Kobus Faasen 2014-02-03Boeta Herman
Dis so amper asof jy my wil wysmaak dat 'anders' 'eenders' is. Clinton het geobserveer en ek het gereageer. Uwe frustrasie is misplaas.
Doedels
Kobus
2014-02-03In die tweede 'kommintaar' van bo tik Jaco Fourie: "Jy sien Gawerjal. Jou mense wat nie eers gepoog het om vir daardie "bloed, sweet en trane", by Kodesa te veg deur weg te bly, en nou die gevolge daarvan dra, was mos onnosel en dom. Now
francois williams2014-02-03Reusedoos, jy kan maar netnie dit regkry om jou koppie te begin gebruik nie of hoe?? As die jong Suid-Afrikaners dan reken dat JHB is reatief veilig en voorspoedig, ivg met ander stede soos NY, London of Rio, hoe rym dit dan dat onse regering nou kwansuis
Gawerjal2014-02-03Ek stem ten dele saam met jou Jaco. Jyself is egter een van die grootste strontpraters op hierdie webwerf. Dit gaan nie hier oor praat teenoor doen nie. Dit gaan hier oor die spul liberaliste en verraaiers wat geen erg gehad het aan die Afrikaner se soewe
2014-02-03Dag Jaco
Dit is 'n nuwe dag, nuwe week en ek weet nie wat die dag of week gaan oplewer nie... Jy skryf " jy kyk werklik nie "neerhalend" op diegene wat soos ek dink nie." Dit is met ander woorde in die goeie gees wat u my uitgehoor
F C Boot2014-02-02Ai die stomme francois williams,
gedurig besig om te vertel dat ons nie moet kla nie, want dit is jou eie skuld as jy besteel, beroof, verkrag, vermoor word want jy wil mos deel wees van' veral Blankes is slapgat, luilekker, bedorwe en hoog
Angus2014-01-31Beste Jan,
Baie dankie vir die boek; ek het dit vandag in die pos gekry. Ek het al begin lees, maar my Ingels is bietjie verroes, dus het ek maar my vertalende woordeboek afgestof.
Beste George,
Jy bedoel eintlik jy is af
Reusedwerg2014-01-31Lekkerlees brief. Dit bring herinneringe terug wat soet-suur is. As jy as man op die testosteroongedrewe stadium van jou lewe is maak jy besluite waaroor jy later in jou lewe baie spyt is of baie bly oor is. Ek praat van myself. 'n Vrou kan alleenheid mak
Reusedwerg2014-01-31George jy slaat die spyker by sy kop. Hier kom 'n erge uitdagend en uitmergelende tyd, wat oorkombaar is mits almal kalm en rustig bly. Sover ek kan onthou is die land se tyd vyf voor twaalf. Lyk my die horlosiewysers het daar vasgehaak. Ek huldig nog alt
2014-01-31Lyk my die stryd tussen HNP, KP en AWB aan die eenkant en die NP aan die ander kant, woed nog steeds na 20jaar, selfs hier op SêNet, al het hierdie partye lankal van die toneel verdwyn. Dit is die uitkenmerk van ons Afrikanergekkegrens. Die e
Reusedwerg2014-01-31Ek gaan nog steeds en weer probeer om gaaf te wees. Ek kan nie dink dat iemand al op die forum genoem het dat ons land kak is nie. Ek het nie die reg gegee om oor die mense van die land 'n opinie te lug nie. Jy kry oral in die wêreld gemors. Jy kry
Jaco Fourie2014-01-31George
Jy sê jy hou van Gawerjal se uiteensetting van onnoselheid! Het jy Roodt se rubriek gelees? Nog nie? Sodra jy dit gelees het, gee my jou persoonlike mening of jy dink die man het met sy opponente beskaafd opgetree soos wat van 'n "
2014-01-31Idiote is en was nog altyd lede van 'n groot en magtige stam wie deur hul invloed eerbare mense se sake domineer en beheer ... die geskiedenis het reeds geleer dat KODESA so 'n verspotte samekoms was ... Jaco Fourie se loopgraaf ruik soos altyd maar
2014-01-31Hello Trienie
Perdebytjie wys heel tereg die slapriem uit waarmee godsdiens en alternatiewe genesing verantwoordelikheid ontduik vir mislukking: Blameer die ou wat swaarkry vir sy probleme; jy kry swaar omdat God jou toets of straf, jy is siek omdat jy v
Jaco Fourie2014-01-31Gawerjal
"Die mense wat hulle vir hierdie roofdierstaat beywer het, was inderdaad onnosel".
"Jy sien, Jaco, wanneer mens alles verloor het en alles weggegee het waarvoor jou voorgeslagte bloed, sweet en trane geoffer het, en jy
2014-01-31Jan, dis die probleem met die ouens wat so duur vir hulle dienste vra; hulle raad is nie veel werd nie. Solank as wat jy weet dat jy reg is, moenie worry nie. Sorry oor die Engels, maar ek is van die Kaap. George
2014-01-31Gawerjal, as ek dit met permissie mag sê: jou brief klink baie soos jou naam. Nogtans welkom en mag jou reguit eerlikheid 'n aanwins vir die werf wees. Hou van jou kommentaar oor onnoselheid. George.
hannes steyn2014-01-31Toe ek 'n jong knaap was, was ek mal oor pinballmasjiene. Ek en my maats het die Griek op die hoek in Brixton se masjien stukkend gespeel en hy moes ons byna elke aand met toemaaktyd verwilder .Ons het die ding omtrent gemanipuleer om bonusgames te bekom;
2014-01-31Beste FC Boot, soos die Ingelsman sou seg "I rest my case" ... die uitleg in jou redes is altyd puik en jou geduld absoluut bewonderenswaardig ... net so min as wat 'n Mickey Muis in Hollywood 'n regte hart het, net so min sal jy die karikatura
Angus2014-01-31Julle ouens moet net so bietjie vashou. Ek wil Juliemaand Detroit gaan besoek, en vir my 'n Ford Mustang, so 'n rooie, terug bring. Dan kan julle Amerika maar in sy peetjie in opblaas.
Groete,
Angus
Kobus Faasen 2014-01-30Janneman
Dis meer 'n "Boere"-boei as 'n reddingsboei. En dis uitsluitlik uwe G'wete/g'wete waarvolgens gelykheid en naasteliefde aan ander toegedeel worre, of nie.
Voorspoed
Jacobus
Jaco Fourie2014-01-30Barend Smit.
Jy skryf: "u kan maar 'n Afrikaner wees en indien dit vir u plesier verskaf neerkyk op die klein handjie vol boere wat nog oor is".
Wees verseker. Ek kyk werklik nie "neerhalend" op diegene wat soos jy dink nie. E
Perdebytjie2014-01-30Trienie,
Nee wat, daar is absoluut geen manier waarop mens jou logies kan laat dink nie. My agnostisiteit het absoluut niks hiermee te doen nie. Ek het net vir jou probeer uitwys hoe totaal van die koers af en hoe onwetenskaplik Dr Strydom is. Jy kies
F C Boot2014-01-30Die volgende van:http://academic.udayton.edu/health/syllabi/tobacco/history.htm
Tobacco is a plant that grows natively in North and South America. It is in the same family as the potato, pepper and the poisonous nightshade, a very deadly plant.
Th
Jaco Fourie2014-01-30Clinton V du Plessis
Pragtig geskryf! Met sulke lieflike taalbeheer en woordkeuses, kon ek myself ook met die konsert inleef en die musiek selfs aanvoel.
Dankie
2014-01-30Trienie, jy skryf hierbo, "Chemiese reaksie is die liggaam se grootste vyand."
Daar is net nie woorde nie om voldoende te beskryf hoe volledig en belaglik die onkunde is wat díe stelling ontbloot.
Sanet2014-01-30
Is hierdie website nog aktief? Ek wil graag weet of daar vir 2014 Matrieks ook hulp gaan wees met eksamens en vraestelle/antwoordstelle. Ons sal baie dankbaar wees indien so. Ek sal graag van u wil hoor. Baie dankie.
Ja, daar word weer vanjaar vraag-
2014-01-30 ... natuurlik opmerklik hoe die "slim" en arme weetniet Jaco Fourie omtrent sy soeke vir PRAGMATIESE oplossings vir die Afrikaner, sy aanhang van Afrikanerhaat organisasies en leiers soos sy Black Sash Antie Zille bokant die toewyding van
2014-01-30 ... net so had die berugte Jaco Fourie nog nooit die moed tot datum om Kallie Kriel, Vester, en Buys van AfriForum onder die vaandel sy DAgga(ng) en Antie Zille te verduidelik nie ... in sy arrogante voortvarendheid sonder enige konsekwentheid of ge
2014-01-30Stadig, stadig met die vrot tamaties julle klomp ongelowiges - ek kom in vrede.
Dis verstaanbaar dat woorde soos: God, bybel of godsdiens die agnostikus se hare sal laat rys. Soos Perdebytjie ook verklaar. Julle het mos nou die gedagtegange aangewend a
2014-01-30Jy lees weer verkeerd jammergat etteroog, ek beaam niks van jou nie en bevestig net weer eens dat, vandat julle bleedin 'heart drolle die land opgfk het, almal nou paraat moet wees - die kaper, dief, verkragter en skelm is onskuldig want hy word uitgelok;