Jaco
Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.
Nasionale parade
Jaco
2012-06-27
In die VSA word verskeie parades jaarliks gehou ter herdenking van die herkoms van burgers van die land. Van die bekenste is die St Patricks Day Parade (Eire); Duits Parade; Puerto Rican Parade; Griekse Parade; ens. Op sodanige dag word die hoofstrate van die vernaamste stede in feesviering omskep, met nasionale danse, volksmusiek, tradisionele drag, tradisionele maaltye by stalletjies verkoop, ens.
Op elke aksie volg daar ’n reaksie
Jaco
2012-06-19
Elke aggresiewe aksie, sal ’n aggresiewe reaksie ten gevolg he. Elke goedgesinde aksie sal ’n goedgesinde reaksie uitlok.
Sestig jare op die troon
Jaco
2012-06-04
Van al die koningshuise ter wêreld is daar geen wat nie die verbeelding aangryp soos dié van die Engelse koningshuis nie. Niemand kan die Engelse oortref waar dit by seromonie kom nie.
Die vrou se status volgens die Bybel
Jaco
2012-05-23
Die vryhede wat vrouens in Westerse gemeenskap vandag geniet, is nie aan enige godsdienstige dogma te danke nie, maar wel as gevolg van denkende manne en vroue wat die mite uitgewys het dat vrouens aan mans onderdanig moet wees, deur middel van logiese gevolgtrekkinge te maak oor die saak.