Jaco

Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.

Die weg na onafhanklikheid

Jaco 2013-06-03 Hierdie “Republiek” strek weswaarts van Pretoria, Rustenburg verby tot Groot Marico.

Die krimpende Rand

Jaco 2013-06-03 Ten tye van ‘n swak Rand vermeerder inflasie weens minder beskikbaarheid vir binnelandse konsumpsie en meer vir uitvoere.

Kortbroek Van Schalkwyk

Jaco 2013-05-23 Ek was bitter teleurgesteld toe Marthinus Van Schalkwyk destyds homself in die ANC-regering laat opneem het.

Respons op Wouter se huldeblyk aan Margaret Thatcher hiermee vervolg

Jaco 2013-05-02 Met ’n verandering in regering, is dit wel moontlik dat die National Development Plan aangepas word om juis soortgelyke strategie te kan implementeer, ten doel om kapitaal en werkskepping te bewerkstellig.

27 April ’n foefie onder blankes en bruinmense

Jaco 2013-04-29 Solank rasgedrewe werkreservering op die wetboek gewettig bly, gaan daar geen rede wees om 27 April te vier nie.

Ons kán en móét Zuma nie teëgaan nie

Jaco 2013-04-25 Bogenoemde opskrif, en onderstaande gekwoteerde bewerings,  is beslis nie my sentiment nie.

PAULUS – Vir Chris

Jaco 2013-04-08 Aangesien Duitswester so tekere teenoor KdK gaan, sal dit interessant wees indien Duitswester sy godsdienstige oortuiging vir ons sal uiteensit, sodat die ook onder die vergrootglas geplaas kan word.

KKNK-terugvoer

Jaco 2013-04-08 "Hierdie jaar was vir my teleurstellend.  Ooglopend was daar minder as die helfte feesgangers vergeleke met vorige jare by die fees."

GAY? President Abraham Lincoln (VSA)

Jaco 2013-03-08 Ek haal die volgende aan wat vir die leser moontlik interessant behoort te wees.

Ons agterstevoor Jan

Jaco 2013-01-28 Jy huldig onwrikbare vooropgestelde idees oor sekere onderwerpe ...

AfriForum weer in die nuus

Jaco 2013-01-28 Franse Allouet-helicopters en onderdele deur die SA-regering vir Zimbabwe bestem is deur AfriForum gefnuik deur middel van ‘n hof-interdik wat die regering belet om dit te kan doen.

Jan. “The crazy mixed up kid”

Jaco 2013-01-25 Ek kom nie agter dat enige Engelman beswaar opteken, soos die fanatiese Afrikaanse-gekkegrensers nie, wanneer  hulle hul kinders na anders-talige skole toe stuur, soos heelwat van hulle dit wel doen.

Van Jan Rap se uitinge onder die vergrootglas

Jaco 2013-01-22 Die oorspronklike definisie lui: “Government for the PEOPLE by the PEOPLE”  (Andersyds gestel: “Regering van die gepeupel deur die gepeupel”)

Die bevryding van die swartman en die Afrikaner

Jaco 2013-01-22 Zuma wil dit hê dat die swartman nie die witman (westerse) se kultuur aanleer nie, en betreur die feit dat swartes besig is om ‘n voorliefde (soos westerlinge) vir honde aan te kweek.

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

Jaco 2013-01-22 "Die vakunie-base loop weg met ‘n glimlag op hul bakkies, tevrede hulle het ‘n oorwinning behaal."
Top