Jaco
Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.
Gays vs Homoseksueles
Jaco
2013-08-06
Wat is die verskil tussen ’n gay persoon en ’n homoseksuele persoon?
Mens die skepper, God die skepsel
Jaco
2013-07-31
Vir hierdie brief se doeleindes, word van die Christelike Katolieke kerk in teenstelling met Christelike Protestantisme vergelyk. ’n Vergelyking tussen die “Sola Scriptura” van Protestantisme en Oorlewering (Tradisie) van die Katolieke.
Gay magsblok in die Vatikaan?
Jaco
2013-07-24
Pous Benedict het skaars die Vatikaan ingetrek, toe hy ontdek daar is ‘n gay magsblok binne die Curia, die hoogste raad in die kerk.
Nog Katolieke afgryse
Jaco
2013-07-18
Behalwe vir hulle berugte jagse sekskapades, is die Katolieke kerk ook bekend vir haar politiese ingrype waar enige sekulêre staat met Katolieke belange bots.
Skynheilige pous Benedict
Jaco
2013-07-04
Hier in SA was daar min tot amper geen dekking oor Katolieke afgryse nie, maar in Europa en Amerika was dit deurlopend hoofberigte in die koerante.
Super-jagse pouse
Jaco
2013-06-27
Hieronder is ’n paar weergawes van pouslike (goddelike) sekskapades.
Pouse en homo’s
Jaco
2013-06-26
Kom ons plaas sy Roomse Kerk onder die vergrootglas.
Instemmende (“concensual”) seks
Jaco
2013-06-21
’n Billike benadering is dat alles geoorloof is, solank die betrokke partye instemmend daartoe is, dws instemmende (concensual) seks.