Een swart, een wit

  • 0

Ek dink ET gaan in sy graf omdraai sou hy sien hoe sy idees deur Malema gekaap word. AWB (Afrikaner Weerstand Beweging) wit en Afrikaans; EFF (Economic Freedom Front) swart en Engels. Al twee leiers in eie reg charismatiese opsweepmakers, al twee militaristies om die jeug op te raap. Tans lyk dit of Malema beter gaan vaar as wat die geval met die AWB was.

Jaco Fourie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top