Jaco

Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.

Reusedwerg – al weer “Red October”

Jaco 2013-10-29 Daar is absolute geen bewyse dat die regering sodanige beleid volg nie, want die howe het tot dusver elke keer gevind die oorsaak was krimineel.

La Escondida Senda

Jaco 2013-10-24 Ek het op die volgende afgekom, en dit heel insiggewend gevind, en indien jy ‘n kans kry lees dit, want ek glo jy sal dit ewe genotvol ondervind.

Een swart, een wit

Jaco 2013-10-24 Ek dink ET gaan in sy graf omdraai sou hy sien hoe sy idees deur Malema gekaap word.

Eie belang – Pieter Redelinghuys

Jaco 2013-10-22 Jou benadering is moralisties en op die beginsel van regverdigheid gegrond.  Maar ongelukkig en feitlik word eie-belange, veral ekonomies, altyd voor enige  moralistiese belange gestel.

Kortliks – Katolieke geskiedenis

Jaco 2013-10-17 Die kerk se weelde neem toe te midde van armoede onder hulle leke wat van verwag word om tot hierdie weelde by te dra.

Trienie – Gees en siel

Jaco 2013-10-15 Als ateïs, kan ek nie in enige vorm van intellektuele geestelike wesens glo nie, hetsy god, engele, duiwels, en afgestorwe geeste nie.

Jan Rap se probleme met homself

Jaco 2013-09-26 Jan ontbreek aan die vermoë om feitlik te kan redeneer.

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco 2013-09-13 AfriForum het die Ga-Segonyana Munisipaliteit tot 25 September 2013 kans gegee om een van hulle amptenare se aanstelling tersyde te stel omdat die aanstelling nie ingevolge wetlike bepalings geskied het nie.

Deel van en tog nie deel nie

Jaco 2013-09-12 ’n Volk deel van ’n nasie, tog apart.  ’n Paradoksale volk.  Dit is die Jodendom.

Afrikaners wat doen en nie net praat nie

Jaco 2013-09-09 Vervolgens onlangse AfriForum  se aktiwiteite  wat die nuus gehaal het in  News 24.

Selfbeskikking – Opsie 3

Jaco 2013-09-09 Ek herhaal hierdie (5/11/12) weens die feit dat Afrikaner-selfbeskikking weer onlangs ter sprake was en dat daar nuwelinge nou hier op SêNet deelneem.

Die vakunie-vloek

Jaco 2013-08-30 Vandag kom die groot skok.  Walter Sisulu Universiteit is bankrot en word gesluit met 25 000 studente in die steek gelaat.

Vanaf straat-slet tot keiserin

Jaco 2013-08-26 Theodora se pa is oorlede sedert sy 5 jaar oud was.  Die familie het dienooreenkomstig swaar gekry, sy en al haar susters het straat-hoere geword om ’n bestaan te kon maak.

From a Jack to a King

Jaco 2013-08-23 In menige gevalle verander die status van die rent vanuit die sloot tot ‘n heer in die herehuis.

'n Bietjie SA Gay-geskiedenis

Jaco 2013-08-19 Ek het die volgende werkstuk gelees, wat heel interessant is ...
Top