US Woordfees 2014 Foto's: Die ligter kant van woorde

  • 1

Vernon Swart en Schalk Joubert maak lewendige musiek by die RSG-verhoog tydens 'n Spektrum-uitsending.

Schalk Joubert

Niel de Bois, die seekosdigter by De Vette Mossel

Is dit nou blou Dana of Blouwillem by die Storievuur? Saam met Ilse Salzwedel en Sophia Kapp.

Blouwillem

Storiemusiek by Storievuur deur Riku Lätti

Les Javan

Storievuur-meester Johan Bakkes

Piet Botha stem in vir laataand blues.

Dr John sing volkleurblues

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top