Jaco Fourie2014-02-13Chris
Die Bybel maan "ondersoek alle dinge", maar wanneer dit gedoen word en waarhede strydend met die Bybel die lig sien, dan wil Christene sodanige mense as "ketters" uitkryt en die waarheid probeer onderdruk. 'n Tipie
2014-02-13Beste Jan Rap
Jy vertolk dit wat ek geskryf het, heeltemal verkeerd. Gaan lees weer. Ek het met jou oor al die verval saamgestem. Ek wou jou net daarop wys dat daar steeds baie meer vreugdevolle dinge in die lewe is, waarop mens kan konsentreer.
Kobus Faasen 2014-02-13Professor De Lange het duidelik nog nie die Woordeboek der Nederlandsche Taal onder oge gehad nie.
Nogal "basta".
Hasta la vista.
Kobus
2014-02-13F C Boot skrywe:
"Verkiesings word gewen met stemme en nie praatjies nie. Daar is geen party wat die ANC kan uitdaag nie en darem sal die party nog lank aanbewind bly."
Ja, danksy jou soort mense, Jaco. Dis in die bodemlose put waarin jo
F C Boot2014-02-13Beste Jaco Fourie
Sons- en maanverduistering vind nie altyd plaas soos 'n mens dink nie. As daar 'n warm wind uit die suide
gewaai het, 'n khamsin so 'n stofstorm ontstaan het wat tot die verduistering kon gelei het. As jy bv 'dust bowl
in
2014-02-13Jaco, dis net jy wat dit nou skielik 'n "sirkeldebat" noem. Jy is ontwykend oor jou skeefgetrokke logika wat ek vroeër uitgewys het. Jy vermy daardie ou puntjie vir die vale.
Nou skryf jy weer: " Vir my is die verlede vir atlyd verb
Jaco Fourie2014-02-13F C Boot
Nou is jy besig om 'n berg van 'n molshoop uit te maak man.
Sonder twyfel het blankes 'n superior houding jeens die ander volke in hierdie land gehandhaaf, en apartheid het dit net aangehelp, en as sodanig het Maja dit eerlik uitgelig. Ee
2014-02-13Goeie dag Thomas
Ek is bly om te hoor dat u nie skynheilig is oor u siening om sodanig mense soos ek tegemoet te kom nie. Of u 'n saligmaking of redding van enige aard benodig sal u seker die beste self weet. Ek daar-in-teen weet dat ek nie sonder m
2014-02-13Hello Jaco
Die duidelikste demonstrasie van pagan-invloed op die Christengeloof moet sekerlik die nagmaal wees. Enige poging om die oorsprong van hierdie ritueel te gaan soek in die Joodse viering van die Paasfees sal gou uitwys dat die Joodse offer e
Jaco Fourie2014-02-12Jan
Ja interessant. Vir my is dit eintlik om te ewe.
Horus is 'n mite. Die geskiedkundige Christus word bevraagteken, dus ook moontlik 'n mite. Behalwe vir 'n erkende interpolasie ('n buite en latere invoegsel) in Josephus se skrywes, is Jesus d
2014-02-12Liewe Mefiante, alle gelowiges, ongeag van wat hulle glo, is wat my betref ewe waar ... net God ken ons harte - wie is ek om my daarin te verhef? ... dog, ek weet hoekom dit wat ek deel nie vir jou sin maak nie - mediteer die gedagte geheel en absoluut da
Jaco Fourie2014-02-12Ons paradoksale Neelsie, soos gewoonlik met enige onderwerp deur enigeen geskryf, is hy vinnig om sy sê te wil sê rakende enige onderwerp, die meeste waarvan hy nie die vaagste benul van het nie. Vir elke onderwerp soek hy op die internet, se
Wouter 2014-02-12Hello George.
Ek is in akkoord met jou tweede paragraaf. Kyk ook na die volgende brief waar ek tentatiewelik die onderwys begin aanspreek aan die hand van Amanda Ripley se gevallestudie geneem uit voorbeelde van Finland, Korea en Pole. 
2014-02-12Nogmaals mnr Faasen op sy ramkie met net een snaar. En elke keer as hy van hom laat hoor, gaan haal hy die bobbejaan agter 'n nóg verder bult, en skryf 'n "superioriteitsmentaliteit" aan ander akademici toe terwyl dit duidelik is dat die
Douwlina du Plessis2014-02-12Ek mis Leandrë steeds. Ek mis haar nagtelike sms'e as nie een van ons kan slaap nie. Ek mis haar 'Joy en blessings' waarmee sy altyd gegroet het. Ek mis haar suiwer stem wanneer die Bloemfonteinse Skrywersvereniging 'n jaarafsluiting het en ons Kersl
Jaco Fourie2014-02-12Gawerjal
Ek gaan nie verder aan met wat nou 'n sirkeldebat geword het nie. Die lesers moet elk afsonderlik hulle eie gevolgtrekkings oor jou en my stellings maak.
Vir my is die verlede vir atlyd verby waaraan niks aan gedoen kan word nie. 
Jaco Fourie2014-02-12F C Boot
"Het die tyd nie aangebreek om die debat nou te staak nie." Ek stem.
Net jammer dat dit 'n werklikheid is dat die gekkegrens die ou vetes van die verlede lewendig wil hou en steeds die venyn wil aanvuur, veral in Rooi Daantj
2014-02-12Dankie George en Angus! 'Ysterware' is inderdaad die beter (en korrekte) woord.
George, dit is baie moeilik om gehoor te gee aan daardie voorstel van jou want wanneer gee mens nou iemand gelyk? Ek sou sê as iemand jou oortuig dat die me
Wouter2014-02-12Hello,
Wat hierdie bevestig is dat daar 'n verskeidenheid van rassisme's is. Dat rassime 'n baie lang geskiedenis het en dat leersaam is om te verstaan hoe daardie verskynsel in die bestaan van die mens vergestalt is en ook hoe "oud&qu
F C Boot2014-02-12francois williams
Ai jy is nogal lief om jou eie stem te hoor, is jy nie en hierdie skreeu jy dit in hoofletters en dan is jy nog oningelig ook. Lees gerus. SOUTH AFRICAN LAW COMMISSION. RESEARCH PAPER 18. Conviction rates and other outcomes of crimes
2014-02-12Hierdie is die mooiste van al die gedigte ... behalwe Die Breingevaar. Daardie twee is by verre die mees verbeeldingrykstes. Ek hoop inderwaarheid hulle wen!
Kobus Faasen2014-02-12Dr. Jean Lombard sal haar hopelik aansluit by die Suider-Afrikaanse akademici wat reeds besef het dat die etimologie van die term "Boesman" teruggevoer word na die Middel-Nederlandse "Boschman", waarmee die Nederlandse kolonialiste van
2014-02-12Jaco, dit lyk my die pennie wil maar net nie "drop" nie. Kom ons kyk maar weer na jou logika: As ek volstrek weier om deel te neem aan die weggee van my vryheid en ek weier die oorgawe en verraad van skoenlekkers en jellievisse, dan is EK skie
George2014-02-12Die reaksie op Chua en Rubenfeld se brief sal seker aansienlik wissel. My eerste reaksie kan seker as rassisties getipeer word. Rubenfeld het besef hierdie is 'n onderwerp wat as 'n boek groot geld kan inbring en as 'n Jood het hy gespring om die kans te
F C Boot2014-02-12Het die tyd nie aangebreek om die debat nou te staak nie. Ons kan nie die geskiedenis herskryf of herleef nie.
Almal weet nou teen die tyd wat die verskillende standpunte is.
As sekretaris van 'n minderheidsparty-tak weet ek uit ondervinding dat dit b
Dirk Laurie2014-02-12Ek het destyds die verhoogproduksie met Willem de la Querra as Faan gesien. So iets bederf 'n mens se vermoë om 'n ander akteur te waardeer. Ten minste het Willie die regte voorkoms vir die rol. Maar ja, 'n oortuigende dorpsidioot is hy nie.
Die b
Reusedwerg2014-02-12Baie dankie vir jou bydrae. Ek lees nogal die briewe van die anargiste, atieste en watse iste oor hul gewaarwording en ervaring van die Christelike geloof. Wat my egter elke keer platslaan is dat die skuld en oorsaak by die Geloof geplaas word. In die Byb
Ilisna Nel2014-02-12Hierdie omslag van Raaiselkind deur Annelie Botes staan beslis vir my uit as een van die bestes in 15 jaar. Die boek was ons voorgeskrewe boek in Graad 11 (2006) en die mooiste boek in my boeksak. Studietyd in die koshuis het ek skelm vooruit ge
Marion Erskine2014-02-12Isa Konrad - die soenoffer.
Die pragtige Isobel loer vir jou reeds van die rak af, maar daar is iets in haar oë. Jy kyk vas in 'n 9-jarige reeksmoordenaar terwyl jy die boek optel en die enigste gevoel tussen jou en die kind, is die aaklige r
Annette du Plessis2014-02-12Beste boekomslag van 15 jaar – Sondag op ‘n Voëlplaas deur Johan Nell. Hierdie omslag, waar die titel die hele blad in beslag neem, is verfrissend anders. Die verweerdheid in die letters suggereer &rsqu