johan v d westhuizen2014-03-19HAAI
SAL GRAAG MET SKRYWER VAN ARTIKEL WIL KONTAK MAAK.
BESIT VOLEDIGE LYS VAN BOEKE ASOOK KORTVERHALE WAT IN BOEKVORM GEDRUK IS
GROETE
JG
2014-03-18Hello Wouter
Ek wil jou net graag verseker dat ek absoluut geen griewe teen jou het nie. Jy is 'n ingeligte bydraer hier op LitNet en ek het nog altyd 'n baie groot respek gehad vir jou opinie. Die spesifieke onderwerp waaroor ons gesels, het egter die p
Angus2014-03-18Beste Kobus,
Jy bly nog maar verward. Natuurlik bestaan die fiktiewe werklikheid, soos elke letterkundige werk, hetsy roman, kortverhaal, novelle, of wat ookal dwars oor die wêreld se letterkunde, kan getuig. Hierdie werke sal nie kan bestaan son
Jaco Fourie2014-03-18.F C Boot
Wat hierdie artikel sê, het ek mos reeds hierbo soos volg opgesom: "Die Ou Testament se siening van die Messias vir die laaste dae is 'n militere Joodse koning wat direk van Dawid EN Salomo afstam, wat die Jode in die diaspora na
2014-03-18Dirk Rigter,
Jy het duidelik nie 'n benul wat die effek van wegbly stemme en bedorwe stemme in Suid Afrika se proporsionele kiesstelsel het nie!
Jou volgehoue arrogansie gaan ook nie die land se kiesstelsel in jou bedrog laat verander nie.
Wegbly s
2014-03-18FC,
Jy kan sekerlik google dat dit klap, aan dit kan nie meer getwyfel word nie, die volgende stap nou, is om jou eie redakteur te word, die massa inligting te orden.
Te veel verlang jy van die leser om die werk te doen en no
2014-03-18Hello Kobus,
Louis-Ferdinand Céline het sy komplikasies en is nie 'n "aangename" persoon nie, wat beteken die debat van die kunstenaar versus die werk kom weer na vore.
Moet 'n rassis, vrouehater, homofoob ni
2014-03-18Hello,
Ek kon nie Erik in die hande kry nie, maar het met 'n hulvaardige jong persoon daar gepraat wat in die aangename gesprek bevestig het dat die stemme word nie toegdeel soos Cornelius impliseer nie en heel toevallig het sy ook haar voo
2014-03-18Hello Cornelius,
Indien stemme dit vir jou kompliseer, gebruik appels en beperk dit tot 10 appels, aangesien miljoene mense en selfs appels verwarrend kan wees, alhoewel 'n appel 'n dag hou die dokter weg. maar terug na die som en hou jou s
2014-03-18Jaco Fourie skryf op 16 Maart soos volg.
F C Boot My invoegsel hierbo, in die verskil tussen Chris en Wouter; waar eersgenoemde vir 'n mitiese Jesus argumenteer in teenstelling met die argument vir 'n historiese Jesus, kom dit daarop neer, maak nie s
Dirk Rigter2014-03-18Cornelius,
Dalk verstaan jy as ek dit baie oorvereenvoudig aan jou verduidelik: Kom ons sê daar is 3 partye, A, B en C wat aan die verkiesing deelneem en daar is 160 stemgeregtigdes. Party A kry 60 stemme, B kry 50 stemme en C kry
2014-03-17Angus,
O, maar ons gelowiges (daar is massas van hulle wêreldoor) ken die verskil in aanwending en aard tussen fisiese en spirituele oë en ore, en as jy dit ook kon beleef, sou jy ook weet - dit is juis waarom ons so duidelik kan
2014-03-17... ek wonder; glo Dirk Rigter se meelopers en kruipers ook dat bedorwe stemme meer ge"nullify" word as wegbly stemme? ... weet die arme Dirkie miskien wat die implikasie van wegbly stemme is? ... het wegbly stemme dan 'n effek in ons piesang de
Reusedwerg2014-03-17Beste Sandvelder, ek geniet elke brief wat jy skryf. Ek voel presies soos jy oor die politieke korrektheid. Dankie tog, ek is nie alleen nie. Ek wil net die volgende onder jou aandag bring. Hier op die Net is daar 'n klompie wat erger as die ou dae se sed
2014-03-17 ... toemaar "Wouter Ferns", Chris Dippenaar het julle sinici nodig ... hy sal wel gou weer rede vind om sommer eersdaags weer saam te kruip in "almal seg so" vir gesag in jul misantropiese waan ...
2014-03-17... en net om absoluut seker te maak almal verstaan die implikasie geheel -----
bedorwe stemme = wegbly stemme (minus 'n effense protes daarin)
2014-03-17Hello Dirk,
Jy het geantwoord soos ek gehoop het en wat ek ook kon bevestig, soos bevestig by IEC en so ook met die toepassing van regstellende aksie.
Baie dankie
Wouter
2014-03-17Dirk Rigter is van leuens aanmekaar gesit ... hy en sy misantropiese kruiper tjommies, probeer nou lank reeds met die feite wat ek hier plaas op hul aksionabele manier hierbo te hekel ... my aanhaling omtrent die tel van bedorwe stemme, kan met enig
2014-03-17Kobus de Klerk, jou waan staan nogmaals duidelik - wat van 'n "volledige bydrae" om jou formidabele kennis omtrent midrash te demonstreer? ... ek verstom my ook dat jy as sondelose ware Christengelowige, dalk saam "Wouter Ferns"
2014-03-17Werklik ongelooflik arrogant van jou Dirk Rigter!
Vir wie probeer jy so lieg?
Buiten jou rampokker meelopers hier, onderskat jy die intelligensie van belangstellendes duidelik baie erg.
Elders het jy ook in jou waan geblerts: "Bedorwe
2014-03-17Hello,
Die naweek wat verby is het ek die geleentheid gehad om 'n film te sien wat ek lankal wou gesien het en toe uiteindelik by gekom het.
Dit is 'n ingevoerde DVD van The Great Beauty (La Grande Bellezza) wa
2014-03-17Hello Kobus,
Ek wil nie te lank vertoef op die sielkundige samestelling van Cornelius Henn nie, maar ek wonder tog, alhoewel hierdie nie die plek is om te wonder daaroor nie. Na regte behoort die persoonlike nie na vore te kom nie, aangesie
2014-03-17Hello Chris,
Jammer om dit te hoor. Ek het nog altyd van jou gehou en jou as 'n intelligente en ingeligte persoon beskou en ervaar, dat bogenoemde as 'n skok kom. Gegewe geen invloed van my kant af in jou keuses word dit dan so aanvaar en m
2014-03-17
Ek is bly Reney noem die uitbeelding van die verstandelik gestremde karakter - ek het dit nie oortuigend gevind nie. Die spanningslyn van die film bou ook op en val dan weer terug - die film vorm nie 'n geheel nie. Faan se seksuele fassinasie word te ve
Magriet2014-03-17Ek is bly Reney noem die uitbeelding van die verstandelik gestremde karakter, dit was nie vir my oortuigend nie. Daar word ook te veel gemaak van die seksuele en te min van Faan se eintlike droom - die trein. Die spanningslyn bou op en val dan weer terug,
Dirk Rigter2014-03-17
Cornelius,
hou op om ‘n gek van jouself te maak. Gaan lees die volgende webwerf: http://www.southafrica.info/about/democracy/iec. Dit spel die amptelike beleid uit van die OVK, en sê die volgende ivm bedorwe stemme (spoilt ballot papers):
Angus2014-03-17Beste Kobus,
Dis tog duidelik in my skrywe hierbo dat ek die verskil tussen werklikheid en fiksie ken. Dis jy wat ?f nie kan lees nie, ?f dit gerieflikheidshalwe nie wil insien nie.
? Fiktiewe karakter, soos Jesus, lewe
Jaco Fourie2014-03-17Dirk
Lees die volgende skakel mbt die regstellende aksie hofsaak afwagtend hierdie Donderdag.
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Belangrikste-uitspraak-oor-regstellende-aksie-kom-20140315
Jaco Fourie2014-03-16Dirk
Jou eerste punt: 'n Uitslag op 'n saak deur Solidariteit by die konstitusionelehof ingedien, word hierdie Donderdag afgewag, om te bepaal of regstellende aksie wel 'n saak van "finish en klaar" is soos jy dit stel, gaan wees.
Jaco Fourie2014-03-16F C Boot
My invoegsel hierbo, in die verskil tussen Chris en Wouter; waar eersgenoemde vir 'n mitiese Jesus argumenteer in teenstelling met die argument vir 'n historiese Jesus, kom dit daarop neer, maak nie saak hoe sterk die een of die ander se argum
Thomas2014-03-16Dirk
Jou politieke analise van die situasie in SA is suiwer en in die kol. Die politieke heil van SA as geheel sal uiteindelik lê in die totstandkoming van 'n sterk ANC faksie wat 'n markgerigre ekonomiese beleid gaan aanhang en wat uiteind
2014-03-16Wouter,
Ek dink nie dit is sinvol om met Kerneels te redekawel omtrent sake Gods nie - selfs jy as ateis het in sommige instansies beter insig in hierdie sake, hoe tragies dit nou ookal is siende dat hy hom as gelowige uithou.
'n Klinkklare uitwysin
2014-03-16Wouter,
Dit is goed as jy dan op die stadium gekom het waar jy bereid is om te erken dat Jesus wel op aarde as mens geleef het - al wat dan nou oorbly is vir jou om die kwantumsprong, die paradigmaskuif te maak en uit jou agnostiese paradigma te
2014-03-14Hello Wouter
Die laaste sin van 'n vorige bydrae van jou hierbo het my laat besluit om nie verder met jou te argumenteer oor hierdie onderwerp nie: “Jesus het meer as een biograaf gehad, daarom die kontradiksies”.
Dit was lekker om jou te ge