Swart is die teerpaaie – vol gate: Zirk Berg

  • 3

SA se pad-slaggate word al groter.  Swart vrou verdwyn in slaggat.  Kyk na die skakel hieronder, en lag lekker.

http://www.vreesloosafrikaans.com/2014/03/johannesburg-pothole-surprise-march-2014/

Jaco Fourie

  • 3

Kommentaar

  • Dit was vir my moer snaaks. Aan al my pelle en kennisse gestuur. Hier by ons het daar nou die dag 'n VW Polo in een van Berea se strate "verdwyn" . Erg man erg.

  • CorneliusHenn

    Hahahahahaha!!!! ... dit moes eintlik net gelees het "vrou met pienk rok en selfoon aan die oor verdwyn in slaggat" ... die "swart" voor die "vrou" lees soos 'n Praag opskrif Jaco!

  • Dit kan direk gekyk word op http://www.youtube.com/watch?v=j3JkpxqGagU. Dit is snaaks maar tog so tragies en tekened van die agteruitgang van Suid-Afrika se infrastruktuur veral in gebiede waar daar min gedoen word om omstandighede te verbeter.

    Gelukkig vir die vrou het dit gebeur waar mense haar kon help.'n  Klein kind kon ongesien daarin geloop het en verdrink het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top