Deel van en tog nie deel nie

  • 2

’n Volk deel van ’n nasie, tog apart.  ’n Paradoksale volk.  Dit is die Jodendom.

Maak nie saak waar hulle in die wêreld verkeer nie bly die Jood altyd eerstens Jood, en dan daarna deel van die nasie waarin hy homself bevind, hetsy dit ’n godsdienstige of hetsy sekulêre Jood is.

Neem byvoorbeeld ons eie land.  Jode het eers grootskaals teen die middle en einde van die negentiende eeu hier aangekom, merendeels van Lithuania, en later van Duitsland. Die meerderheid het in Oudtshoorn en in Johannesburg (Jewsburg)  hulle gevestig.  Daar was Jode getrou aan die TVL Republiek soos bv Sammy Marks, en Jode in die Engelse Rhodes  kamp soos bv Barney Barnato.  In Oudtshoorn (klein Jerusalem) was winkeleienaars hoofsaaklik Engelssprekend, die op die platteland Boerejode wat Afrikaans gepraat het.  Gedurende die Engelse oorloë, het Jode aan beide kante van die linies geveg.  Dit word bereken omtrent 125 Jode het aan die Engelse kant gesneuwel en omtrent ’n dosyn is aan die Boere kant as gesneuwel opgeteken.

Gedurende die Apartheidera was daar Nasionaliste ondersteuners soos Sol Kerzner, en in die opposisie godsdienstige en sekulêre Jode.  Van die bekendste ateïstiese Jode is Albie Sacks en Ronnie Kasserils, beide Suid-Afrikaners, tog altyd eerstens as Jode uitgeken.  Die grootste gedeelte van Jodendom het opposisiepartye ondersteun, wyl die Israeli-regering ’n samewerkingsooreenkoms met die Apartheidregering gehad het.

Op sy hoogste syfer, gedurende die 1970’s was hulle getalle daar by die 120 000, vandag daar by die 70 000, die afname te wyte aan emigrasie wat huidig teen ’n tempo van 1 800 per jaar geskied. In Oudtshoorn was die hoogste syfer daar by die 600 families in 1914, vandag ’n karige 19.

Deur die bank het die oorspronklike Joodse immigrante met niks na hierdie land gekom, maar in ’n bestek van 10 jaar, het hulle gemiddeld die room van die politieke en ekonomiese samelewing in beide die Engelse en Afrikaner-samelewings geword.  Max Rose ’n ghetoseun, word die volstruisveerkoning in Oudtshoorn; Barney Barnato ’n straatbokser in London word ’n goud-en-diamant mynmagnaat in Johannesburg. Sammie Marks in staalvervaardiging met Union Steel in Vereeniging.

In verhouding met hulle klein getalle wêreldwyd, selfs in ons eie land,  beklee hulle magsposisies in beide die politiek en die ekonomie heeltemal buite proporsie vergeleke met ander medeburgers in enige gegewe land.  Selfs met betrekking tot geleerdheid, word hulle getalle nie geëwenaar nie.

Soos die spreukwoordelike rotte wat die sinkende skip verlaat, skroom die Jood nie om homself te ontwortel en te verhuis na groener weivelde sodra daar ekonomiese agteruitgang en sosiale insinking  plaasvind, ons eie land ’n skreiende voorbeeld.  Hulle sukses skaar ook die afgunstiges wat hulle wil probeer vernietig.

Voorwaar ’n benydenswaardige en uitsonderlike wêreldvolk.

Jaco Fourie

  • 2

Kommentaar

  • Insiggewend wat jy oor die Jode skryf. Baie ouens wou my al geboks het oor my siening van die manne. Hulle dink nog steeds hulle kan op water loop en almal skuld hulle. Die "holocaust"' sal in mens bestaan herdenk word vir ongeveer 6 miljoen mense. Daar word nie herdenkings gehou vir die miljoene Russe, Sjinese Hutsis/Tutsis wat vermoor is nie. Net die Jode kak en kerm nog die hele tyd. Ek praat nie eers van die 24000 vrouens en kinders wat in konsentrasiekampe omgekom het nie. Hulle is soos 'n kanker. Hy betrek jou en syfer naderhand deur die hele gemeenskap. Hulle moes Hitler erg die moer in gemaak het, want sy ma was ook van Joodse afkoms. Daar is vir my 'n groot verskil tussen die "Jood" en die Israeliet. Die ou wat in Israel woon is 'n ander kaliber as die Jood wat oor die wêreld gesaai is. 

  • Dag Reusedwerg,

    Ek is teleurgesteld. Gewoonlik is jou skrywes weldeurdag en leesbaar. Hier blyk jy egter oningelig en radikaal te wees.

    Die Jood presteer waar moontlik, deur selfdissipline. Die Jode tans in Israel is die wie reeds teruggekeer het na hulle hul land begin terugneem het. Die terugkeer is steeds aan die gang en word al vinniger. Kort voor lank sal hulle almal terug in hul Godgegewe Israel wees.

     

    Ek hoop jy kan besin oor jou haat teenoor hulle.

     

    Shalom

    Duitswester

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top