Terwyl SA gerus nog 'n paar Nazis kan afstaan aan OZ, NZ en Kaknada, besef die meeste van ons buite wat 'n paradys is SA, so lees ek http://mg.co.za/article/2014-02-10-businesses-see-potential-in-returning-african-diaspora
In its employment index for December 2013, Adcorp, South Africa's largest diversified workforce management and business outsourcing company, said an estimated 359 000 high-skilled South Africans have returned since 2008 and have been absorbed into the labour force.
Interessant ... ek wil ook terug na die vleispotte, en begin wei aan die lekka groen gras ... die kak aparthate wittes is seker nou lank genoeg al van die troon af en hopelik is die meeste van die gespuis nou waar hulle hoort in die hole van OZ, NZ, en Kaknada ... of hoe??
Francois Williams


Kommentaar
Francois Williams, jy argumenteer dat ons nou in 'n utopie lewe waar plaasmoorde, babaverkragtings, huisrowe, korrupsie, georganiseerde misdaad, dwelms by skole, pedofiele prostitusie (veral in Kaapstad), mensehandel, polisiegeweld, elke dag in die nuus is. Jy moet besonder pervers of sadisties wees om so iets as die ideale samelewing te beskou.
Sooisie, jy't op 'n kol gesê SA is nou een van die 'top tien' lande in die wêreld. Watter lande is die ander nege?
Nog 'n paar vragies vir jou:
Het jy al ooit gehoor van 'n Rooikruis-groep uit Afrika, besig om die arme bankrot Europeërs te help, wat dan gevange geneem word of bloot net verdwyn?
Het jy al ooit gehoor van 'n protesoptog in Europa wat vra dat die moorde en verkragtings op baba's in hulle gebied moet end kry?
Het jy al ooit gehoor van bootjies vol seerowers uit die 'bankrot Weste' wat Afrika se vragskepe kaap? En dan die bemanning as gyselaars aanhou vir losprysgeld?
Het jy al ooit gehoor van 'n Westerse land wat 'n Afrikaan aanhou en 'n losprys eis van 'n Afrika-staat?
Het jy al ooit gehoor van 'n groep Afrikane wat ten koste van persoonlike opofferings arme wit wesies in Europa gaan bystaan en ophef?
Het jy al ooit gehoor dat daar 'n beroep op welvarende Afrikane gedoen word om arme wit wesies uit die bankrot Weste aan te neem?