Ilisna Nel2014-02-12Hierdie omslag van Raaiselkind deur Annelie Botes staan beslis vir my uit as een van die bestes in 15 jaar. Die boek was ons voorgeskrewe boek in Graad 11 (2006) en die mooiste boek in my boeksak. Studietyd in die koshuis het ek skelm vooruit ge
Marion Erskine2014-02-12Isa Konrad - die soenoffer.
Die pragtige Isobel loer vir jou reeds van die rak af, maar daar is iets in haar oë. Jy kyk vas in 'n 9-jarige reeksmoordenaar terwyl jy die boek optel en die enigste gevoel tussen jou en die kind, is die aaklige r
Annette du Plessis2014-02-12Beste boekomslag van 15 jaar – Sondag op ‘n Voëlplaas deur Johan Nell. Hierdie omslag, waar die titel die hele blad in beslag neem, is verfrissend anders. Die verweerdheid in die letters suggereer &rsqu
2014-02-11Naand Jaco, Ek mis dit om in die aand te skryf en lees wat jou sienings in die lewe is, dit klink seker snaaks, maar ek hou van mense wat staan vir wat hul glo. Ek het vir my Christen vriende nou iets geskryf en hoop dat hulle daarop reageer. Jy kan
Angus2014-02-11Mooi skoot, Jan Rap!
Goed gestel. Probeer net volgende keer liewer 'n ysterwarewinkel. Ons moet mos tog een of ander tyd die Ingelsegevaar vir goed die nek inslaan.
Groete,
Angus
Thomas2014-02-11Barend
Ek behoef geen saligmaking of redding van enige aard nie. Ek is dood tevrede soos ek is en het nie nodig om deur enige imaginêre god verlos te word nie.
Dankie, maar nee dankie.
Thomas
Reusedwerg2014-02-11Genugtig, jy was brawer as ek. Ek het ook al 'n draai in die Urologiese hospitaal in Pietoria gemaak. My operasie het net sowat tien minute of R9000 geduur. Hulle moes die loop skoonmaak. Iewers 'n verstopping of so iets. Ek het nou die dag gehoor van 'n
2014-02-11... wat het dan nou van die wit Afrikaner /Boere se kamstige alleenaandeel aan rassisme en die grootste misdaad teen die mensdom naamlik apartheid/segregasie geword - of probeer die karikatuur Wouter Ferns hiermee voorgee dat die "blacks only" i
George2014-02-11Koos, dankie vir jou roerende mededeling. As die dominee se preek beter as joune was, moes dit beslis goed gewees het. Dis 'n goeie idee om met jou ma te praat en dit troos. Sterkte.
2014-02-11
Die soort drogredenasie aangehaal deur Jaco Fourie hierbo, is algemeen en het reeds verseker menige naïewelinge laat struikel.
Die ergste is die skyn waarin Jaco Fourie selfs al gespog het met sy BA graad en met geskiedenis as vak daarby, dog hy g
2014-02-11... elkeen het sekerlik hul onderhewige bronne wat statistiek betref - Francois Williams het net sy gewone en triviale snert gekef - oordeel gerus self:
1) Hoogste misdaad in die wêreld 1. http://en.wikip
2014-02-11... spesiaal iets vir die werf se ultra- (s)linkses, neo- liberales, bleedin'hearts en gatkruipers soos die François Williamse' om hulself in te bevredig ... http://www.youtube.com/watch?v=4NVkRmBTB7k ... daarenteen ek bepeins saam met elke an
George2014-02-11Hardegat Jan wat by die hardewarewinkel draai maak seker sin, maar vir my sal dit tog beter klink as jy liewer van ysterware skryf. Jan as jy net een keer iemand net so effens gelyk gee sal daar nie so baie van jou briewe wees waarop niemand reageer nie.
2014-02-11Siestog François Williams, jy is gewis 'n erg oordrewe "spin doctor" van die ANC ... ja, selfs die ANC wat jy so hartstogtelik vereer sal in hul mou vir jou narre aktivisme giggel ... derhalwe, jou platvloerse oordrewe ingenomenheid met a
Johannes Comestor2014-02-11Jan, ek gaan probeer om die positiewe in jou 'n verdere hupstoot te gee. Daar is 'n produk op die winkelrakke wat ek nooit sal koop nie, naamlik Koo se gebakte boontjies. Die rede hiervoor is die deels Afrikaanse advertensie op RSG: "Koe baked b
2014-02-11Cornelius, jy praat rondom die punte wat ek genoem het sonder om hulle sinvol aan te spreek. Verder, niks wat ek gesê het val liefde aan of verminder die rol daarvan in menswees nie. Minder nog staaf wat jy hierbo skryf jou bewering dat “God
2014-02-11Op 2014-02-08 om 21:14 skryf ek in antwoord op Maya se brief die volgende:
Die verstommendste van alles is, dat met uitsondering van miskien een of twee niemand wat so galbraak oor die verlede niks gedoen het op die toestand wat des
2014-02-11Jy mis die punt Sooisie; 'vrye' Afrika is rockbottom en hard besig om verder af te grawe en ons loop dieselfde pad danksy bleedin'hearts en gatkruipers soos jy. Julle het die land so opgef#k dat ouens soos jy besig is om die land te verlaat, gelukki
2014-02-11Reusedwerg, ek verstaan jou versugting. Dis die versugting van iemand wat die beloofde land gesien het, maar dit eerder as die geknelde land beleef het. Die ANC se gedwonge "social engineering" en miskenning van ons moedertaal, ons kultuur
Dirk Rigter2014-02-11Marie, ja jy's reg met jou interpretasie van die begrip "voëlvry". In die konteks waarin hierdie konserte plaasgevind het. James Phillips, Kerkorrel, Kombuis en kie het die establishment goed geskud en die owerhede kon niks daaraan doen nie
francois williams2014-02-11Cornelius, jy praat 'n reuse spul bog, snert and tos, en hartseer genoeg, besef jy dit nie eens nie, nes toe jy gegorrel het oor Kaknada en Ysland...tot vandag toe het Litnet nie my skrywe geplaas wat uitlig hoe korrup, siek en bygelowig Ysland is nie...d
francois williams2014-02-11Agge nee, Neelsie, jy kannie perdedrolle verpak as vye nie, ek het toevallig ogies om te sien...SA se infrastruktuur, rykdom, en voorspoed is ligjare beter as wat dit was teen 1990, onherkenbaar verbeter...SA is die droomland van baie miljoene mense w&eci
francois williams2014-02-11Ja, Jannie, soos gewoonlik is jy seker babbelas of gerook op Maandag?? Wie immigreer bv Bosnia toe, of Rusland toe? Of Ukraine? Daar waar hulle so klipgooi en tires brand...?? Wie? Daai mense wil dan juis uit? Kyk SA, mense soos jy, Wittes, wat nie wil sk
2014-02-10Dankie vir jou deelsaamheid Gawerjal ... 'n wyse naby aan my het op 'n keer in Ingels geseg: Rejection is a form of communication & can be saying: I'm confused. I don't get you. Our paradigms differ so don't know how to act with you! ... jy sal
2014-02-10Kobus Faasen, enigeen met meer as twee breinselle lees "blacks only" in die sogenaamde gelyke indiensneming en BBBEE wette ... dus, enigeen met meer as twee breinselle sal weet dat apartheid vandag steeds voortvaar - dog in die veel wreder gedaa
2014-02-10Perdebytjie, hier slaan jy die spyker op die kop; dat iemand wat so vrydenkend kan wees se politiek so skeef is gaan my verstand te bowe.
Gif is 'n onding al word die aanwysings op die etiket hoe noukeurig gevolg. Dit is die gifvervaardigers en -versp
2014-02-10Volgende keer as jy nou weer jou black sash oor jou kop gooi om ongestoord te mediteer dink aan die volgende: As die Weste val soos jy beweer moet dit van 'n hoogte wees of hoe? 'n Ding wat reeds op die grond is (soos dié by wie so gatk
2014-02-10... en o ja Jaco Fourie, wyl jy darem die moed het om my so indirek aan te durf; verduidelik vir wie ookal jy meen jou beste tjommie en jy veilig is - hoekom jy byvoorbeeld meen die woord "komposstamp" platvloers is? ... ek aanvaar jou stu
2014-02-10François, die wêreldbeker waarna jy verwys was op die rug van die toe nog intakte Boere infrastruktuur ... nes Rusland vandag, is ons reeds 'n wyle die kommunistiese erfenis van Nelson Rolihlahla Mandela in ... 'n wyse man het op 'n keer gese
2014-02-10Beste Reusedwerg, 'n wyse dame het op 'n keer iets in der voege geseg: "weet gerus dat die verlede altyd beter was as die hede want jy beleef nooit werklik jou emosie ten vole in die oomblik nie - dit oorspoel ons altyd eers na die tyd daarom dat ons
Ben Burger2014-02-10Dit is nie 'n verrassing nie. Kyk watter gemors dis Kyknet op! Hoekom sal hulle letterkunde ondersteun as hulle gemaklik is met Toks, tjops en die Bosveldklong.
2014-02-10Sjoe, Cornelius! Dis 'n hele mondvol. Dankie vir die skakels. Jy is heeltemal korrek oor die eensydige veroordeling van apartheid sonder enige kwalifikasie. Die huidige bestel herhaal reeds baie van dieselfde foute waarteen hulle 40 jaar lank gestruggle h