Kommentaar

Vir Cornelius Henn en Jan Rap: Baie dankie vir die komplimente!

Dirk Rigter 2014-02-14 Kerneels, jy't nou jou gat gesien, geheel en al! Kyk na jou eie woordeboek definisie: "...Vrysinnigheid, onbekrompenheid. 2. Onbevooroordeeldheid. 3. Vrygewendheid..."  Dis wat ek is. Dankie!! Ongelooflik as jy 'n absolute gek van jouself m

Leeskringe en Winterbach

George 2014-02-14 Dirk jou reaksie dui op 'n absolute vyandigheid teenoor die kerk. As jy 'n ateïs is, is dit goed en wel maar gaan só 'n benadering nie juis van die standpunt uit dat sake onemosioneel en objektief bespreek word nie? Skielik is daar geen teken

Nuwe SA reeds die plek op aarde??

2014-02-14 Whargahahahaha!!!!... ek't al daardie een van te vore hier gelees en toe kon François nie eens onderskei tussen die gesag van die burgermeester van Toronto en die eerste minister van PEI nie!... volgens François het die opgeblaasde skande de

Vir Maya oor haar apartheid

2014-02-14 Die nimmer eindigend Apartheid skuldgevoelens en kruipery van wit Afrikaners deur Mnr Manuel beantwoord: "Through laxity like this, we fail our people, repeatedly. Nineteen years into democracy, our government has run out of excuses. We cannot contin

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-14 Sal maar liewers nie vra wat Neelsie bedoel met "algemene Katolieke, Koptiese, Heleense en Anglikaanse katkisasie". In sy benewelde en vae wollerige denke sal hy seker nie vir ons kan demonstreer met spesifieke voorbeelde hoe hierdie eklektiese

Booknotes: Democracy in Europe: A History of an Ideology by Luciano Canfora

francois williams 2014-02-14 En SA die eerste land om gays volle regte te gee, huh?? Die kak ANC darem...tsk, tsk, ek sien dit gaan broekskeur in die Weste om die gays te sien as mense...waarom??

Booknotes: The Smartest kids in the world and how they got that way by Amanda Ripley

francois williams 2014-02-14 Wel...'n hele bekvol...maar ek het verskeie Koreaanse studente gehad al, en een van hulle was briljant, maar die res was werklik power, veel swakker as enige student wat ek al in SA raakgeloop het bv. Ek het geen twyfel dat sommige Koreaantjies bv kan go

Bruce belowe: ek werk vir julle

Wynand 2014-02-14 Nadia, sy show was nes jy dit beskryf: “’n herlewingsdiens”. Ek het in my lewe al baie Internationale rock bands gesien, en Bruce se show was een van die bestes!  

Ongelooflike feit

2014-02-14 Ongelukkig lyk dit of die onwaarheid sterk staan en die oorhand gaan kry!

Miere

2014-02-14 Jan Rap   Jy kan maar nie nalaat om jou steek in te kry nie. Ek is "vrydenkend" en my "politiek is so skeef", volgens jou. Jy het weereens nie mooi gelees nie. Ek het tog 'n duidelike relaas gelewer waar ek daarop gewys het 

Die Christus 3000 jare voor Christus

F C Boot 2014-02-14 Ek kon die volgende opspoor onder Eclipses from Ancient Times  The Crucifixion Eclipse (33 CE) According to the evangelists, Jesus was crucified on a Friday afternoon, some hours prior to the beginning of the Jewish Sabbath. It is recorded that J

Die Christus 3000 jare voor Christus

Jaco Fourie 2014-02-14 Neelsie Soos reeds hierbo gesê:  "hy is vinnig om sy sê te wil sê rakende enige onderwerp, die meeste waarvan hy nie die vaagste benul van het nie".  Lyk my Mefiante kom ook so agter.   "ek moet

Nuwe SA reeds die plek op aarde??

francois williams 2014-02-14 Thomas, probeer jy seg dat Mr Mandela was nie 'n eerbare en etiese man nie? Probeer jy seg dat SA het nie een van die beste regerings ter wêreld nie? Okei, faain, vertel my dan assemblief, watter regering ter wêreld is eerbaar en eties? Watt

Ja. Apartheid het wél bestaan

F C Boot 2014-02-14 Beste Jaco Maya se brief spreek van 'n ontsettende skuldgevoel wat spruit uit: (Kursivering myne) "Ons as kinders was gedwing om apartheid te ondersteun. Te regverdig. Omdat ons nie anders geweet het nie. Moenie met die swart skoolkinders pr

Vir Cornelius Henn en Jan Rap: Baie dankie vir die komplimente!

2014-02-14 Enigiets wat deur enige lid van die komposstampbende gebraak word, sal deur die ander lede vir soetkoek opgelek word. Die klug "Wouter Ferns" en Jaco Fourie se opgewondenheid hierbo is dus verstaanbaar. Ek deel graag my verdere antwoord o

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-14 Goeiedag Barend, ek dank Jesus Christus onse HERE vir jou gehoorsaamheid, wysheid en insig op die werf ... nederige groete, Cornelius Henn

Leeskringe en Winterbach

Dirk Rigter 2014-02-14 George, hoekom behoef jy reaksie van die NG Kerk? Winterbach se roman is gemik op die (Afrikaanse) sekulêre literêre mark. Dit teiken nie die NG Kerk of énige geloofsdenominasie nie, waarom moet die kerk dan enigsins daarop reageer? Gee

Breinwedloop 2014

2014-02-14 Liewe Mefiante, baie dankie vir geduld en insig rakende my standpunt hieromtrent ... jy is gewis in vele opsig reg, alhoewel dit in my beskouing eintlik iets gelukkig is ... my ervaring en juis die liefde daarin omskryf my as mens ... in kort wil ek jou v

Booknotes: The Smartest kids in the world and how they got that way by Amanda Ripley

George 2014-02-14 Hallo Wouter, hierdie keer het jy vir ons meer gegee as iets om oor te dink. Dis iets wat die land aan die brand kan steek – en nou verwys ek nie na die tradisionele en huidige gebruik van vuurhoutjies nie, maar na metodes wat ware hoop en resultate

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-14 Dirk Rigter se arrogante en vermetele lessies gedurig aan ander, kan gerus ook aan sy ydelheid hierin gestel gemeet word: https://www.litnet.co.za/Article/brief-hermann-giliomee-se-gebreinspoelde-student-dirk-rigter

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-14 'n Mens sou wel kon vra wat so watwonders aan Jaco Fourie se geykte lysie hierbo aangehaal en deur die een of ander onbekende opsteller sou wees?   Dis egter opmerklik hoe ywerig Chris Dippenaar ook gedurig bakhand onder sulke loopmaag kom st

Vir Cornelius Henn en Jan Rap: Baie dankie vir die komplimente!

2014-02-14 Warghahahahaha Dirk Rigter, my bedoeling met neo- liberaal staan in die letterlike betekenis van die woord in die HEDE naamlik "nuut" ... hahahaha... ek bedoel dus jy is deel aan vandag se soort "nuwe- liberalisme" met 'n besonderse -

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-02-14 Hello FC As ek jou nou reg verstaan was die sonsverduistering niks anders as 'n stofstorm nie, die dag voor (volgens Johannes) of die dag na (volgens die ander drie evangelies) Paasfees. 'n Blote natuurlike verskynsel gemanipuleer deur God vir effek

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-13 Naand Trienie Ek kan jou raad gee met dit wat jy ruik. "Ek ruik iets." Soek die oorsaak van die reuk, ek glo nie dat dit 'n aangename reuk is wat jy ontvang nie. Gelukkig is ek nie naby jou nie, dit het dus niks met my te doen nie. Ek dink

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-13 Geagte Thomas. Ek dank u dat u my help om julle sienings beter te verstaan. Ek hoop ook dat u my skrywe in 'n goeie lig sal ontvang. Ek weet nou ook dat u weet hoe ek dinge sien in die lig van na die dood omdat u uit die agtergrond volgens wat ek v

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

2014-02-13 Hooggeagte vriend Reusedwerg Ek het jou waarlik verkeerd verstaan en waardeer dit dat jy nie brandstof maar water op my vuur gegooi het ... Dit is waar dat Christus as heelmeester gekom het vir die wat siek is en nie vir die wat gesond is nie! Reusedwe

Breinwedloop 2014

2014-02-13 Een laaste nagedagte:  Ek sê glad nie dat bogenoemde materiële ondersoeke óf volledig óf huidiglik grotendeels bevredigend is nie.  Ek sê net dat dit ’n oortuigende basis bied waarop mens liefde wél ka

Breinwedloop 2014

2014-02-13 Cornelius, ek moet ongelukkig uit jou skrywes hierbo aflei dat jy te vêr buite die bereik van rede en bewyse is. My aanbeveling is dat jy o.a. by Wikipedia lees oor die “Biological basis of love” en die “Neuroanatomy of intimacy&

Leeskringe en Winterbach

Wouter 2014-02-13 Hello George,    Daar is nie veel wat ek kan voeg tot die gesprek oor Winterbach nie, maar wat wel fantasties klink is die leserskring. Ek wens soms ek kan een hier in Centurion vind. Maar kry niks nie. Gelukkige jy dus.    Baie da

Vir Cornelius Henn en Jan Rap: Baie dankie vir die komplimente!

Wouter 2014-02-13 Baie dankie Dirk.    Ek gee glad nie om as 'n liberaal uitgeskel te word nie.    'n Liberale persoon huldig op soveel vlakke 'n meer regverdige blik van die samelewing.    Wat die neo-liberaal betref, goed so, om aan He

Vir Perdebytjie

Wouter 2014-02-13 Hello, Dit het lank gevat, maar duideliker as die volgende kon Jan Rap se "argumente" nie gestel word nie. Nou weet die lesers dat Jan Rap "weet": Dat die soort 'apartheid' (Jan Rap se diskwalifikasie) nooit bestaan het nie.

Die Christus 3000 jare voor Christus

Jaco Fourie 2014-02-13 F C Boot Die oorspronklike Griekse teks skep die duidelike indruk dat dit 'n sonsverduistering was.  Die Bybel het dit dat die duisternis drie-uur lank geduur het, en die HELE AARDE betrek.  In sodanige geval, sou dit beslis deur meeste van d

Vir Cornelius Henn en Jan Rap: Baie dankie vir die komplimente!

Jaco Fourie 2014-02-13 Dirk Dis tog so helder soos daglig.  Hulle is mos dweep disipels van Rooi Daantjie, en wat hy ookal voorstel, die sal  hulle voor gaan, wat sal beteken hulle sal nie weet wat hulle wil hê nie, want Rooi Daantjie is net so confused.

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

Reusedwerg 2014-02-13 Beste Barend. Ek dink jy verstaan my verkeerd. Die slimmes na wie ek verwys is die groep wat nog nie die ervaring gehad wat ek en jy en ander gelowiges al gehad het nie. Die slimmes soek wetenskaplike, wetlike, morele bewyse, wat hulle nie gaan kry nie. D

46664

2014-02-13 Aangrypend en naby die been. Baie besonders. Hoop ons sien nog.

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

Thomas 2014-02-13 Dagsê Barend   In antwoord op jou vrae gee ek die volgende bondige antwoorde:   1 As ek dood gaan is ek dood. Ek verloor my bewussyn en word nooit weer wakker nie. Net soos enige ander lewende organisme wat die einde van sy leeftyd ber

Hoe sê jy, Ma?

Annamarie 2014-02-13 2@Linda, my nooiensvan is ook Prinsloo. Wil net sê daar is nie meer 'n ry omies met wit dasse nie.  

Nuwe SA reeds die plek op aarde??

Thomas 2014-02-13 Francois Jy maak aanhoudend allerhande stellings hier op die Sê wat ongelukkig nie met die werklheid strook nie. Deur iets aanhoudend te sê en herhaal maak dit ongelukkig nie waar nie. Ek is tevrede dat Suid-Afrika na 1994 in 'n beter

Wie dien u in die kerk, wêreld / God

Dirk Rigter 2014-02-13 Geagte Barend Smit, u moet tog onthou dat weer eens twee woorde is. Verder moet u ook kennis neem dat sinne wat u aan Reusedwerg rig soos ..."Indien my oordeel volgens Gods Woord omdat u my ken, mag die Here my hart open dat ek my kan sien
Top