Kommentaar

Die goddelose troep

F C Boot 2014-02-27 Ja dit het maar soms 'n bietjie woes gegaan in die ou SADF.  Ek onthou nog goed my eerste dag op Potch, toe almal onherkenbaar met amper geen hare, soos bandiete bymekaar kom en daar 'n ou met 'n rang wat later "wit rot" gedoop is op 'n k

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Pieter 2014-02-27 Die inleidende lied sou ook die hele aand vir my bederf het.

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!

Amanda Claassens 2014-02-27 In 2013 verskyn die tweede uitgawe, eerste druk van Tussen stasies, deur Irma Joubert, met ‘n splinternuwe omslag deur Flame Design. Die kleure is ‘n persoonlike voorkeur, maar komplimenteer die verhaal uitstekend met die stoomtrein en vi

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!

Trisa Hugo 2014-02-27 Chanette Paul se Maanschijnbaai-tweeluik was vir my die treffendste. Dit het my geïnspireer om iets te lees wat ek dalk normaalweg nie sou lees nie. Dit is vrolik, modern, bietjie windgat, maar impliseer steeds waardes soos iemand wat trou en 'n baba

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!

René Bohnen 2014-02-27 In stede van die liefde" deur Etienne van Heerden, 2005.   Donker geboue met duiwe wat wegvlieg, of agter die vlugtende man aanvlieg, of deur sy hardloop verskrik is - hierin is hierdie omslag ‘n visuele metafoor wat al die argetipes

Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge

Kobus Faasen 2014-02-27 Aysh,   The Dutch etymology clearly shows that 'Boschman' is the root of this term. 'Boschman' refers to the oran utan (men of the forests; oran - man, utan - forest) of South East Asia, where the Dutch found themselves early in the 17th century.

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-26 Moet dit nie net oorvertel nie, wys vir al jou Christenmaatjies, en sommer jou dogtertjie ook, wat jy hier op LitNet kwytraak. Hoe kry jy dit reg om te loop met sulke yslike bols?

Sweet Leaf, Legalize It …

2014-02-26 ... hier is nog 'n uiters leersame skakel omtrent die onderwerp  (een van vele wat daagliks en van oral geplaas word): http://www.huffingtonpost.com/2014/02/25/marijuana-legalization-arguments_n_4789444.html?utm_hp_ref=fb&src=sp

Die goddelose troep

2014-02-26 Korreksie - BRILJANT!

Die goddelose troep

2014-02-26 Briljant!

Die goddelose troep

2014-02-26 Oulike stukkie! Mmmm - vrye Kerke? As ek in die groep was het ek seker saam jou en die Sammajoor gaan koffie drink by Wimpy.   

Die goddelose troep

Jaco Fourie 2014-02-26 Voorwaar geniet.  Hoop jy gee nog vele bydrae in hierdie trant.

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-26 Hahahahahaha Chris Dippenaar!!! ... waar ek vandaan kom word jy maklik hard in die bek terug geklap ... hier is mannetjies met slierte soos jy,  wie bakhand onder ander se loopmaag kruip en dogtertjies op die Internet intimideer iets geheel onbekend

Die goddelose troep

2014-02-26 Dankie Sandvelder! ... hierdie is gewis my gemeente: "DIE - RONDE - KERK - WAAR - DIE - DUIWEL - JOU - NIE - IN - DIE - HOEK - KAN - VASKEER - NIE" ... katolieke (met 'n klein k) groete, Cornelius Henn

Ja. Apartheid het wél bestaan

Jaco Fourie 2014-02-26 F C Boot Die lywige aangehaalde berigte is ek mee eens.  Ek het hierbo vir jou my instemming  gesê met: "My siening is dat pleks om te torring aan wat reeds suksesvol is (blanke boerderye), behoort die regering se aandag eerder op

Waar is God?

Angus 2014-02-25 Beste Trienie, Jy het gevra waar God is, maar self nie jou vraag mooi verstaan nie, of nie mooi daaroor gedink nie.   Waar God is, het absoluut niks met my persoon te make nie, en ook nie met joue nie. Dit het ook niks te make met die verskille

Verbeeldingsvlugte

Angus 2014-02-25 Beste Jan, Gelukkig het hulle die ou oor sy baard uitgevra, want  'n baard groei weer  nadat dit afgesny is.    Jy sê daar is niks fout met 'n aksent nie, maar dit is juis teen aksent wat jy dit het. jou voorbeelde wat jy noem

Op soek na Heinz Konsalik

Fanie Marais 2014-02-25 Daar is 105 verskillende titels in Afrikaans, sommige as dubbelboeke ander as omnibus uitgawes. Sekere titels is byna onverkrygbaar. Ek het die reeks vir iemand probeer saamstel nadat my eie as 'n uitdaging voltooi is. Die persoon reageer nie by die skake

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-25 Cornelius, waar ek vandaan kom kan jy maklik 'n snotklap kry vir jou gedrag. Maar helaas, ons is hier op die internet waar elke oorgewig breindood fokker balls van yster het.

Sweet Leaf, Legalize It …

2014-02-25 Beste Jan Rap, Wat van BIG PHARMA se profyt wat gaan val met die vrylike genesingskrag van hierdie wonderlike krui? Nee wat, as daar ooit 'n sameswering teen die mensdom was, dan is dit die onwettigheid van dagga!  ... en as daar ooi

Vir Perdebytjie

2014-02-25 Beste Jan Rap, Ek sou nie my tyd met die klugspel vrotpap-WouterFerns mors nie. Lees gerus die laaste paar kommintare deur die werf se bende kruipers onderaan hierdie twak van Jaco Fourie: https://www.litnet.co.za/Article/brief-die-christus-3000

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-25 Beste Jan Rap, Ek sou nie my tyd met die klugspel vrotpap-WouterFerns mors nie. Lees gerus die laaste paar kommintare deur die werf se bende kruipers onderaan hierdie twak van Jaco Fourie: https://www.litnet.co.za/Article/brief-die-christus-3000

Ja. Apartheid het wél bestaan

F C Boot 2014-02-25 Beste Jaco Tyd om rustig te raak ou. Jy maak soveel ongegronde aannames dat ek werklik bekommerd raak of jy hoegenaamd enigiets Lees. Ek weet nie eintlik na watter beledigings jy verwys nie, wat my vermoede versterk dat jy eintlik aan 'n leesgebrek ly

Die DA verswart

Johannes Comestor 2014-02-25 Jason Lloyd se uiteensetting is baie realisties en ewewigtig. Weens die tirannie van die meerderheid is daar in die politiek geen effektiewe plek vir minderhede soos die wittes, bruines en Asiate nie. Hierdie opset is gewoon nie in die landsbela

“’n Almanak van klippe”: Laatwerk en Breyten Breytenbach se Die beginsel van stof (laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge)

Kiki Bond-Smith 2014-02-25 Baie dankie vir 'n deurdagte en gedetailleerde analise van die bundel, dit help my beslis om dit beter te verstaan.

Vir Perdebytjie

2014-02-25 Dagsê Wouter Ek wil nog reageer op bogenoemde stuk wat ek wel sal doen sodra ek die moed bymekaar kan skraap om dit te lees; dit lyk of dit  'n formidabele oefening gaan wees.  Wat interessant is, soos ek nou vinnig met die oog afgetas

Die verskil tussen mans en vrouens

2014-02-25 Ooee !! Ja !!  Behalwe nou daai het ek bedoel.

Die verskil tussen mans en vrouens

Reusedwerg 2014-02-25 Jan, ek wil jou vriendelik dog ernstig vermaan om jou te weerhou van enige seksistiese verwysings, enige kommentare gerig op die vroulike wese en psige en sinspelings op die vrou. Jy sal die woede en gramskap van die moraliteitspolisie op jou laat loslaat

Bruce Maddy-Weitzman: The Berber Identity Movement

2014-02-24 Johannes, dit is nou verwoed interessant.  Wys net weer hoe die geskiedenis skeefgetrek kan word deur sekere gebeure meer in te kleur en ander minder of selfs te ignoreer.  Dit bevestig ook weer eens vir my hoe stuksienig die stroomafdrywers en

Sweet Leaf, Legalize It …

2014-02-24 Cabbage!  Breath!  Of, soos ons in Afrikaans sê, "kool! ôsem!" Ek stem saam, dekriminaliseer dagga en baie van die misdaad wat daarmee gepaard gaan verdwyn (soos met die bootleggers destyds). Daar is egter 'n proble

Bruce Maddy-Weitzman: The Berber Identity Movement

2014-02-24 Comestor,    Ek dog eers jy skryf iets oor Justin Bieber, wat my van my stoel laat val het. Ek self is nie 'n Belieber nie, maar ek sien jy maak bokspronge om die Berbers, wit en 'n verhaal vir die Afrikaner te maak. Jammer die Berber's self b

Verbeeldingsvlugte

2014-02-24 Beste Jan Rap, Ek luister wel nie 24 uur nie, maar oral waar ek luister klink dit presies nes jy dit sou wou het! Kliek op die skakel en luister gerus self daarna op die Internet. Boere-Afrikaner groete,  Cornelius Henn

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-24 ... en soos altyd kruip die kruipers sonder om eens die minste moeite te doen om die eerste sin in my kommentaar ter sprake te ag ... hahahahahaha!!!! ... natuurlik is enige verbatim aanhaling van "Wouter Ferns" se "vrot pap" eweneens

Die verskil tussen mans en vrouens

george 2014-02-24 Jan daar is verskille wat jy glad nie van weet nie. Hoe oud is jy? Kyk in Gray's Anatomy.

Sweet Leaf, Legalize It …

Reusedwerg 2014-02-24 Cool mhan cool. Why drink and drive when you can smoke and fly. 

Waar is God?

2014-02-24 Liewe Angus Ivm jou fiktiewe karakter: God. Nee, nee, nee, moet asb nie jou tyd met my mors om die 'gedeeltes' of enkele verse weer te gee wat die dade of karakter van God vir jou uitbeeld nie. 'n Heerser oor 'n Koninkryk moet eers persoonlik ontmoet wor

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-24 Dankie Chris, Dankie Jaco, ek het geweet julle sal dit snap.....  :>)   Ook, Chris, ek het begin rondkyk vir boeke oor die mitiese Jesus, insluitende die Doherty oor hoe die argument aangaande die mitiese Jesus verwoord sal word. Ek het die

Verbeeldingsvlugte

2014-02-24 Beste Cornelius Jou missievoorstelle kan ek nie fout mee sien nie; miskien bietjie gededailleerd want dink jy nie baie van daardie goed sal vanself gebeur as mens maar net trots Afrikaans is nie? Wat Radio Pretoria betref; ek kan om een of ander rede ho

Verbeeldingsvlugte

2014-02-24 Beste Angus Daar's niks fout met 'n aksent nie; om met 'n aksent, soos die een waarin David Kramer sing, kan mos nou nooit verkeerd wees nie.  My gunstelingplate van David is Meisie sonder sokkies en die hartseer Matchbox full of diamonds (of so i

Die weë van die mens

Reusedwerg 2014-02-24 Jaco, wat wil jy nou eintlik  seg. Jy kan name verander maar die deng hy bly maar die deng.
Top