Afrikaner-selfbemagtiging
2012-10-18 Hulle is besig met die oprigting van eie Afrikaanse skole en kolleges. Het selfs hulle eie radiostasie.
Die Nuwe Afrikaner
2012-10-17 Dit verstom my dat ons hier op die Net Afrikaners kry wat nog wil voorskryf wat en wie is Afrikaner, asof hulle gesagsposisies beklee om sodanige stellings te kan maak.
Afrikaner-vaderland – Vir Johannes Comestor
2012-10-09 Tans bestaan daar geen haalbare bloudruk vir Afrikaner-selfstandigheid nie.
Who is African and who is not
2012-09-10 "Diegene wat kleurblind wil wees, bly naïef. Ras is onvermydelik ’n realiteit van die lewe en kan nie weggewens word nie."
Die sabbatdag
2012-08-16 ""Die sewende dag Sabbat, dws. Saterdag, is deur Christene (nie God nie) na die eerste dag, Sondag, oorgeskuif."
Duitswester – Godsdiens in chaos
2012-07-20 Ek is nie eers oortuig dat jy, Kobus, en Cornelius, elkeen dieselfde god dien nie, want julle oortuigings blyk heel verskillend onderling te wees, en dan verwag jy van my ek moet ’n god dien. Ag, nee dankie!
Die merkteken van die dier – 666
2012-07-17 Ek gaan nie in enige posisie wees om kommentaar te kan lewer nie, weens my ateïstiese oortuigings, maar ek moet bieg ek is nogal nuuskierig oor jou interpretasie van die merkteken van die dier, en sou graag ’n polemiek van ander Christene ook wil aanhoor.
Homoseksualiteit
2012-07-16Ten spyte van wat enige godsdiens oor die saak te sê het, is die menslike realiteite besig om die oorhand te kry, en soos die mag van die kommunikasiewese besig om die wêreld vinnig te laat krimp, so vinnig is die wanpersepsies deur ‘n wye spektrum godsdienste aangeblaas, ewe vinnig besig om te blus, en dit ook vir ‘n beter wêreld in die vooruitsig.
