Toe ou Neelsie onder die naam van Sondaar geskryf het, het hy beweer: “’n sondaar word ’n katoliek, maar ’n katoliek word nie ’n sondaar nie!”
Dit geld seker vir al ondergenoemde Pouse ook.
In ’n katoliek se oë, is die Pous God se “Viceroy”, letterlik onderkoning, wat in die plek van God en namens God praat en optree. Hieronder is ’n paar weergawes van pouslike (goddelike) sekskapades. (Die keer straight, en nie gay Pouse nie!). Ek haal sommer direk vanuit Wikipedia aan:
- Pope John X (914–928) had romantic affairs with both Theodora and her daughter Marozia, according to Liutprand of Cremona in his Antapodosis:[28]. (See also Saeculum obscurum)
- Pope John XII (955–963) was said to have turned the Basilica di San Giovanni in Laterano into a brothel and was accused of adultery, fornication, and incest (Source: Patrologia Latina).[29] The monk chronicler Benedict of Soracte noted in his volume XXXVII that he "liked to have a collection of women". According to Liutprand of Cremona in his Antapodosis,[25] "they testified about his adultery, which they did not see with their own eyes, but nonetheless knew with certainty: he had fornicated with the widow of Rainier, with Stephana his father's concubine, with the widow Anna, and with his own niece, and he made the sacred palace into a whorehouse." According to The Oxford Dictionary of Popes, John XII was "a Christian Caligula whose crimes were rendered particularly horrific by the office he held".[30] He was killed by a jealous husband while in the act of committing adultery with the man's wife.[31][32][33][34] (See also Saeculum obscurum)
- Pope Benedict IX (1032–1044, again in 1045 and finally 1047–1048) was said to have conducted a very dissolute life during his papacy.[35] He was accused by Bishop Benno of Piacenza of "many vile adulteries and murders."[36][37] Pope Victor III referred in his third book of Dialogues to "his rapes, murders and other unspeakable acts. His life as a Pope so vile, so foul, so execrable, that I shudder to think of it."[38] It prompted St. Peter Damian to write an extended treatise against sex in general, and homosexuality in particular. In his Liber Gomorrhianus, St. Peter Damian recorded that Benedict "feasted on immorality" and that he was "a demon from hell in the disguise of a priest", accusing Benedict IX of routine sodomy and bestiality and sponsoring orgies.[39] In May 1045, Benedict IX resigned his office to pursue marriage, selling his office for 1,500 pounds of gold to his godfather, the pious priest John Gratian, who named himself Pope Gregory VI.[40]
- Pope Alexander VI (1492–1503) had a notably long affair with Vannozza dei Cattanei before his papacy, by whom he had his famous illegitimate children Cesare and Lucrezia. A later mistress, Giulia Farnese, was the sister of Alessandro Farnese, who later became Pope Paul III. Alexander fathered a total of at least seven, and possibly as many as ten illegitimate children.[41] (See also Banquet of Chestnuts)
Die Katolieke Kerk wentel om sy Pous. Sonder ’n Pous, val die hele organisasie plat.
In die ou dae het sekulêre en geestelike aristokrate min vir publieke (in hulle oë, die gespuis) opinie omgegee, dus die dat ons meer van hulle sekskapades weet as van moderne sekulêre en geestelike leiers en beleidmakers. Vandag is hulle versigtig om hulle sekskapades in die geheim te pleeg en moeite te doen om dit te probeer verberg; bewus van die vernietigende mag van openbare opinie. Maar soos die Bybel sê: “Niks is nuut onder die son nie”; “Wat was is, en wat is, sal weer gebeur”.
Neem die ergste vanuit die driesusterkerke se geskiedenis, en vergelyk dit met die katolieke kerk se swak geskiedenis, selfs oor dieselfde tydperk as die susterkerke se bestaan, vergelyk die katolieke kerk baie swakker.
Wat sê jy Cornelius?
Jaco Fourie


Kommentaar
In die ou dae was die Pous koning. Hy is vandag nog koning jy spel dit net anderste....
Jaco Fourie, jou ergerlikheid is baie duidelik ... die katolieke (met 'n kleinletter gespel) sluit die Afrikaanse Protestante Drie Susters in ... ek't regtig my bes gedoen om dit hier te verduidelik [https://www.litnet.co.za/Article/oor-n-enige-katolieke-kerk ] ... Katoliek (met 'n hoofletter gespel) verwys na die Anglikane en die Roomses ... dog in jou blinde waan jy ook nooit die bedoeling (hart) van enige sulke instansie of bydrae op die werf sal ag nie, maar eerder nes enige fundamentalis (gelowig of ongelowig - Kobus de Klerk, Wouter Ferns en Chris Dippenaar), die een of ander waarheid neem en dit tot die uiterste in 'n soort geregtelike ondersoek verkrag en dit dan voor die gebreinspoelde jurie van die werf se kammahof bring om te bepaal wie die populariteit-kompetisie wen ... wel, wyl jy meen die voorbeelde wat jy hier aanhaal die katolieke verteenwoordig; jy en Wouter Ferns in jul absurde dekadensie, onthutstheid en slegte gevolge, dan sekerlik ook verteenwoordigend is van alle homoseksuele op aarde - hoe belaglik Jaco! ... nee, die bose is wel oral en selfs in elkeen in ons, maar dis ons hart wat saak maak - die bedoeling waarmee jy lewe ... Namaste! Cornelius Henn
Woer-Woer.
Is jy nie in staat tot oorspronklikheid nie, dat jy woord vir woord hier herhaal wat jy as respons tot William se brief aan my geskryf het?
Ek wil nog uitlig die euwels van die Katolieke priesters in Katolieke Ierland met jong seuns en in Holland met jong seuns deur die Katolieke kerk gekastreer nadat hulle gesodomiseer was, wat internasionale nuus onlangs gemaak het.
Ek reken jy moet liewer die Katolieke sy van jouself afskaf, en word eerder Moeslem, Boedis, of enige ander van jou sinkristiese aanhang, want om Katoliek te wees is definitief vir jou 'n verleentheid.
Jaco Fourie