Julle raak regtig vervelig
2000-05-24"Ek merk ook op dat omtrent elke derde brief, soos ’n vasgehaakte plaat, dieselfde ou deuntjie oor en oor speel, naamlik dat die kerk en die broederbond te blame is — en in dieselfde asem die ou NP!"
"Ek merk ook op dat omtrent elke derde brief, soos ’n vasgehaakte plaat, dieselfde ou deuntjie oor en oor speel, naamlik dat die kerk en die broederbond te blame is — en in dieselfde asem die ou NP!"