Jaco

Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.

Die Weste se gevaarlike spel met Rusland

Jaco SêNet-briewe 2015-06-15 In Feb14 is ’n demokratiese verkose president van die Oekraïne deur ’n oproerige skare in die hoofstad Kiev van die land verjaag. Die rede? Die president het besluit om nie, soos verwag, Oekraïne ekonomies met Wes Europa te verbind nie, maar eerder met Oekraïne se tradisionele bondgenoot, Rusland te bly. Die Weste het sekere aantreklike […]

Ierland stem oorweldigend ja in referendum

Jaco SêNet-briewe 2015-05-26 61% van die kiesers stem JA, met net een vanuit die 43 parlementsetels wat Nee gestem het. Dit is die uitslag van ’n referendum gehou in Ierland om die volkswil te bepaal of gay huwelike gewettig word al dan nie. In hierdie sterk tradisionele Katolieke land het kiesers in teenstryd met hulle kerkleer gays geheel […]

Anti-gay aktiviste

Jaco SêNet-briewe 2015-05-06

(USA) Revolution! Anti-Gay Activists Threaten Uprising If Supreme Court Approves Marriage Equality

Die liefde vir Jesus

Jaco SêNet-briewe 2015-04-30

Dan skryf hy van die Onsigbare God, en om die konsep te staaf, kwoteer hy Moses  in Exodus 33:18-23 ...

Homofobia = homoseksuele selfhaat

Jaco SêNet-briewe 2015-04-20 Kliniese studies het bewys dat mense met homofobiese gevoelens, eintlik self homoseksueles is wat nie hulle homoseksualiteit wil aanvaar nie en dit wil onderdruk deur homoseksueles vir aggressie te teiken. Is Homophobia associated with Homosexual arousal? Lees: https://www.psychologytoday.com/files/u47/Henry_et_al.pdf

Plethysmography

Jaco SêNet-briewe 2015-04-17 A real jawbreaker! In ’n vorige brief het ek genoem, die onbewustelike blik na verbygaande “straight” aantreklike mans en mooi vroue is ‘n weggee wat die betrokke persoon se seksuele orientasie is. As dit gereeld deur ‘n man eers op ‘n aantreklike man berus, is hy latent of patent gay, indien gereeld eerste op die […]

Gays - dis mos "old hat" volgens Dirk Rigter

Jaco SêNet-briewe 2015-04-16 My brief oor my indrukke van die KKNK beslaan 11 paragrawe. Dirk sonder twee uit wat hom hewig ontstel, die res ignoreer hy geheel en al, sonder om selfs te noem hoe hy oor die KKNK, soos ek dit uiteengesit het, voel. Sy beswaar was dat ek die seksuele oriëntasie van my vriende in die […]

KKNK-indrukke

Jaco SêNet-briewe 2015-04-13 Ek en vyf gay vriende (Vrystaatse landbou boerekliënte), waarvan twee met vroue en kinders, asook een met sy verloofde van 8 jaar en twee in ‘n 10jaar verhouding met mekaar het in konvooi op 2 April na Oudtshoorn afgesak om die KKNK-fees by te woon. Ons was daar tot 10 April 15. My lewensmaat Wim […]

Xenofobie

Jaco 2015-01-26

Johannes 5:46 & 47

Jaco 2015-01-05
Top