Thomas2014-03-16Dirk
Jou politieke analise van die situasie in SA is suiwer en in die kol. Die politieke heil van SA as geheel sal uiteindelik lê in die totstandkoming van 'n sterk ANC faksie wat 'n markgerigre ekonomiese beleid gaan aanhang en wat uiteind
2014-03-16Wouter,
Ek dink nie dit is sinvol om met Kerneels te redekawel omtrent sake Gods nie - selfs jy as ateis het in sommige instansies beter insig in hierdie sake, hoe tragies dit nou ookal is siende dat hy hom as gelowige uithou.
'n Klinkklare uitwysin
2014-03-16Wouter,
Dit is goed as jy dan op die stadium gekom het waar jy bereid is om te erken dat Jesus wel op aarde as mens geleef het - al wat dan nou oorbly is vir jou om die kwantumsprong, die paradigmaskuif te maak en uit jou agnostiese paradigma te
2014-03-14Hello Wouter
Die laaste sin van 'n vorige bydrae van jou hierbo het my laat besluit om nie verder met jou te argumenteer oor hierdie onderwerp nie: “Jesus het meer as een biograaf gehad, daarom die kontradiksies”.
Dit was lekker om jou te ge
2014-03-14Ongelooflik Dirk Rigter ...
Jy blerts: "Bedorwe stembriewe gaan vullisdrom toe mnr Henn. Klim terug op jou stellasie en kekkel daar verder. Jy is ook ‘n politieke-analfabeet."
... vullisdrom toe? ... soos in tel niks nie?
Dirk R
2014-03-14Hello Chris,
Ek sien hoofstuk 33 poog om die uiteindelike onbetroubaarheid van Josephus bewys. Maar ek weet van 'n uitstekende histories akkurate dokumentêre film wat die werklikheid en goddelikheid van Jesus sonder enige tw
2014-03-14Hello Jaco,
Daar is nie 'n manier nie. Daarvoor is Neelie te berug al op hierdie forum. Hy loop alleen, teen die "gebreinspoeldes", die "liberales - oud en nuut", is "profeet" van die "katolieke kerk"
2014-03-14Nog iets vir die Dirk Rigter Afrikanerhaat DA dwepers - Bekkersdal is beslis nie 'n "Zille-gril" nie - dis Juju se rooikappie EFF opposisie brigade wat deesdae die berugte ZumaZille-monster troef ... http://citizen.co.za/143670/bekkersdal-
F C Boot2014-03-14Jaco Fourie
Die ou Testament is niks meer as die geskiedenis van die volk Israel.Dit is 'n geskiedenis van 'n verbond
tussen 'n volk en GOD.Dit was 'n geslote verbond, met talle voorskrifte.
Hierdie verbond is egter eensydig deur die volk Israel ve
Dirk Rigter2014-03-14Jaco,
Eerstens: Jy maak die punt dat regstellende aksie diskriminerend is. Heeltemal reg. Punt is, dis met ons of ons daarvan hou of nie. En dit gaan nie soos mis voor die son verdwyn nie. Om die waarheid te sê, dit gaan glad nie verdwyn nie. Fin
Marlene du Plooy2014-03-13Ons pragtige Chanette! Ek sou wat wou gee om daar te wees saam met jou en al die boeke..., en vir daardie heerlike mosselpot saam met 'n wyntjie!!
2014-03-13Goeiedag.
Ek hoop dat die werf se Siamese tweeling Dirk Rigter Jaco Fourie nou uiteindelik finaal en suksesvol geskei is.
Dis baie duidelik dat Dirk Rigter nie 'n benul het hoe die kiesstelsel in ons piesang demokrasie werk n
Jaco Fourie2014-03-13In die lig van bogenoemde brief van Dirk, beveel ek aan die skakel voorheen deur Cornelius geplaas, as die moeite werd om na te kyk, veral indien daar in jou eie toekoms belanggestel word:
http://www.youtube.com/watch?v=XcwDx114IFQ&feature=youtu.be
Varkspek2014-03-13Ja, so sê al die DA's. Presies hoe hulle redeneer. Vir my is dit belangrik dat die Afrikaners moet saamstaan, sodat ons weer soos 'n volk kan voel, die volk wat ons is.
Varkspek
Jaco Fourie2014-03-13Dirk
My uitgangspunt was, is en sal altyd bly, ek is eerstens 'n Afrikaner demokraat, dan Suid-Afrikaner. Waar my mense, taal en kultuur bedreig word, gaan en sal ek nie gedwee terugsit en die sogenaamde onvermydelik aanvaar nie. Terwyl ons
Angus2014-03-13Beste Kobus,
My wêreld! Ek kan my oë nie glo nie! Welkom terug! Jy's beslis gewilder as ons dominee. Sy kerk loop leeg.
Aangesien jy my naam so ydelik gebruik: waar het ek al ooit gesê Jesus bestaan nie? Dit lyk my jou e
2014-03-13Hello Wouter
Doherty se “bokspronge en strooihalms” maak vir my baie sin, seker maar omdat ek dit van voor tot agter gelees het. Hoofstuk 33, veral, het ek baie interessant gevind.
Chris
Jaco Fourie2014-03-13F C Boot
Jy skryf; "Van wanneer af is die ou Testamentiese vereistes so belangrik? Jesus het nie gekom om aan Joodse of jou of my vereistes te voldoen nie, maar om die opdrag van Sy Vader uit te voer.Dus as daar nie uit die Bybel of ander
Jaco Fourie2014-03-13Wouter
Moenie vir jouself verneder om met niksseggende Neelsie versoening te probeer soek nie. Hy soek dit nie, selfs nie op sy eie voorwaardes nie. Hy wil net eenvoudig 'n vaste vyandskap teenoor sekeres hier op die Web voortdurend handhaaf. Vir
2014-03-13"Wouter Ferns",
Dankie vir die gedagte dat jy dalk bereid is om my vrede en geluk te respekteer.
Jou vrotpap nydigheid straal egter in jou neerhalende verwysing in "jy het gekla by Reusedwerg dat jou lewe ontsier word deur my en a
2014-03-12Cornelius,
Ye of little faith......
Ja dit was en is 'n film waarvan ek baie gehou het. 'n Goeie film en is ek baie lief vir films en sal jy my Saterdae by Cinema Nouveau Rosebank vind met 'n gemiddeld van twee keer 'n maand.
2014-03-12Hello Chris,
Nee ek dink nie daar is iemand wat 'n saak maak vir 'n mitologiese Allan Bloom nie.
Waaraan ek dink, is om 'n goeie verstaan oor die kuns van biografie te kry.
Want inherent in die gesprek oor die
2014-03-12Hello Chris,
Om met die einde van jou laaste kommentaar te begin met die stempel van 2014-03-12 @01:13.
Daar word nie gespeel nie, en is dit al 'n paar keer bevestig, naamlik dat noodsaaklik is om die konteks van die tyd
2014-03-12Baie dankie! Ek het die slypskool baie interessant en leersaam gevind. Goeie raad gekry, en ook ons verhale se krit gekry - ouch - sommige van dit :-)
Dankie ook aan die Naomi's vir hulle vriendelikheid en moeite sowel as Madri Victor vir al di
F C Boot2014-03-12Jaco Fourie
Van wanneer af is die ou Testamentiese vereistes so belangrik? Jesus het nie gekom om aan Joodse of jou of my vereistes te voldoen nie, maar om die opdrag van Sy Vader uit te voer.Dus as daar nie uit die Bybel of ander geskrifte vasge
F C Boot2014-03-12Jaco skryf.
Terloops. Ek vra weer: "Hoekom is dit vir jou so belangrik dat Jesus nie 'n timmerman of skrynwerker behoort te gewees het nie"?
Dit is die verkeerde vraag om te vra. 'n Mens moet eerder vra wat is die kanse da
Reusedwerg2014-03-12Jaco, nee man. Jy het my nou rerig deurmekaar. Ek weet vir wie ek nie gaan stem nie. Die probleem is ek wie nie vir wie ek moet stem nie. Eish, man oom Gatsha Bothalezi is 'n opsie. Die Mulders is ook 'n opsie. Zille wat vir die boere die Helen geword het
Reusedwerg2014-03-12Cornelius, dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek het 'n wilsbesluit gemaak dat ek soos iemand al op die net genoem het, van toksiese (giftige) mense ontslae raak. Ek vermy ook mense wat my wil aanvat oor my Geloofsoortuigings. Ek het baie tyd maar
Reusedwerg2014-03-12Jy slaan die spyker by die kop. Die Europeërs boer anderste as ons manne. Die ouens boer intensief en is baie gespesialiseerd, nie dat ons boere dit nie doen nie. Daar is baie faktore wat ons boere in ag moet neem. Ek stem saam dat die staat ee
2014-03-12"Wouter Ferns",
Jy verbaas my wel ietwat met jou agting vir die film "Jesus of Montreal".
Dalk nog vrotpap van jou?
Wel, jou "nuanses" traak my ook nie juis nie.
Ek aanvaar dit wat jy seg verbatim - net so verbati