2014-02-24Liewe Angus
Ivm jou fiktiewe karakter: God. Nee, nee, nee, moet asb nie jou tyd met my mors om die 'gedeeltes' of enkele verse weer te gee wat die dade of karakter van God vir jou uitbeeld nie. 'n Heerser oor 'n Koninkryk moet eers persoonlik ontmoet wor
2014-02-24Dankie Chris, Dankie Jaco, ek het geweet julle sal dit snap..... :>)
Ook, Chris, ek het begin rondkyk vir boeke oor die mitiese Jesus, insluitende die Doherty oor hoe die argument aangaande die mitiese Jesus verwoord sal word. Ek het die
2014-02-24Beste Cornelius
Jou missievoorstelle kan ek nie fout mee sien nie; miskien bietjie gededailleerd want dink jy nie baie van daardie goed sal vanself gebeur as mens maar net trots Afrikaans is nie?
Wat Radio Pretoria betref; ek kan om een of ander rede ho
2014-02-24Beste Angus
Daar's niks fout met 'n aksent nie; om met 'n aksent, soos die een waarin David Kramer sing, kan mos nou nooit verkeerd wees nie. My gunstelingplate van David is Meisie sonder sokkies en die hartseer Matchbox full of diamonds (of so i
Fanie Marais2014-02-24Die probleem begin al by die omvang van navorsing wat literêr eng afbaken as slegs gepubliseer by enkele uitgewers of toekennings deur erkende instansies met geld en 'n bemarkingsdoelwit. Sommiges gee moontlik nie veel om vir Afrikaans nie, maar die
Jaco Fourie2014-02-24Wouter
Lekker gelag vir jou grap, nl:
"Daar is een bewys wat sonder enige twyfel die werklikheid van Jesus bevestig. Naamlik die "Shroud of Turin", waarin Jesus begrawe was".
Jaco Fourie2014-02-24F C Boot
Behalwe vir die persoonlike beledigings sê jy eintlik NIKS in al jou paragrawe hierbo. Beledigings is gewoonlik 'n aanduiding van bankrotskap aan toepaslike argumente.
Jy sê hierbo jy is FM en ek AM. Ek bly ten minste op e
2014-02-24Cornelius, jy kan jouself maar net nie help nie. Hoekom is ek nie verbaas dat jy gehap het aan die stukkie vrotpap wat Wouter vir jou gegooi het nie?
2014-02-24"Wouter Ferns"se verwysing na die "Shroud of Turin" is duidelik moedswillig en totaal nogmaals van die punt af ... nietemin, ek haal graag die volgende elders op die web aan: "Criticism by John Calvin - In 1543 John Ca
2014-02-24Hallo Reusedwerg - jou skuilnaam vertel 'n beskeie verhaal. Ter aanvulling, deel ek ook graag iets oor die onderwerp:
Dit is nou-al maande wat dieselfde mense by dieselfde padkruising elke dag volgens 'n oënskynlike skofrooster by die motors 'n ge
Stephan2014-02-24Dit is so waar gesê, en ek hoop eintlik al die mense kan hier lees. Ons mense wat so maklik gee om jou eie gemoed en gewete te sus, want 90% van die bedelaars koop nie kos nie maar ‘n fles of pille, sigarette, gom, dobbel of so iets. Mense ass
F C Boot2014-02-22Beste Jaco
Jy is soos 'n don quixote wat windmeulens bestorm wat nie bestaan nie.
Net soos 'n mens nie 'n hoender hoef te wees om te weet wanneer 'n eier vrot is nie, so hoef jy nie 'n boer of konsultant te wees om vas te stel dat die verlies aan B
Angus2014-02-22Beste Jan,
Die arme sangers, en arme Afrikaans! Dit sal met hulle gaan soos met die duisendpoot. Hy kon flink stap met sy baie pote, totdat iemand hom eendag vra met watter poot hy eerste begin. Van toe af kon hy nie wegkom nie, en het op die een plek bl
Carl Muller 2014-02-22Dagsê Joan
Dankie die inligting dat “My reaksie is op LitNet geplaas op versoek van die redakteur van LitNet. BY het nie meer ’n briewekolom nie en my reaksie daarin sou eers veel later kon verskyn.”
Indien ene Carl Muller
Helize van Vuuren2014-02-22http://mg.co.za/article/2008-04-11-use-of-the-word-boesman-not-hate-speech-court-finds
Mail & Guardian, 11 April 2008
"The magistrate said in his ruling that Faasen believed “boesman” meant “orang-utan” or &ldq
2014-02-22Dankie Reusedwerg; die enigste waarde uit ons verlede is die lesse wat ons daaruit kan leer ... 'n mens besef nie werklik die waarde daarvan in die oomblik totdat dit 'n herinnering geword het nie ... goeie raad nog altyd is om 'n werk te kry wat nie soos
2014-02-22Hello,
Sit nou en dink daaraan.
Hoekom hierdie hengse debat oor die werklikheid van Jesus, as die antwoord so duidelik is. Daar is een bewys wat sonder enige twyfel die werklikheid van Jesus bevestig. Naamlik die "Shroud
Angus2014-02-22Beste Trienie,
Ek het jou brief hierbo wel deegliks gelees, en so ook jou kommentaar waarop ek gesê het. Dit bewys slegs dat jy nie mooi weet waaroor dit gaan nie, of dat jy nie mooi verstaan wat ek met God bedoel nie.
Vir jo
2014-02-21Jaco Fourie Dirk Rigter, miskien drop die penny eendag ... (Dirk Rigter Jaco Fourie, dieselfde hoop vir jou ook) ... {ja, voel dit maar} ... jy stel die een eis na die ander in terme van redelikheid van enigeen wat jou twak teenstaan, maar kom self nie 'n
2014-02-21... betreffende Jaco Fourie Dirk Rigter se "toevallig" eenderse en gedurige veroordeling van my as persoon; hoeveel katte lê wakker en rol rond oor rotte se probleme? ... ja, hierdie kat vermoed steeds dat hy met 'n Siamese rot te doen het
2014-02-21Hel Jaco Fourie Dirk Rigter, waar het ek hoegenaamd getik dat jy seg dat Wouter klinies objektief is? ... gaan lees nou die res van jou drek voor 'n spieël aan jouself ... dit bewys immers hoe jy reeds geruime tyd die een na die ander skaduboks rondt
2014-02-21Dirk Rigter Jaco Fourie,
Die verskil tussen my en jou is die feit dat ek wel my redes vir my vermoede en/of enige ander aspek rakende my standpunte sal verantwoord.
Byvoorbeeld; ek laat die eerste drie snedes in my aanhalinge vir enige ander om d
2014-02-21Hello Wouter
Ek kan regtig die boek van Earl Doherty, 'Jesus Neither God Nor Man', aanbeveel. Jy gaan heel moontlik nie saamstem met alles wat hy sê nie, maar dit gaan onmoontlik wees om ooit weer heeltemal seker te wees dat Jesus wel 'n historiese
2014-02-21Liewe Angus
As jy my artikel fyngelees het, sou jy gesien het ek weet presies waar God is. Lyk my almal van ons het maar min tyd.
Ek gaan nie met jou stry oor Moses, godeaanbidders en of die God van die OT 'n mite was of fiktief is, soos KdK en vele and
Dirk Rigter2014-02-21Ai Kerneels, ek hou jou darem besig, né. Twee goed van jou val my (en al die ander lesers hier) op:
Watter soort persoonlikheid het jy as jy die woorde "longdrop" en " Jesus Christus onse Here" in dieselfde skrywe
Jaco Fourie2014-02-21Neelsie.
Waar ek sê Wouter is "klinies objektief", was dit spesifiek vir jou konsumpsie bedoel, want jy is so voorspelbaar, ek het presies geweet hoe jy sou reageer, en so het dit ook gebeur.
Klinies objektief beteken nie dat enige B
Tiens2014-02-21Ek meen daar is nog van die boeke beskikbaar by die boekwinkels in Richmond, Noord-Kaap.
Doen navraag by hierdie e-posadres: classicbooksnc@gmail.com
Tiens Pretorius
2014-02-21Beste Jan Rap,
Ek deel graag die volgende misie met jou:
Om die samehorigheid van Boere-Afrikaners te versterk en die handhawing en uitbouing van die volksidentiteit te bevorder deur radio-uitsendings aan diegene wat toegewyd is aan die be
2014-02-21Beste Angus, jy't wel 'n punt ... 'n mens kannie klein of groot k's maak as jy praat nie ... daarom voeg 'n mens die woord "ROOMSE" by in die gesproke verwysing na die Katolieke met 'n groot K ... ek weet jy't nie dit geweet nie, maar dis eintli
2014-02-21Chris Dippenaar, daarmee dissimuleer jy steeds erg desperaat jou laakbare ondermyning van Godsdiens as kwansuis iets opgevoed en heilig ... punt is; dit waarin jy my aanhaal steeds gering is betreffende jou vermetelheid oral waar dit die onderwerp
2014-02-21Na aanleiding van "Wouter Ferns" se laaste kommentaar rakende die verwysing van Josephus, deel ek graag Brand Smit se bydrae voorheen op die werf: https://www.litnet.co.za/Article/is-n-kameelperd-werklik-oranje-soos-n-lemoen ... die on