Kommentaar

Gespikkelde fenomeen

Henk Seymore 2014-02-06 Trienie, Die meng van beskrywings met ander inligting maak hierdie stuk interessant. Die "ek onthou" van uit kinderjare sorg dat dit eenvoudig genoeg is om lekker te lees. Waar ek woon aan die voet van 'n berg in die Wes-Kaap tussen onbe

DA en Agang: Een soen beteken toe nie 'n langtermynverhouding nie

2014-02-06 Jason, het hierdie munt dan net een kant in jou gedagte, of kan jy dalk insien dat Rooi Helen se eersug (en haar arme ondersteuners se waansin), Rampie Mamp() se "hardkoppige, opvlieënde, eensydige, ongeduldige, selfsugtige en outokratiese per

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Nicolette van der Walt 2014-02-06 Laat jy my nou weer die energie van daardie aand in Velodrome ervaar, Clinton.  Soos jy weet, was ek dieselfde aand as jy daar.  Ek het net vanaf 4 uur in die bloedige son gestaan (my "goedkoop kar" ook, hehehe).  Maar die Springs

Miriam Joseph: The Trivium

2014-02-06 Moet asseblief net nooit alleen voel met die "slim" karikatuur "Lilly White Wouter Ferns Elizabeth Costello op 'n bootreis" se siek gehekel waarin soveel betekenisvolle bydraes ontsier word nie Johannes ...

In Memoriam: Pete Seeger

C Victor R Honey 2014-02-06 Kerneels , hierdie  stuk oor Pete Seger was vir my wonderlik. Ek onthou hoe ons in die vroeër 1960s dws ek en Hester; Tony en Val Heard; en Roley  en Freya aan hierdie (destydse verbande musiek van Seger ) op 'n plaat wat Roley Da

Miriam Joseph: The Trivium

Wouter 2014-02-06 Hello Comestor, Die verwagting volgens jou waarskuwing oor Camus, is dat 'n boek van 848 bladsye gaan wees. Dan kan dit net Albert Camus: A Biography [Kindle Edition] Herbert R. Lottman (Author) wees: Length: 848 pages Dit behoort in order te wee

Breinwedloop 2014

2014-02-06 Cornelius, lyk my jy het my gedeeltelik misverstaan. Ek wou weet hoekom jy dink geloof en godsdienstigheid dit verdien om van kritiek vrygestel te moet wees, nie gelowiges self nie. Hoe dit ookal mag sy, jou antwoord onthul genoeg oor jou uitgangspunt

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Dirk Rigter 2014-02-06 Cornelius, ek weet ek het jou, by wyse van spreke, byna disnis getik so 'n paar weke gelede, maar ek het regtig gedink jy sou jou asem terug kry na 'n paar dae. O wee, ek sien jy's nog altyd winddronk. Gaan jy ooit weer regkom?  Beterskap vir jo

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

Jaco Fourie 2014-02-06 Barend Dankie dat ons ons gesprek op 'n vreedsame wyse saam  kon afhandel.  Ek wens jou alle voorspoed en geluk in jou jare vorentoe.

QUO VADIS? (Waarheen op pad?)

Jaco Fourie 2014-02-06 Angus Dankie vir die kompliment

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Hanne 2014-02-06 Nice stuk maar as ek mag noem (ek sien party mense hou nie daarvan as ander kritiek uitspreek nie) - hy is 64 (nie 55 nie) en sy jongste album is High hopes. 

Miriam Joseph: The Trivium

Wouter Ferns 2014-02-06 Comestor, Is jy lig geraak? Die boek het gelyk asof dit die moeite werd kan wees. Dit is hoe persone nuwe boeke vind. 'n Persoon verwys na 'n boek en dit word opgevolg. Hoeveel boeke het ek al nie gaan opsoek omdat Bill Gates dit bespreek het nie, daa

Ja. Apartheid het wél bestaan

2014-02-06 Maya, Jy is gebreinspoel, gemesmeraai en jy dra swaar aan die bagasie wat die nuwe Suid-Afrika se propaganda op jou rug gelaai het. Wit is sleg en swart moet bejammer word! Haat jy jouself Maya en is jy skaam oor jou verlede? Maar ek voel nie jammer vir

Ja. Apartheid het wél bestaan

Jaco Fourie 2014-02-06 Maya. Klopdisselboom!  Pragtig, en so waar geskryf/

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Jaco Fourie 2014-02-06 Gawerjal Jy is ooglopende 'n SêNet bekende onder 'n nuwe skuilnaam.  Jy laat my aan iemand anders dink wat pleks om met 'n bestaande skakel die debat voort te sit, 'n nuwe een skep vir twee redes.  Eerstens om op die voorblad te bly

Dankie, Jaco, en laat ek jou tog maar reghelp

Jaco Fourie 2014-02-06 Gawerjal Alle moontlike opsies VOOR Kodessa het die wegblyspan ontgaan.  Genoemde protesaksie sou ooglopend geen kans tot enige oplewering in enige vorm voorgehou het nie.  Wat bly oor is om, al is dit 'n "last stand", jou geveg&nbs

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

2014-02-06 Dankie weereens vir jou nugtere beskrywing van die werklikheid Gawerjal - ek voel ek kan maar begin "aftree" uit hierdie "debat" met jou bekwaamheid hier!

Vir Jan Rap oor Proff Jafta en Jansen

2014-02-06 ... siestog, hierdie gebraak oor eerlikheid deur "Hermann Giliomee se gebreinspoelde student Dirk Rigter", kan gerus ook maar teen die agtergrond van sy obsessie verdraaiing van ander se standpunte gelees word...

Vir al Dan Roodt se aanhangers

2014-02-06 Dirk Rigter, wyl jy so skynheilig mondspoel hier oor Dr. Roodt, het jy steeds nie die moed om te antwoord op jou aksionabele verdraainge van my standpunt nie - enigeen kan dus hierdie modder van ou Dirkie in die gedagte lees dat ou Dirkie by uitstek daaro

Breinwedloop 2014

2014-02-06 Liewe Mefiante,   Baie dankie vir jou gedagtes.   Jy vra: "Cornelius, dit lyk regtig vir my jy wil aandring op spesiale oorwegings, gunste en gedrag teenoor geloof en godsdiens, soos bv wanneer iemand iets uiter oor hul godsd

QUO VADIS? (Waarheen op pad?)

2014-02-06 ... stem vir Jaco Fourie Angus ... of stem saam met hom vir sy antie Zille ... my beskouing is eenvoudig naamlik;dat verkiesings nie IK-toetse is nie ... dis gewis nie nodig om "slim" te wees om 'n kruisie te maak nie ... ek stem soos die res va

Gatvol

2014-02-06 Jy is presies reg Et1 ...

Miriam Joseph: The Trivium

Johannes Comestor 2014-02-06 Blykbaar wou Wouter Joseph se boek aankoop om te kontroleer/kritiseer wat ek geskryf het. Hy het amper die boek gelees en drie keer kommentaar gelewer. Die boek is glo nie wat hy gedink het dit sou wees nie, terwyl ek uitdruklik genoem het dat ek die triv

Nuus oor M-Net Literêre Toekennings ontstel

hannes steyn 2014-02-06 Wat 'n jammerte; gelukkig is daar 'n 'jong' GSM diensverskaffer wat uiters aggressief op die uitkyk is om geleenthede soos die aan te gryp (vermoed ek).  

DA en Agang: Een soen beteken toe nie 'n langtermynverhouding nie

2014-02-06 Ja, Ramphele het darem regtig drooggemaak.  En ek het my misgis. Ek dag mos sy's kaas, maar toe's sy nog nie eens dikmelk nie. Ai!

Miriam Joseph: The Trivium

Wouter 2014-02-05 Hello,    Hierdie boek is nie wat die indruk geskep is dit sou wees nie, soos gesien kan gesien word uit die inhoud en het ek die boek se aankoop gekanselleer. (Wat Amazon toelaat wanneer dit "gou genoeg" gedoen word).   

Nuus oor M-Net Literêre Toekennings ontstel

Hein 2014-02-05 "Herwaardeer M-Net tans van hulle korporatiewe projekte." Niksseggende gebabbel. Hoogs winsgewende maatskappy, waartoe die lesers hiérvan waarskynlik van die belangrikste wins-bydreaers is, verlaat eenvoudig die skip ...

15 moet-sien-items by vanjaar se US Woordfees

Hein 2014-02-05 Sonder dat ek die Feesprogram onder oë gehad het en derhalwe nie daarop kommentaar kan lewer nie, klink dit vir my asof ek die skrywers moet betààl om by wyse van "15 moet-sien-items", hulle werke aan my te verkoop!

Kerkafvaligheid onder Afrikaners

2014-02-05 Beste Jaco Jy laat my vanaand baie bedroef en op my knieë met 'n besef dat ek waarlik uit my self ook soos jy sou geglo het indien God nie self as Middelaar vir my 'n veranderde hart geskenk het nie. Ek besef ook weereens dat ek net 'n mens is soo

Nuus oor M-Net Literêre Toekennings ontstel

Ellen Margaret Hancke 2014-02-05 en opeens het ek gehoop die kalender staan op 1 April ...  

Gatvol

Et1 2014-02-05 Perdebytjie,   ek dink weer Jan Rap is positief as hy sake so sonder oogklappe aan beskou. Dis dié wat hulle bekke hou wat sonder om van geweet te wees hulself- en hul nageslag begrawe. DIT is vir my negatief. Groetnis, Et1

Nee Dirk rêrig ...

Lilly White 2014-02-05 Hello, 'n Opstel wat onlangs my rigting gekom het: ____________________________________________________________________ Science advances by discovering new things and developing new ideas. Few truly new ideas are developed without abandoning old o

QUO VADIS? (Waarheen op pad?)

Angus 2014-02-05 Beste Cornelius, Ek het netso lekker gelag oor Jaco se moontlike oplossings, omdat hulle so briljant is.   Wat van jou lys van moontlike oplossings, sodat ek ook lekker kan lag soos jy, of miskien dalk soos ek.    hahahahahahaah!!!!&nb

Prof Jonathan Jansen …

Reusedwerg 2014-02-05 Ek het al verskeie kere genoem dat dit net wittes is wat rassiste is. Ek kan al katteskiet as ek net die woord hoor. Ek moet seker maar daarby berus want die woord sal die volgende paar maande holrug gery word. Wat verstaan die geleerde professor nie van

Rate vir peste en plae

anne groenewald 2014-02-05 Ons het IETS in die tuin/erf die hond wat in die agterplaas toegesluit is  sien/ruik ek weet ni wat maar blaf hiesteries/grom/  Allerande raad word gegee konyn (dis in die omgewing) rivier rotte ( so 300 meter van die Sesmylspruit) Centurion H

Psigiaters, sielkundiges, predikante, pastore en ander beraders …

2014-02-05 Ons kan nou maar sê wat ons wil, maar Jan het 'n paar feite hierbo beet. Dis nou oor Afrikaans. Ek dink die vergelyking tussen sy eerste 2 paragrawe teenoor sy laaste 2 paragrawe is briljant geskryf. Angus (of is dit Jannie?) daarteen

Sophia Kapp gesels oor Driehoek

Madeleine 2014-02-05 Die storie Driehoek is beslis 'n lekker storie. Ek kan net nie verstaan waarom Sophia so baie lelike woorde gebruik nie. Ek het altyd gedink sy's 'n baie goeie skryfster, maar ek weet nou nie  meer so mooi nie. Die taalgebruik sit my beslis af. &n

Dankie, Jaco, en laat ek jou tog maar reghelp

Gawerjal 2014-02-05 Hmm, laat ek sien hoe jou logika werk: As ek volstrek weier om deel te neem aan die weggee van my vryheid en ek weier die oorgawe en verraad van skoenlekkers en jellievisse, dan is EK skielik die verraaier en jellievis?! Huh? Hoe werk dit? As my vreedsam

In Memoriam: Pete Seeger

Nadia de Kock 2014-02-05 Insiggewende artikel. Baie dankie.

Gatvol

2014-02-05 Dagsê Jan, Jy vat ons daaglikse frustrasies baie raak. Die oplossing is nie soos ander hier voorstel om te emigreer nie of die frustrasies te ignoreer nie. Dis tog belaglik om so iets voor te stel. Dis soos die ANC minister wat in die parlement ges
Top