Jaco

Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.

My ’ALL GAY’-vakansie

Jaco 2013-01-08 Wel. My vakansie het gekom en te vinnig gegaan, nou in die nuwe jaar, met die vooruitsigte van nog opwindende gebeure in die toekoms.

gekkegrens-politiek

Jaco 2012-11-28 In die geval van ons gekkegrens-politiek kan sintesis  nie plaasvind nie, want alles wat hulle verkondig, is op onwerklikhede gebaseer.

Vrae aan Jan Rap

Jaco 2012-11-26 In al jou politieke skrywes skop jy vas pre-1994.

Pro-aksie vir Afrikaans

Jaco 2012-11-23 Roodt van Praag sê in een van sy jongste rubrieke Helen Zille hou nie van Afrikaners nie (sonder om enige bewyse te kan staaf). Maar Afrikaners hou beslis baie van haar.

Jan Rap se "ONS" en "JULLE" Sindroom

Jaco 2012-11-21 Om gedurig vir Afrikaners (van hulle wat moontlik, vir al wat jy weet, ook in die verlede HNP/KP gestem het) te sê: “Wê. Ons het julle mos gesê!”, bied geen oplossing vir vandag se Afrikaner-probleme nie.

Gekkegrens-politiek gryp na grashalms

Jaco 2012-11-19 Met die huidige onluste in die Wes-Kaap, is ons gekkegrens-Afrikaners in histeriese vervoering.

Die Amerikaanse verkiesing – Thomas

Jaco 2012-11-12 Ek twyfel of godsdiens die oorwegende faktor was dat amper helfte van die VSA vir die Christelike dweep Romney gestem het.

Afrikaner-prestasie

Jaco 2012-11-05 Ten spyte van afbrekende kritiek hier op SêNet oor Afrikaans en die Afrikaner deur mede-Afrikaners, bly ons ou volkie (ja, ons is ‘n volk, laaik dit of nie) TOP of the pop list.

Selfbeskikking – Opsie 3

Jaco 2012-11-05 Omrede privaat kapitaal deurgaans gebruik word, is regering-impak minimaal op Afrikaners en die Afrikaanse taal.

Is Afrikaans besig om ’n swart-taal te word?

Jaco 2012-11-01 "Dit is bemoedigend om wel te verneem dat ‘n aansienlike aantal swartes nou Afrikaans as hulle huistaal beskou."

Afrikanerselfbeskikking

Jaco 2012-10-29 "Daar is selfs nie een Afrikanerbeweging, en hierby sluit ek die gekkegrens bewegings in, wat kan bepaal waar sodanige volkstaat haalbaar kan geskied nie."

Thys – Debatteer alternatiewe

Jaco 2012-10-25 "Kom ons twee debatteer die kanton-moontlikheid vir Afrikaners."

Afrikaner-foefies

Jaco 2012-10-23 Wat is vir jou belangriker?  Afrikaner-foefies van die verlede, en verewig daaroor te top, OF ‘n gesamentlik aanslag deur die breër Afrikanerdom (FW ingesluit) teenoor die inheemse Afrikaner-vyand, by name die ANC, in Afrikanerbelang?

Loflyf-antwoorde aan Thys

Jaco 2012-10-23 Dit was toe nie “knyptang”-vrae, after all nie. Al vier vrae het basies te doen met een vraag, nl Wat is die Nuwe Afrikaner?

Thys se nagmerrie

Jaco 2012-10-19 "Ek behoort reeds aan die grootste blanke groepering in die land wat die gekkegrens by die stembus verwerp het."
Top