Kommentaar

Booknotes: Racisms: from the Crusades to the Twentieth century

2014-02-13 Die verskil tussen menslike en sjimpansee-DNS is 'n paar persentasiepunte (2 of 3%, afhangende watter bron jy raadpleeg.) Onlangs berig The Economist dat Westerlinge en Asiate 1-3% Neandertalgene het. Neandertalgene is egter afwesig in Afrikane. Dis ni

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-13 Siestog Jaco Fourie, Opmerklik hoe jy wel so half moed bymekaar skraag om my indirek te probeer. Die arrogansie en vermetelheid van sinici soos jy en jou kruiper tjommie Chris Dippenaar, oorskry lank reeds enige denkbare en redelike perk.

Vir Perdebytjie

george 2014-02-13 Jan, dankie vir jou reaksie, wat ek waardeer. Ek sien nie kans om vorige korrespondensie na te gaan en met die bewyse te kom nie en volstaan met Perdebytjie se siening dat jy soms positiwiteit kan openbaar. 'n Bietjie selfondersoek kan nooit kwaad doen ni

46664

SA Scheeres 2014-02-13 Dit is 'n aangrypende gedig!

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-13 Ek ruik iets. Vernaam die baard en vlag? Is dit 'n ou foto?

Die Christus 3000 jare voor Christus

Jaco Fourie 2014-02-13 Chris Die Bybel maan "ondersoek alle dinge", maar wanneer dit gedoen word en waarhede strydend met die  Bybel die lig sien, dan wil Christene sodanige mense as "ketters" uitkryt en die waarheid probeer onderdruk.  'n Tipie

Vir Perdebytjie

2014-02-13 Beste Jan Rap   Jy vertolk dit wat ek geskryf het, heeltemal verkeerd. Gaan lees weer. Ek het met jou oor al die verval saamgestem. Ek wou jou net daarop wys dat daar steeds baie meer vreugdevolle dinge in die lewe is, waarop mens kan konsentreer.

Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge

Kobus Faasen 2014-02-13 Professor De Lange het duidelik nog nie die Woordeboek der Nederlandsche Taal onder oge gehad nie.   Nogal "basta".   Hasta la vista.   Kobus

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

2014-02-13 F C Boot skrywe: "Verkiesings word gewen met stemme en nie praatjies nie. Daar is geen party wat die ANC kan uitdaag nie en darem sal die party nog lank aanbewind bly." Ja, danksy jou soort mense, Jaco. Dis in die bodemlose put waarin jo

Die Christus 3000 jare voor Christus

F C Boot 2014-02-13 Beste Jaco Fourie Sons-  en maanverduistering vind nie altyd plaas soos 'n mens dink nie. As daar 'n warm wind uit die suide gewaai het,  'n khamsin so 'n stofstorm ontstaan het wat tot die verduistering kon gelei het. As jy bv 'dust bowl in

Dankie, Jaco, en laat ek jou tog maar reghelp

2014-02-13 Jaco, dis net jy wat dit nou skielik 'n "sirkeldebat" noem. Jy is ontwykend oor jou skeefgetrokke logika wat ek vroeër uitgewys het. Jy vermy daardie ou puntjie vir die vale. Nou skryf jy weer: " Vir my is die verlede vir atlyd verb

Ja. Apartheid het wél bestaan

Jaco Fourie 2014-02-13 F C Boot Nou is jy besig om 'n berg van 'n molshoop uit te maak man. Sonder twyfel het blankes 'n superior houding jeens die ander volke in hierdie land gehandhaaf, en apartheid het dit net aangehelp, en as sodanig het Maja dit eerlik uitgelig. Ee

Hoe sê jy, Ma?

Brenda van Wyk 2014-02-13 Briljant. Kan so daarmee identifiseer

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-13 Goeie dag Thomas Ek is bly om te hoor dat u nie skynheilig is oor u siening om sodanig mense soos ek tegemoet te kom nie. Of u 'n saligmaking of redding van enige aard benodig sal u seker die beste self weet. Ek daar-in-teen weet dat ek nie sonder m

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-13 Hello Jaco Die duidelikste demonstrasie van pagan-invloed op die Christengeloof moet sekerlik die nagmaal wees. Enige poging om die oorsprong van hierdie ritueel te gaan soek in die Joodse viering van die Paasfees sal gou uitwys dat die Joodse offer e

Die Christus 3000 jare voor Christus

Jaco Fourie 2014-02-12 Jan Ja interessant. Vir my is dit eintlik om te ewe. Horus is 'n mite. Die geskiedkundige Christus word bevraagteken, dus ook moontlik 'n mite. Behalwe vir 'n erkende interpolasie ('n buite en latere invoegsel) in Josephus se skrywes, is Jesus d

Ja. Apartheid het wél bestaan

2014-02-12 Heel duidelik gestel FC Boot. ... dankie weereens ...

Breinwedloop 2014

2014-02-12 Liewe Mefiante, alle gelowiges, ongeag van wat hulle glo, is wat my betref ewe waar ... net God ken ons harte - wie is ek om my daarin te verhef? ... dog, ek weet hoekom dit wat ek deel nie vir jou sin maak nie - mediteer die gedagte geheel en absoluut da

Booknotes: Racisms: from the Crusades to the Twentieth century

2014-02-12 ... hel "Wouter", met jou (s)linkse uitsonderings natuurlik daarby!

Toe wingerdpale om ons breek en spoorstawe buig: Die vloedramp van Januarie 1981

2014-02-12 Beste Danie, baie, baie dankie vir hierdie kosbare stukkie herinnering ...  ek was nie te ver gewees nie ...

Die Christus 3000 jare voor Christus

Jaco Fourie 2014-02-12 Ons paradoksale Neelsie, soos gewoonlik met enige onderwerp deur enigeen geskryf, is hy vinnig om sy sê te wil sê rakende enige onderwerp, die meeste waarvan hy nie die vaagste benul van het nie. Vir elke onderwerp soek hy op die internet, se

Notes: The Triple Package - Amy Chua &; Jed Rubenfeld

Wouter 2014-02-12 Hello George.    Ek is in akkoord met jou tweede paragraaf. Kyk ook na die volgende brief waar ek tentatiewelik die onderwys begin aanspreek aan die hand van Amanda Ripley se gevallestudie geneem uit voorbeelde van Finland, Korea en Pole. 

Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge

2014-02-12 Nogmaals mnr Faasen op sy ramkie met net een snaar. En elke keer as hy van hom laat hoor, gaan haal hy die bobbejaan agter 'n nóg verder bult, en skryf 'n "superioriteitsmentaliteit" aan ander akademici toe terwyl dit duidelik is dat die

Leandré Hanekom (1948–2010)

Douwlina du Plessis 2014-02-12 Ek mis Leandrë steeds. Ek mis haar nagtelike sms'e as nie een van ons kan slaap nie. Ek mis haar 'Joy en blessings' waarmee sy altyd gegroet het. Ek mis haar suiwer stem wanneer die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 'n jaarafsluiting het en ons Kersl

Dankie, Jaco, en laat ek jou tog maar reghelp

Jaco Fourie 2014-02-12 Gawerjal Ek gaan nie verder aan met wat nou 'n sirkeldebat geword het nie.  Die lesers moet elk afsonderlik hulle eie gevolgtrekkings oor jou en my stellings maak. Vir my is die verlede vir atlyd verby waaraan niks aan gedoen kan word nie. 

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Jaco Fourie 2014-02-12 F C Boot "Het die tyd nie aangebreek om die debat nou te staak nie."  Ek stem. Net jammer dat dit 'n werklikheid is dat die gekkegrens die ou vetes van die verlede lewendig wil hou en steeds die venyn wil aanvuur, veral in Rooi Daantj

Vir Perdebytjie

2014-02-12 Dankie George en Angus!  'Ysterware' is inderdaad die beter (en korrekte) woord. George, dit is baie moeilik om gehoor te gee aan daardie voorstel van jou want wanneer gee mens nou iemand gelyk?  Ek sou sê as iemand jou oortuig dat die me

Booknotes: Racisms: from the Crusades to the Twentieth century

Wouter 2014-02-12 Hello,    Wat hierdie bevestig is dat daar 'n verskeidenheid van rassisme's is. Dat rassime 'n baie lang geskiedenis het en dat leersaam is om te verstaan hoe daardie verskynsel in die bestaan van die mens vergestalt is en ook hoe "oud&qu

Die operasie

2014-02-12 Ag jinne - dis nou oulik geskryf! Voorwaar 'n lekkerlag lees-stukkie

Apartheid (vir Maja)

F C Boot 2014-02-12 francois williams Ai jy is nogal lief om jou eie stem te hoor, is jy nie en hierdie skreeu jy dit in hoofletters en dan is jy nog oningelig ook. Lees gerus. SOUTH AFRICAN LAW COMMISSION. RESEARCH PAPER 18. Conviction rates and other outcomes of crimes

Halloskiphallo

2014-02-12 Hierdie is die mooiste van al die gedigte ... behalwe Die Breingevaar. Daardie twee is by verre die mees verbeeldingrykstes. Ek hoop inderwaarheid hulle wen!

Kwessies van mite en moraliteit by G.R. von Wielligh se Boesman-optekeninge

Kobus Faasen 2014-02-12 Dr. Jean Lombard sal haar hopelik aansluit by die Suider-Afrikaanse akademici wat reeds besef het dat die etimologie van die term "Boesman" teruggevoer word na die Middel-Nederlandse "Boschman", waarmee die Nederlandse kolonialiste van

Dankie, Jaco, en laat ek jou tog maar reghelp

2014-02-12 Jaco, dit lyk my die pennie wil maar net nie "drop" nie. Kom ons kyk maar weer na jou logika: As ek volstrek weier om deel te neem aan die weggee van my vryheid en ek weier die oorgawe en verraad van skoenlekkers en jellievisse, dan is EK skie

Notes: The Triple Package - Amy Chua &; Jed Rubenfeld

George 2014-02-12 Die reaksie op Chua en Rubenfeld se brief sal seker aansienlik wissel. My eerste reaksie kan seker as rassisties getipeer word. Rubenfeld het besef hierdie is 'n onderwerp wat as 'n boek groot geld kan inbring en as 'n Jood het hy gespring om die kans te

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

F C Boot 2014-02-12 Het die tyd nie aangebreek om die debat nou te staak nie. Ons kan nie die geskiedenis herskryf of herleef nie. Almal weet nou teen die tyd wat die verskillende standpunte is. As sekretaris van 'n minderheidsparty-tak weet ek uit ondervinding dat dit b

Hoe sê jy, Ma?

Johann Latsky 2014-02-12 Pragtig!

Faan se trein

Dirk Laurie 2014-02-12 Ek het destyds die verhoogproduksie met Willem de la Querra as Faan gesien. So iets bederf 'n mens se vermoë om 'n ander akteur te waardeer. Ten minste het Willie die regte voorkoms vir die rol. Maar ja, 'n oortuigende dorpsidioot is hy nie. Die b

Die operasie

enjee 2014-02-12 Sandvelder   Bravo!  Jy het 'n slegte storie baie goed vertel.  Ek bloos nou nog vir jou part, hoor.

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

Reusedwerg 2014-02-12 Baie dankie vir jou bydrae. Ek lees nogal die briewe van die anargiste, atieste en watse iste oor hul gewaarwording en ervaring van die Christelike geloof. Wat my egter elke keer platslaan is dat die skuld en oorsaak by die Geloof geplaas word. In die Byb
Top