Kommentaar

Weste wat blitssnel val

francois williams 2014-02-11 Ja, Jannie, soos gewoonlik is jy seker babbelas of gerook op Maandag?? Wie immigreer bv Bosnia toe, of Rusland toe? Of Ukraine? Daar waar hulle so klipgooi en tires brand...?? Wie? Daai mense wil dan juis uit? Kyk SA, mense soos jy, Wittes, wat nie wil sk

Apartheid (vir Maja)

2014-02-10 Dankie vir jou deelsaamheid Gawerjal ...  'n wyse naby aan my het op 'n keer in Ingels geseg: Rejection is a form of communication & can be saying: I'm confused. I don't get you. Our paradigms differ so don't know how to act with you! ... jy sal

Ja. Apartheid het wél bestaan

2014-02-10 Kobus Faasen, enigeen met meer as twee breinselle lees "blacks only" in die sogenaamde gelyke indiensneming en BBBEE wette ... dus, enigeen met meer as twee breinselle sal weet dat apartheid vandag steeds voortvaar - dog in die veel wreder gedaa

Miere

2014-02-10 Perdebytjie, hier slaan jy die spyker op die kop; dat iemand wat so vrydenkend kan wees se politiek so skeef is gaan my verstand te bowe. Gif is 'n onding al word die aanwysings op die etiket hoe noukeurig gevolg. Dit is die gifvervaardigers en -versp

Ja. Apartheid het wél bestaan

Kobus Faasen 2014-02-10 Mnr Boot   Apartheid se skippie het al lankal gesink.   Kobus Faasen

Weste wat blitssnel val

2014-02-10 Volgende keer as jy nou weer jou black sash oor jou kop gooi om ongestoord te mediteer dink aan die volgende:  As die Weste val soos jy beweer moet dit van 'n hoogte wees of hoe?  'n Ding wat reeds op die grond is (soos dié by wie so gatk

Vir al Dan Roodt se aanhangers

2014-02-10 ... en o ja Jaco Fourie, wyl jy darem die moed het om my so indirek aan te durf; verduidelik vir wie ookal jy meen jou beste tjommie en jy veilig is - hoekom jy byvoorbeeld  meen die woord "komposstamp" platvloers is? ... ek aanvaar jou stu

Die verskil tussen wit en swart DOEN!

2014-02-10 François, die wêreldbeker waarna jy verwys was op die rug van die toe nog intakte Boere infrastruktuur ... nes Rusland vandag, is ons reeds 'n wyle die kommunistiese erfenis van Nelson Rolihlahla Mandela in ... 'n wyse man het op 'n keer gese

Hou tog asseblief net op

2014-02-10 Beste Reusedwerg, 'n wyse dame het op 'n keer iets in der voege geseg: "weet gerus dat die verlede altyd beter was as die hede want jy beleef nooit werklik jou emosie ten vole in die oomblik nie - dit oorspoel ons altyd eers na die tyd daarom dat ons

Nuus oor M-Net Literêre Toekennings ontstel

Ben Burger 2014-02-10 Dit is nie 'n verrassing nie. Kyk watter gemors dis Kyknet op! Hoekom sal hulle letterkunde ondersteun as hulle gemaklik is met Toks, tjops en die Bosveldklong. 

Apartheid (vir Maja)

2014-02-10 Sjoe, Cornelius! Dis 'n hele mondvol. Dankie vir die skakels. Jy is heeltemal korrek oor die eensydige veroordeling van apartheid sonder enige kwalifikasie. Die huidige bestel herhaal reeds baie van dieselfde foute waarteen hulle 40 jaar lank gestruggle h

Vir al Dan Roodt se aanhangers

2014-02-10 Ek verwys enige belangstellende wat dalk sou wonder oor Dirk Rigter en sy meelopers se domastrante grootpratery  hierna: https://www.litnet.co.za/Article/brief-hermann-giliomee-se-gebreinspoelde-student-dirk-rigter

Gespikkelde fenomeen

2014-02-10 Henk Seymore Dankie, ek voel bevoorreg om van 'n taalpraktisyn soos jy sulke goeie raad te ontvang. Jy het iets ingebou wat ek altyd sal onthou. 

Ja. Apartheid het wél bestaan

Jaco Fourie 2014-02-10 F C Boot NS.  Ek het vergeet om jou vraag te be-antwoord, nl: "wat was julle bydrae om die lot van die mense te verbeter?" In my geval, "sweet blowall", vandag steeds.  Maar dit verhoed my nie om reg van verkeerd uit te k

Ja. Apartheid het wél bestaan

Jaco Fourie 2014-02-10 F C Boot Ek is eens met Maya in hierdie opsig. Vir ons wat in die apartheidsjare gebore was, was dit 'n gewone aanvaarde lewenswyse wat nooit bevraagteken was nie, en was eenvoudig net deel van ons blankwees. Omrede die rasse so afsonderlik gelewe

Ja. Apartheid het wél bestaan

2014-02-10 'n Wyse man het op 'n keer geseg: "The ultimate result of shielding men from the effects of folly is to fill the world with fools" ... ek tik dit spesiaal in Ingels sodat die misleide kruipers dit dalk ook lees ... my antwoord op Maja se onthuts

Ja. Apartheid het wél bestaan

Kobus Faasen 2014-02-10 Beste FC   Maya se topikale topiek is dat daar diskriminasie teen onse medeburgers was. Speel die bal of leer hoe om die bal te speel, dit wil zeg, voer debat rondom de gemelde onderwerp.   De uwe   Kobus

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Gawerjal 2014-02-10 Jaco, Jaco, Jaco, wat is die probleem? Jy is die een wat skrywe dat ek die verraaier is, omdat ek nie wou deelneem aan Kodesa nie. Jy is verkeerd. Eerstens, die NP het mos die Afrikaner establishment by Kodesa verteenwoordig en vir hul kritici uitgekry

Breinwedloop 2014

2014-02-09 Liewe Mefiante, Ek glo ek het jou wel verstaan, dog nie na behore verduidelik nie.   Ek fokus daarom weereens op jou stelling: Ek {Mefiante} wou weet hoekom jy dink geloof en godsdienstigheid dit verdien om van kritiek vrygestel te moet

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Mandy du Randt O'Connor 2014-02-09 Hi Prof du Randt this is very interesting, my sister Louise and I are trying to do the family tree with a cousin Philip du Randt, so far what you have written about we have already been able to trace, The original du Randt was Jean. My great grandfather w

Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord

Geilman 2014-02-09 Die boek is interessant en te verwelkom.  Mens hoor egter deesdae van gevalle - en sien dit ook op blogs - dat gayheid en streitheid by dieselfde persoon mekaar kan afwissel.  Ek sal dus graag 'n storie wil sien wat 'n mengeling v

Ja. Apartheid het wél bestaan

F C Boot 2014-02-08 Die verstommendste van alles is, dat met uitsondering van miskien een of twee niemand wat so galbraak oor die verlede niks  gedoen het op die toestand wat destyds geheers het te verbeter nie. Dus Wouter, Maya, Dirk Rigter, Kobus Faasen, Jaco Fourie

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-08 Dirk Wanneer Dan Roodt ander: aap; Afrikaneridioot; moroon, ens. noem, soos onlangs in sy rubrieke, dan praat hy volgens sy aanhangers met gesag, en juig hulle hom histeries toe, maar waag ander om ‘n paar waarhede oor hom uit te spreek, dan

Faan se trein

hannes steyn 2014-02-08 Toe ek die aanvanklike reaksie van Faan se Trein gehoor/gelees het, het ek my na die filmlokaal gehaas in die hoop om, uiteindelik 'n revolusionêre Afrikaanse fliek te sien. Ek moet ongelukkig saamstem met Renay se resensie en kan nie een sinsned

Bruce belowe: ek werk vir julle

Nita 2014-02-07 Heerlike artikel Nadia!!!  Dit was 'n ongelooflike ervaring om met jou te deel en nou verstaan ek hoekom jy so passievol is oor sy musiek/lirieke.

Miere

Perdebytjie 2014-02-07 Ai Varkspek Ek weet presies hoe jy voel. Ons het net so 'n inval van miere gehad. Ek moes naderhand plaagbestryders inkry. Hulle het sulke klein korreltjies oral gegooi. Blykbaar dra die miere dit in die nes in en vergiftig dit selfs die koningin! D

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-07 Gawerjal Die gekkegrens is etikeerders "par excelance" van diegene wat hulle wil afkraak. Etikette waarvan jyself ook te lief is om te gebruik, nl. verraaiers, jellievisse, renegate en sikofante; skoenlekkers en papperds. Het jy nie ges&ec

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Jaco Fourie 2014-02-07 Gawerjal. My respons was op Cornelius Henn se twak aan Dirk gemik.  Cornelius = Neels = nikseggende Neelsie, want hy het niks van waarde te sê nie.  Hier is niks neerhalend deur my aangaande Dan Roodt gesê nie. Lees weer.

Swak Afrikaans op RSG

2014-02-07 Jan Rap,   Ons het nou 'n hewige argument oor of 'n voertuig, spesifiek 'n motor, onsydig is. Waar en watter spelreëls bepaal hierdie reël?

Ja. Apartheid het wél bestaan

Wouter 2014-02-07 Maya, baie dankie vir hierdie brief.....Ek is in akkoord met jou brief,    Respek aan jou Kobus... ek wou al eerder met jou vorige briewe 'n boodskap stuur van ondersteuning en vir dit wat jy in die gesprek gebring het.     

Vir al Dan Roodt se aanhangers

Dirk Rigter 2014-02-07 Jaco Henn het nou weer eens aan ons almal bewys: Hy lewer blindelings en instinktief kommentaar, sonder enige nadenke. (Kommentaar ter wille van gehoor / gesien te word). Ek het hom mooi gevra om eers Dan Roodt se twee rubrieke hier ter sake te lee

Borg 'n woord 2013/2014 (en kyk wat is Nataniël se gunsteling-woorde)

Coen de Beer 2014-02-07 Ek dink dit is 'n briljante idee.  Daar duik soveel woorde op wat mens lankal vergeet het. Woorde wat my ouma, wat in 1878 gebore is, gebruik het.  Sy het altyd, as iemand slordig geklee of wie se klere vuil was,gesê: ""Kare

Vir al Dan Roodt se aanhangers

2014-02-07 Aggenee, Jaco, jou kommentaar het nou alweer jou eie "gekkegrens" oorgesteek! (Ek kan maar net nie vat kry aan die vreemde woord wat Jaco geskep het nie - dit bly onlekker. Dis nou wat mens noem 'n "non-starter"). Frases soos "nik

Ja. Apartheid het wél bestaan

2014-02-07 Ek dateer uit die vorige eeu Maya. Maar dit is nie wat ter sprake is nie.   Ja jy is reg; die waarheid maak seer. Maar dit geld vir jou ook. Die waarheid is dat hier twee wêrelde in Afrika bymekaar gekom het. Die een ontwikkelingsgerig m

Aanbeweeg waarnatoe, Jaco? Quo vadis?

Jaco Fourie 2014-02-07 Ou maat Jou respons hierbo:  "As jy nie antwoorde het nie, dan val jy die persoon se karakter aan".  Jy is een om van te praat met jou:  "Die verraaiers, jellievisse, renegate en sikofant;   skoenlekkers en pappe

Gatvol

Et1 2014-02-07 Beste Perdebytjie, Ek het begrip vir jou "seer ore".  In ons oorlog veg Jan Rap met die enigste wettige wapen wat ons het. Hy kannie ophou skiet omdat sy makkers se ore seerkry nie.  Let op hoe skiet die Jode nog steeds, asook die ANC

Bruce belowe: ek werk vir julle

Nico 2014-02-07 So jammer ek het dit gemis. Dit klink of dit baie lekker was...

Breinwedloop 2014

2014-02-07 Hello Trienie Ek het vlugtig gaan kyk na die webwerf van Dr Leaf. Dit lyk vir my asof sy die belangrikheid van veral kultuur in ag neem in hoe mense leer en 'n metode aanbeveel wat dit in ag neem. Dit kom neer op 'n manier van dink wat moet aanpas by die

Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo

Clinton 2014-02-07 Hanne, die aangehaalde gedeelte van my artikel verwys na 'n skrywe van my van 26/07/2006; toe was dit Springsteen se jongste album en was hy 55.   Groete   Clinton

Ja. Apartheid het wél bestaan

Maya 2014-02-07 Ai, Koos, die waarheid het wél 'n manier om seer te maak, né?  Net vir interessantheid, hoe oud is jy?
Top