Jaco

Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.

Die verskil tussen Afrikaners wat net praat en Afrikaners wat doen

Jaco 2013-12-18 Gal word gespoeg oor bv plaasmoorde, rooi ballonne die lug ingestuur deur die praters (die Afrikaner-gekkegrens). In teenstelling.

Afrikaners bly wenners te wees

Jaco 2013-12-04 Solidariteit het ‘n geweldige oorwinning teen onregmatige  regstellende aksie teen  wittes gemik,  laas week in die hof verpletterend gewen.

Homofobiese Mugabe het gay seun

Jaco 2013-11-29 Wat nog meer kan ’n mens sê, behalwe dat baie homofobiese ouers nie weet hulle het moffie kinders nie.

Nederland sluit nog 19 tronke

Jaco 2013-11-28 Weens ‘n tekort aan  gevanges, het die Nederlanders in 2009,   agt tronke gesluit.  Nou oorweeg hulle om ‘n bykomstige 19 tronke te sluit.

JF Kennedy – 50 Jaar sedert sy sluipmoord

Jaco 2013-11-25 Min weet dat een van die VSA se gewildste presidente, nl  JF Kennedy het ‘n lewenslange gay vriend gehad vanaf  sy 16-jarige ouderdom, by name Lem Billings.

Pretoria bly Pretoria

Jaco 2013-11-18 AfriForum het betroubaar verneem dat die Tshwane-metroraad besluit het om die openbaredeelnamevergaderings, wat hulle op 12 Oktober oor die verandering van Pretoria se naam sou hou, te kanselleer, nadat dit duidelik geword het dat AfriForum se veldtog ter behoud van Pretoria se naam oorweldigende steun van die publiek ontvang het.

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Jaco 2013-11-12 Onlangs het Praag ‘n beroep op Afrikaners gedoen om Naspers-koerante te boikot.

Afrikaner help teenvigsmiddel ontwerp

Jaco 2013-11-11
Van die menigte Afrikaners wat dit land vir beter geleenthede in die buiteland verlaat het, het hul stempel op die mensdom agtergelaat. Onder hulle is Dr Elna van der Ryst.

Afrikaners wat wen

Jaco 2013-11-11 AfriForum het vandag geslaag met ? dringende hofaansoek teen onder meer die nasionale polisiekommissaris en die South African Professional Firearms Trainers Council (SAPFTC).

1994. Die jaar van Afrikaner-emansipasie

Jaco 2013-11-07 Voor 1994, hoe het die Afrikaner daar uitgesien?

Vertraagde teregstelling

Jaco 2013-11-04 Ek is ‘n voorstaander vir die teregstelling van  persone skuldig aan  moord; gewapende roof; dwelmhandel en verkragting.
Top