier is gelyk maar ek kan nie eers navraag oor belasting wat EK betaal in my eie taal doen nie, of 'n klag by die polisie indien in my eie taal nie. 

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

2014-03-30 Angus Die Swart Luiperd, kort op sy hakke is Rooi Jan, Flash Gordon en die Groen Pyl. Jan Rap

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

Reusedwerg 2014-03-29 Mnr Fagodien. Verstommend man, verstommend.

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-29 Goeiedag. Ek sou eerlik nie soos Dirk Rigter hierbo gespog het met "En toevallig is beide wiskunde én die pedagogie deel van my forté", nie. Maar nou ja, Dirk Rigter boog nou geruime tyd met allerlei kleinlikhede en sy staat

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

F C Boot 2014-03-28 Of 'n mens daarvan hou of nie, verkiesings word gewen met stemme en dan wel met stemme wat geldig is. Dit is die aantal voete in stemlokale wat deurslaggewend is. As jy nie deelneem nie beteken dit eenvoudig dat jy dit aan ander mense oorlaat om te bes

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

2014-03-28 Wouter, jou stouter, jy sê jy scan net die begin van my brief ... en dan het jy nog die vermetelheid om daarop te reageer.  G’n wonder jy’t altyd die kat aan die gat beet nie. Jy sê ek vaar uit teen Engels.  Waar kom jy

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

Wouter Ferns 2014-03-28 Hello Cornelius,    My naam is werklik Wouter en die van is Ferns. Ek gaan oor twee maande of so 'n lang naweek by Seepunt vakansie hou. Dalk moet ek jou vir koffie daar kry, ek sal my ID bring.    Baie dankie   Wouter

Die grootste karakter in wêreldletterkunde

Wouter Ferns 2014-03-28 Hello Angus,    Hierdie was 'n brief wat ek baie geniet het, baie dankie daarvoor.    Synde jy die Afrikaans vir my moontlik gemaak het, ja ek hou ook van Don Quijote, of dan in Engels, "the knight of the sorrowful counte

Krismisstories

Varkspek 2014-03-28 Dankie Reusedwerg, in hierdie wrede wêreld help dit om soms 'n bietjie te lag. Dit verlig die stres. Varkspek

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-03-28 Trienie Mahne, Nes Kobus de Klerk dit in sy haat teenoor my hierbo gewreek het, ek werklik hoop en bid dat belangstellendes hier weldeeglik die onderskeid tussen ons belydenis sal ken. Wyl Angus en Chris Dippenaar meen Jesus Christus is geheel fikt

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-28 Goeiedag. Dirk Rigter alleen weet waar hy die getal 400 setels in hoofstuk 4 van die Grondwet raak lees.   Hoofstuk 4 stel wel die vereistes waarvolgens die 400 setels in 2009 se verkiesing bepaal is, maar dit dui nêrens wat ek kon lee

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

Johannes Comestor 2014-03-28 Wouter Ferns sleep my in by John Fagoedien se eensydige skrywe. Ferns vind Fagoedien se uitlatings korrek. Soos dit 'n goeie witte betaam, bied hy selfs verskoning aan. Hy het klaarblyklik niks teen Fagoedien se sarkastiese gebaas nie. Juis dit toon dat F

My mening oor die reg

Dirk Rigter 2014-03-28 Reusedwerg en Jan Rap,   As julle 'n ordentlike ontleding van die OB se verslag wil hê, gaan lees Prof De Vos se verskeie kommentare daaroor. Dit gee 'n presiese oorsig oor die magte en pligte wat die Grondwet aan die OB oplê en hoe sy

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

Reusedwerg 2014-03-28 Verstommend mnr Rigter, verstommend......

My mening oor die reg

Reusedwerg 2014-03-28 Jan, ek is eintlik vies vir myself dat ek op mnr Rigter se opmerking reageer het. Die twee knape hierbo se stellings laat my dink aan sekere lede van die bree publiek. Kan geen nugtere bydrae maak nie.Sodra 'n deel van hul anatomie in 'n "vice grip&q

My mening oor die reg

2014-03-28 Dirk, prof De Vos se blog is, in vergelyking met die gewone media, obskuur.  Wie gaan dit nou lees in sy daaglikse soeke na nuus?  So, Reusedwerg het gelyk; die wat blinkoog oor die NSA is (was) draai 'n dowe oor en blinde oog in die rigting van

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-03-28 Dit is nie net die agnostikus wat telkens gepooitjie word deur die Goddelikheid van onse Here Jesus Christus nie, maar wel die Christen-ateïs ook. KdK spreek hier 'n ernstige saak aan tov wat die gelowige vir 2014 behoort te staan. Christene moet wa

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

Duitswester 2014-03-28 Hmm. En weer, hmm. Goeie griffel John, laat ons sien of die reaksie jou kritiek met feite aanspreek.   Duitswester

My mening oor die reg

Reusedwerg 2014-03-27 Lig my die oningeligte dan in asb mnr Rigter, siende dat jy die konstitusionele alwetende hogepriester is. By voorbaat dank dat jy jou sal verwerdig met die oningeligtes. 

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

Wouter Ferns 2014-03-27 Hello,    'n Film wat werklik die moeite werd is om te sien is, "The Butler", wat die abstraksie van onderdrukking vlees en bloed maak.    Baie dankie   Wouter

My mening oor die reg

Wouter Ferns 2014-03-27 Maklik, dit is hoe reusedwerg werk, laat doodgewoon uit die oorweging van 'n saak dit wat die teendeel sou bewys.    Hierdie is glad nie vreemd wanneer die regse sluipers en fanatiese gelowiges se metodes in oorweging gebring word nie. 

Nie verstoot nie en nie vertrap nie

Wouter Ferns 2014-03-27 Hello John,    Ek is 'n Afrikaner, met die sware las wat dit soms impliseer en kan jou verseker dat Jan Rap, nie namens my praat nie en sal ek verskriklik bly wees indien Jan Rap kan ophou om die denkende Afrikaner se naam bollie te maak, met

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-27 Hello Wouter (en hallo vir enigiemand anders wat hier mag lees) Jy praat weer net omdat praat praat is.  As daar drie partye is, A, B en C en dieselfde persentasie van elkeen, sê die helfte, bly weg op stemdag dan maak dit geen verskil aan die

My mening oor die reg

Dirk Rigter 2014-03-27 Niemand het meer gesaghebbend oor die OB se verslag geskryf as juis prof Pierre de Vos nie. As jy rêrig wil weet hoe die OB se verslag, en wat die grondwet sê, bymekaar uitkom betreffende hierdie aangeleentheid, gaan lees Prof de Vos

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-03-27 Skryf nog sulke onsamehangende, basislose snert, Kerneels, want so wys jy jouself uit vir die irrelevante ketter wat jy geword het. Met goed soos hierbo en die bot insigloosheid wat dit vertoon omtrent enigiets wat jy daarin aanraak, insluitende jou eieso

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-27 Kerneels,   Jou gebabbel hierbo verg nie kommentaar nie, maar jy noem dat 'menige' hier het my kwansuis ook reeds op my sogenaamde 'oorskatting van my eie dogma' sou gewys het. En daardie 'menige' van jou is seker maar 'n verwysing na jouself en di

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

Dirk Rigter 2014-03-27 Henn Dis ongelooflik! Jy het geen benul waarvan jy praat nie. Jy skryf:..."Dirk Rigter, miskien help dit as jy besef dat die totale setels vooraf en proporsioneel tot die totale getal geregistreerde kiesers bepaal word ... die aantal setels w

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-26 Geregistreerde kiesers wat wegbly se stemme dra proporsioneel tot die meerderheid by ... apatiese kiesers wat geregistreer is en vir die behoud van Boere-Afrkaners kon stem moet besef hul steun uiteindelik die ANC as hulle sou wegbly ... aan diegene wat w

Die Goddelike hoedanigheid van die HERE Jesus Christus

2014-03-26 Heil die leser. Vir jare reeds is die brandpunt in my bydraes op die werf my belydenis dat Jesus Christus ons almal se GOD is. Daarom het Kobus de Klerk so 'n sterk afkeur aan my. Had Kobus de Klerk egter net 'n mate van midrash verstaan,

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

Dirk Rigter 2014-03-26 Henn   Ek haal jou weer aan uit jou skrywe: ..."ALLE geregistreede kiesers word ingereken in die bepaling van parlementere verteenwoordiging..."   Verduidelik hierdie stelling van jou in "...eenvoudiger taal..." soos jy s

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-26 Ek het nie veel vir Chris te sê oor sake Gods nie want ons het daaroor werklik niks in gemeen nie... maar die skreiende manier wat Kerneels alles verdraai, selfs dit wat in woordeboeke staan, is werklik skandelik.   Die Verklarende Handwoorde

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-26 Hello    Jan Rap se slimheid het geen einde nie, maar ek kan nie onthou hoe diep dit strek nie.    Hoop ek het FC Boot se toestemming om sonder toestemming te kan deelneem.    Cornelius Henn wat nog slimmer is as Jan Ra

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-26 Dirk Rigter, miskien help dit as jy besef dat die totale setels vooraf en proporsioneel tot die totale getal geregistreerde kiesers bepaal word ... die aantal setels word bepaal op grond van die getal geregistreerde kiesers - of is dit moontlik dat die 40

Hoe lyk die nuwe Suid-Afrika na die verkiesing?

2014-03-26 Ja, Cornelius. die gesegde lui van "hope against hope" dat dinge sal verbeter. DIe moeilikheid van die Afrikaners is dat hulle ongeveer 1,5 miljoen stemgeregtigde kiesers in totaal het. DIt skop nie eers 'n duik in die ANC se getalle-oormag nie,

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-26 Beste FC Boot, Dis wel waar dat 'n 100% deelname die enigste behoorlike voer in 'n proporsionele kiesstelsel is.   Jy's dalk reg dat die wegblystem bloot 'n refleksie van die stemme uitgebring kan wees ... maar, jy kan ook ewe verkeerd da

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-26 Jy en jou verklarende woordeboek is verkeerd, punt.

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

F C Boot 2014-03-26 Teveel klem word op die wegbly stem geplaas. Veronderstel dat daar 'n 100% verkiesing was dan moes die 5 262 031 miljoen mense 'n keuse uitgeoefen het en vir een of ander party gestem het of hul stembriewe bederf het. Die feit is egter dat hul buite st

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-26 Chris Dippenaar,   Dis duidelik dat jy jouself nes 'n wafferse Kobus de Klerk hier in 'n kammahof probeer voorstel.   Jy is gedurig daarop uit om my as persoon verdag te maak en daarmee dan jou drek as waar voorgee.  

Die HERE Jesus Christus - Werklikheid en deurlopende invloed

2014-03-26 Kobus de Klerk, Jou sterk afkeur aan my daargelaat.   Kom ons konsentreer net 'n oomblik op jou verwysing na "dogmatiek".  Hierin is ek absoluut eens met jou - ek steur my hoegenaamd nie aan dogma in enige Godsdiens op

Die proporsionele kiesstelsel verduidelik volgens die 2009-verkiesing

2014-03-26 Baie dankie Jan Rap ... dis byna of hierdie nuwe/neo "useful idiot" soort liberales soos Dirk Rigter meen elke verkiesing is 'n referendum of iets soos die Amerikaanse keuse tussen Republikein en Demokraat ... "proporsioneel" in 'n vee
Top