Kommentaar

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

Jaco Fourie 2014-03-10 Wouter "alhoewel ons eindpunt gaan verskil".  Dit maak beide jou en Chris se teenstrydige standpunte soveel meer interessant, en daardeur kry die leser ook 'n deursnee moontlikhede oor 'n geskiedkundige Jesus al dan nie. 

Die rede vir lug

2014-03-10 ek steier steeds by die lees van jou werk....

Op soek na Heinz Konsalik

Adriaan 2014-03-09 'n Konsalik-boek is ideaal as jy tyd moet doen in 'n strafkamp in die berge of op 'n Siberiese ysberg.  Munisipale biblioteke het dikwels nog 'n goeie klomp Konsalik-titels op die rak. 

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-09 Hello Chris,    Aangesien jy my eerlik hou, neem kennis van die volgende. Ek neem kennis van die twee aspekte wat jy uitgelig het:   "Maar hy is ook verkeerd met die volgende: Matteus en Lukas plaas nie altwee die geboorte van

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-09 Hello,    Die verhouding tussen Jesus en James het my laat wonder wat sal die verhouding tussen die broers wees, Jesus en Jakobus, "James", en is dit korrek om so te praat oor die verhouding. Vir daardie doeleindes word daar gek

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

F C Boot 2014-03-09 Dit moet redelik duidelik was dat die gebruik van duursame hout  beheer is deur diegene wat beheer oor die woude van Lebanon uitgeoefen het. So is sanksies teen Egypte ingestel en die uitvoer van hout daarheen vir 'n tydperk verbied.  Toe vo

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-08 Hello Chris,    In die kommentaar wat saam met die een geplaas is, sluit ek af soos volg.    "Ek dink op verskillende maniere kom ons by dieselfde punt uit, Jesus, Yeshua is nie god nie en ook nie die seun van god nie&quo

His poems are best left unheard

Danielle 2014-03-08 WOW, I'm busy doing research for my CC10 Toastmaster's speech and this poem is deep, it touches each nerve in your body. Well done to the poet! I'd love to meet you. Best of luck with your future endeavours. 

Verbeeldingsvlugte

2014-03-07 Beste Angus nee man nee, dit het NIE alles met aksent te make nie.  Jy kan twee ouens kry uit dieselfde streek (hulle het dus dieselfde aksent) maar die een, as hy sing, las die woorde soos waaroor ek kla en die ander een nie.  Daar is byvoorb

Anti-gay gays

2014-03-07 Ek weet nie of daar wetenskaplike bewys is vir wat jy sê nie maar dat dit wel 'n feit is staan soos 'n paal bo water.

My filosofie

2014-03-07 Varkspek, die Christene is nie die enigstes wat verkondig dat hulle geloof die enigste ware geloof is nie; die Moslems sê dieselfde.  Miskien die Hindoes ook ... om die waarheid te sê, dis nie onwaarskynlik dat die beoefenaars van enige g

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Hello Trienie,    Baie dankie vir kommentaar, dit word waardeer en sal ek so doen, alhoewel ons eindpunt gaan verskil.    Baie dankie   Wouter  

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Hello Chris,    Baie dankie vir jou kommentaar wat begin met die een van 2014-03-07 @01:28.    Ek wou al pertinent vir jou gevra het of jy die argument vir die mitologiese Jesus vir ons kan verwoord, hetsy as 'n kommentaar of

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Die skakel werk nie. Google maar die Wikipedia inskrywing vir Tekt?n/tekto¯n

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Die verwysing in Mat.13:55 na Jesus as 'n tekto¯n het dalk 'n heel ander betekenis as wat ons tradisioneel gedink het. Ek het hierdie interpretasie iewers gehoor en kon net vinnig iets hieroor kry van Wikipedia. Vat hierdie 'spanner' in die wiele vir

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Hello Wouter Die soeke na die historiese Jesus rus op 'n reuse veronderstelling: Die vroegste Christene, wat ooggetuies was van die lewe van Jesus, het stories (die slim ouens noem dit tradisies) oor hom vertel. Daar word aanvaar deur geskiedkundiges dat

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Wouter Mag jou dors na meer kennis jou op interessante paaie van ontdekking asook openbaring lei. Het jou skrywe geniet. Dankie.  

Gespierde Afrikaans

Helena Liebenberg 2014-03-07 Ek het met die grootste vreugde hierdie lys oopgemaak en gelees – net om te dink dat so 'n lys bestaan, is 'n riem onder my taalhart. Elke gespierde Afrikaanse woord daarin opgeneem, is ongetwyfeld kragtiger as die Romaanse 'sinoniem' – vir my (oor

Nooit alleen deur Olindia Bresser

Olindia Bresser 2014-03-07 Baie dankie, Leti, vir die opbouende kommentaar. Ek het die taalgoggas te laat gesien tydens die vertaling, want ek was baie emosioneel met die afsterwe van Lizelle (Voorwoord), agv indirekte gevolge van molestering. Never Alone word deur ’n kundige aan

My filosofie

Pieter 2014-03-07 "Maar intussen leef ek maar versigtig en doen ek nie kwaad aan ander nie, terwyl ek hoop om eendag die deernisvolle God te ontmoet."   En as jy jou Bybel ken, behoort jy te weet dat bogaande jou nêrens gaan bring nie.

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-07 Hello Wouter Ek wil graag reageer op jou oorspronklike bydrae. Ek dink (en hoop) die volgende som jou argument korrek op: Jy haal aan uit die Amy-Jill Levine boek en demonstreer dat daar 'n lang lys is van wie Jesus as historiese karakter sou kon wees. E

Waar is God?

Angus 2014-03-06 Beste FC Boot,     Jammer, maar ek volg nie jou redenasie nie.     Jy beweer dat ? mens slegs ? stelling kan maak as jy die teendeel kan bewys. Hoe so?    Ek het gesê dat ? karakter in ? fiktiewe verhaal

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-06 Cornelius,    Net 'n observasie,    indien jy nie kan byhou met die gesprek nie, moet nie deelneem nie.  Nuanse en kompleksiteit is werklik nie vir jou nie.    Het jy getel in die gesprek afgeskop deur Jaco hoeveel

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-06 Hello,    Wat die seders van Lebanon betref, kan ek maar net beaam wat Jaco skryf en vra ek moet die ongelowiges uitwys dat daar duidelik melding gemaak word in die Bybel oor die handel in hout, veral met die bou van die Tempel.   

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-06 Hello FC,    Kennis geneem van wat jy skryf, neem ook kennis van wat ek geskryf het, "He was a builder or a carpenter". Jy het dit seker nie gesien nie, die verwysing na "builder", wat sonder enige twyfel voorsiening maak v

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

F C Boot 2014-03-06 Jaco Fourie Dit beteken nie dat daar vry toegang tot dit was nie. Daar is kontrakte aangegaan en Israel was nie hoog op die lys nie, daar was ander meer belangriker klante en as hul nie hul sin gekry het is dit met geweld gevat. Sien studiegeval hieron

Basson Laubscher: "Ek weet nie hoe dit gebeur nie – it just kinda does"

Lesley Zonjdagh 2014-03-06 Go Basson - great musiek!!! xxx

Bly, waar jy is

Reusedwerg 2014-03-06 Ek kry so nu en dan verlange na die vergange en na mense wie ek nie ken nie. Ek kry nooit die groot spyt oor goed wat ek aangejaag het nie, net spyt vir wat ek nie gedoen het nie.  Ek is bly ek leef in die hedendaagse tye. Die "ou dae" was

Anti-gay gays

Reusedwerg 2014-03-06 Luister na die liedjie " i can see clearly now" . My vertolking in Afrikaans, "ek kan nou duidelik voel daars fout met my", ek het net lesbiese neigings. En dit wil nie weggaan nie. Ek soek raad?

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

Jaco Fourie 2014-03-06 F C Boot Net 'n observasie. Hout was nie so skaars soos jy hierbo beweer nie. Die seders van Lebanon, 'n hantreetjie ver van Nazareth was in die eerste eeu volop.

Anti-gay gays

Jaco Fourie 2014-03-06 Neelsie As die gay skoen pas, trek dit aan

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-05 Hello Angus,    Die gay Jesus, net soos dan die swart Jesus ook en is dit nog 'n aspek wat ondersoek kan word.    Dit is nie veel van 'n ondersoek nie, maar in THE OXFORD BIBLE COMMENTARY lees ek die volgende:    T

My filosofie

2014-03-05 Beste Varkspek, Filosofie is gewoon die wetenskap (logika) wat hom besig hou met die beginsels wat aan kennis ten grondslag lê. Ek nodig ook nie die etiket "Christen" nie. God self bewerk geloof in 'n ieder se hart.  

Opstaantyd

2014-03-05 Dankie Sandvelder, Daar is Ingelse wat konsentrasiekampbegraafplase help skoonmaak en hanskakie Afrikaanses wat alles om die Kwien vir soetkoek oplek.   Laasgenoemde hang veral aan die DA antie Zille se pante vandag.   Ek het r

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

2014-03-05 Hello Angus et al,    Ek vra vir jou en ander lesers se geduld aangesien ek grootliks gaan steun op die "Blackwell Companion to Jesus" en dan grootliks in die Engels waarin dit geskryf is en dit tot 'n groot mate verbatim gaan w

Hoe sê jy, Ma?

Marisa 2014-03-05 So goeie storieverteller, jy is 'n legend! Ek kan amper nie indink dat die kerk dan so erg kon wees nie. Bly dit is (was) nooit so in "my jare" nie ;) 

Horus versus Jesus - 'n Kommentaar nie geskryf nie

F C Boot 2014-03-05 'n Fout wat sommer dadelik opduik is die beskrywing van Jesus as 'n skrynwerker. Hout was 'n baie skaars artikel.Jesus was eerder 'n klipbewerker wat waarskynlik saam met ander op bouprojekte in die omgewing gewerk het. Mondelinge oorvertelling was die

My filosofie

2014-03-05 Varkspek Lees gerus Dirk van der Merwe se artikel ook vandag geplaas onder: Eenheid as matriks van die spiritualiteit van die Evangelie volgens Johannes. Dis voorwaar 'n liefdesbrief aan die mens vanaf God. Dit het my gees verhef. Moenie toelaat dat eni

Eenheid as matriks van die spiritualiteit van die Evangelie volgens Johannes

2014-03-05 Hierdie is voorwaar 'n prag-artikel wat enige leser sy eie behoort te maak. Maklik verstaanbaar en uiters geesverheffend. Die skrifuitleg is uitstekend. Baie dankie vir 'n skrywe wat nie net op papier gebêre moet word, maar

Die Christus 3000 jare voor Christus

2014-03-05 Jaco Fourie, ek het lankal reeds in die tweede kommentaar my rede gedeel ... as jy my verwysing na jou  drek beledigend beskou, dink 'n slag na hoe beledigend jy omtrent ander se harte is wat jy so graag as leuens (versag) afmaak ...ek daag jou ook o
Top