Jaco Fourie2014-01-27FC Boot
Dit is wat ek nou 'n uitmuntende repliek noem, sonder die nodigheid van lange akademiese aanhalings waarin jy geneig was om in te verval nie. Ook nie 'n "geprattel" oor dieselfde onderwerp soos ons niksseggende Neelsie geneig is
2014-01-27Beste Angus
Nee goed; moet net keer of dit gaan beter. Het jy jou boek gekry?
Jy mag reg wees oor 'rassis' maar jy moet onthou die betekenis van baie woorde het verander in die laaste jare en woordeboeke het nog nie ingehaal nie. 'Rassis' de
Wouter Ferns2014-01-27Hello FC,
Baie dankie vir die reaksie van jou en die tyd wat jy daaraan spandeer het, ek bly voel dat jy so 'n positiewe moontlike 'spin' op apartheid sit as wat moontlik en vergelykings te tref wat nie met mekaar te doen het nie, aangesien
Sandy2014-01-27Hi would love to purchase both books by Karen Adendorff ... but via eft ... do not have a credit card is this possible please ... Sandy Hobson : Hillcrest KZN
Kobus Faasen2014-01-27Stryder Cornelius: Gee asseblief vir my en die res van die webwye wêreld jou skakellose uiteensetting van die verskillende groeperings Afrikaans en hoeveel van hulle as die "Boer se Taal" beskryf kan word. Ons kort 'n praktiese model waaro
2014-01-27Soois, jy't wiskunde te vroeg gelos want jy analiseer nie mooi nie. Soos jy hierbo redeneer sal dit 'n mooi meisie se eie skuld wees dat sy verkrag word want sy WIL mos nou mooi wees en sexy lyk. Dit is ook 'n ou se eie skuld as sy kar gekaap
Dirk Rigter2014-01-27Kom ons ontleed gou hierdie "wysheid" van dr Strydom, volgens Trienie se skrywe:..."So bv as jy na die hoofstuk lees ivm allergieë, neem dit jou na langtermyn vrese, angstigheid en stres. Maar, voor dit is ‘n ander wortel wat in
Jaco Fourie2014-01-27Barend Smit
Jy skryf: "Ek dink die grootste fout wat ons in die lewe besit is om ons siening op ander af te druk. dit laat my dink aan 2 wat saam 'n vuur maak, maar ook wil kyk wie se vuur die warmste is. Elkeen gooi nog meer brandstof op en
2014-01-27Beste Trienie
Ek het Dr MK Strydom gegoogle en kon bittermin van haar te wete kom. Dis klaar vir my verdag dat sy uit 'n godsdienstige oogpunt te werk gaan.
Die stukkie video wat haar boek adverteer het onmiddellik duisende alarms e
Kobus Faasen 2014-01-27
Sorry Popza, as jy vir my 'n wetenskaplike definisie van "ras" (en die vyf verskillende definisies wat ter plaatse ter sprake is) kan opdis, sal ek begin saampraat. Omdat ek jou egter nie as 'n wonderwerker beskou nie, los dit maar
2014-01-27Ai Comestor
Met hierdie opsomming van jou maak jy nostalgiese gevoelens in my los. In my kinderjare was die plaaslewe nie vir sissies nie. Maar ja - wanneer die ryp aartappelplant omgedolwe word, lê sy vrug soos geelgoud oor die rooi oopgeploe
Angus2014-01-27Beste Jan,
Hoe gaan dit? met my gaan dit nog goed; hoop om dieselfde van jou te hoor.
Jan, as iemand, enig iemand, beweer hy is nie 'n rassis nie, dan sê ek sommer prontuit vir hom: jy lieg. Daar is g'n mens op hierdie aarde wat nie 'n rassis is
Reusedwerg2014-01-27Mnr Williams. Ek is nie iemand wat nuwejaarsvoornemes maak nie. Ek het wel 'n besluit gemaak om gaaf met jou te probeer wees. Ek glo elke mens het die reg tot 'n opinie en om sy naam self gat te maak. Ek kan in 'n mate met jou skrywe hier bo saamstem. Ek
2014-01-27Hello Mefiante
Trienie sluk maar maklik aan nonsens: "Dr MK Strydom vertel hoe studente die brein in stukkies opkerf om die afsonderlike dele na te vors. Daar is ontdek dat die mens se “eie vrye wil” ‘n fisiese struktuur in die
F C Boot2014-01-27Beste Wouter
'n Mens kyk altyd na die oorsprong van stelsels. Apartheid is nie 'n Afrikaner-instelling nie.Die Engelse het min ooghare gehad vir die Boere en nog minder die swartes.
Op 26 November 1879, veroordeel W E Gladstone die eerste anneksasi
2014-01-27Dankie Dirk, ek bêre hierdie wysheid in my hoogste argief... veral die leer dat almal die God van Abraham aanbid - elkeen op grond van hul eie model ... sou jy daarop ingaan dan lees jy dat die God van Abraham ook die God van Melgisedek is - en die
2014-01-27Boeregroete, Jacobus Faassen, jy tik: "Die meerderheid landsburgers beskou “umBhulu” en “amaBhulu” as synde die apartheidsonderdrukker(s)" ... is dit reg dat sulke breinspoeling en onkunde as gronde vir die leuen daarin
2014-01-27Beste Jan,
Dankie vir jou antwoord.
In hierdie onderhoud: https://www.litnet.co.za/Article/michael-le-cordeur-gesels-oor-kaapsonderhoud deur Naomi met Michael le Cordeur, vra Naomi die volgende: Hoe verskil Kaaps van Afrikaans?
Michael antwoor
Kobus Faasen 2014-01-27
Beste Angus
Amper volpunte vir jou erkenning dat die "isiBhulu"-term verdelend is. Hierdie pejoratief gee nie erkenning aan die feit dat die meerderheid Afrikaanssprekendes nooit in hul lewe "Boere" was, is of kan
Dirk Laurie2014-01-27Inderdaad. Verwondering is "Hoe groot is U" en baie van ons kan dit ervaar sonder om te spesifiseer wie of wat is "U". Aanbid is "Spreek Here, U dienskneg luister". Dit verg meer.
Angus2014-01-26Beste Jacobus,
Jy wat so lekker met die woorde kan speel; ai, ek het gedink jy sal van beter weet!
Doodskiet is doodskiet, hoe jy ookal daarna wil kyk: of hy nou 'n boer of 'n Boer of 'n apartheidsonderdrukker/rassis/persoon wil skiet, dit bly nog onaan
Wouter2014-01-26Hello,
Die week wat verby is het ek die geleentheid gehad om twee uitstekende films te sien, "12 years a slave" en die biografiese film oor Hannah Arendt wat die verhoor van Eichmann ondersoek.
'n Wyle terug was daar 'n debat hier oor Lin
2014-01-26Wat dan van Nuwe skrywers wat eers nou, in hul aftreejare eerste pogings in fiksieskryf begin? Hoekom word daar teen die jarige beginners gediskrimineer? Of is daar 'n aparte kompetisie vir 60 en ouer Jong = beginners?
bettie coetzee2014-01-25Iemand sê vir my mens bereken die speeltyd/geskrewe teks volgens minute per getikte, dubbelgespasieerde 12pt font-grootte. Dus, 10 minute ongeveer vir 10 bladsye. Is die berekening korrek.
Dus 30 bladsye vir 30 minute eenbedryf?
Iemand anders, ook
F C Boot2014-01-25Ek herhaal wat ek van tevore reeds gepos het en klaarblyklik nog nie posgevat het nie.
Dit gaan nooit in ontplofbare situasies oor die werklike betekenis van woorde nie, maar wel oor die reaksie wat die gebruik van woorde by mense ontlok.
Sou het die
francois williams2014-01-25Jan Rap, as jy ongelukkig voel in die NSA kan jy mos maar aanskuif? Ek sien in die sneeuwitte paradys van die Oekraïne, brand Kiev, en mense gooi klip dat dit bars ... jy ken mos die drils, skuif soontoe ... en Hannes?
Wie moan waar?
Klink of jy wi
2014-01-24Dis idioties om sommer omtrent alle menslike siektes aan hul houdings toe skryf. Jy's boonop gevaarlik ook omdat jy mense probeer oortuig dat die grootgedeelte van hul siektes die resultaat is van hul eie "slegte" houdings nog voor hulle si
Reusedwerg2014-01-24Ek het nou al teen die tyd geleer, en dit werk soos 'n bom. Al wat ek deesdae seg, en skoonpa het my geleer. Om die vrede harmonie en maritale voorregte te bewaar is die wagwoorde, " yes dear" is altyd van toepassing.
Wouter2014-01-24Hello,
In The Drowned and the Saved, Primo Levi’s final book on his experiences at Auschwitz, he makes a wise remark about the difficulty of rendering judgment on history.
The historian is pulled in two directions. He i
Wouter2014-01-24Hello FC,
Verduidelik tog hoe Smuts nie 'n Afrikaner is nie? & hoe Rhodes se afsterwe in 1902 die wetgewing vanaf 1910 gevorm het - 'n Unie wat onafhanklik was en waar die Afrikaner aan bewind was vanaf die begin.
Soos be
2014-01-24Cornelius, is daar ooit iets soos Kaaps? Is dit nie maar Afrikaanse sintaks met Engelse woorde nie ... en kort-kort 'n hele sinnetjie, selfs paragraaf, Engels nie? Indien Kaaps wel 'n aparte taal wees, sal ek graag wil weet op grond waarvan.
2014-01-24Dankie Trienie maar ek verdien nie eintlik die kompliment nie; my manier van skryf is ..... nie so goed nie. Iemand wat wel goed skryf hier (onder andere, hier's 'n hele paar) is Dirk Rigter. Hy skryf nou wel, na my mening, 'n klomp twak maar
2014-01-24Derhalwe Dirk Rigter, laat my toe om dit baie duidelik aan jou te stel; had jy maar die ordentlikheid om die wat van jou verskil behoorlik op hul naam te noem en eerlik aan te haal, dan kon 'n mens jou dalk gelyk gee dat stront ietwat kras is om na jou st
Dirk Rigter2014-01-24Reusedwerg, jy skryf:…”het Willem Wikkelspies nie die aanhaling "what us in a name" gehad nie?
Waar wás jy al die jare? Het jy géén begrip van Engels nie? Kom vir ‘n les: Die aanhaling kom uit
2014-01-24Jan Rap
Ons Afrikaanse lesers op hierdie forum Bravo saam met jou! Jy maak ons trots op ons taal asook effe versigtig, moet ek sê. Jou skrywes is foutloos en iets om te begeer. Dankie vir die standaard.
F C Boot2014-01-24Ai Dit is tog te fraai, hoe almal vir almal 'n geskiedenisles wil leer, veral as dit kom by die ontstaan van apartheid. En dan kom dit nogal van mense wat waarskynlik van mense wat nooit eers by enige odministrasie of ontwikkeling van 'n swart
2014-01-24Herman Giliomee se gebreinspoelde student Dirk Rigter kan nie sy lafhartige verdagmakery en gelieg bedwing nie ... derhalwe, die absurde vragies waarmee hy gedurig die pale probeer skuif moet beantwoord word wyl hy nie die moed het om sy kwaad