Jaco
Bemarkingsbestuurder vir kunsmis onderneming. Gay; ateïs.
Cosatu/DA-debakel
Jaco
2012-05-16
Twee charismatiese persoonlikhede, Vavi en Hellen, tromp-op op ‘n botsingkoers.
Seks en die kerk
Jaco
2012-05-14
"Adultery, divorce, polygamy, and free union are grave offenses against the dignity of marriage." (Catechism Of The Catholic Church, paragraaf 2400)
Obama vir nog ’n termyn!
Jaco
2012-05-10
Obama is die eerste Amerikaanse president wat ten gunste van gay-huwelike en die verskansing van gelyke gay regte in die VSA uitgespreek het.
Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie
Jaco
2012-05-10
Ek en my metgesel, Wim, het besluit om iets nuuts met ons kwartaarlikse vakansie te doen (16 tot 26 April). Pleks van die tradisionele vliegvlug na Shaka-Internasionaal, daar motor huur, Salt Rock toe en in ‘n strandhotel in te bespreek, het ons besluit om hierdie keer af te wissel met iets nuuts, om sodoende ‘n nuwe ervaring te ervaar.
My Afrikaans, Jan Rap
Jaco
2012-03-12
Dankie vir jou response op my skrywes. Ek ondervind geen probleem met die inhoud daarvan nie. Ek wil jou net herinner dat jy wel met ‘n vorige geleentheid my bevraagteken het hoekom my Engels beter als my Afrikaans is.
Uitgesprokenheid en reaksies
Jaco
2012-03-08
Jammer ek antwoord nou eers op julle response op my twee skrywes getitel “How great is God” en sy opvolger “A man after God’s own heart”.
How great is God?
Jaco
2012-03-02
In 2004, a teen was almost killed when his father learned his son was gay and invited a group to lynch the boy at his school.