2014-03-12Beste Reusedwerg,
Ek het geheel ooreenstemming met jou.
Wat 'n mens ook hier aan die sinici sou kon vra - aan beide Kobus de Klerk en die sogenaamde "agnostici" (ja, Kobus de Klerk is so "slim" maar het steeds nie 'n benul aan di
2014-03-12Beste Henk Seymore, word bedorwe stemme nie ook proporsioneel verdeel en dan ook uiteindelik die wenparty bevoordeel nie? ... ek is glad nie so seker oor bedorwe stemme nie en glo dit kan eweneens saam met wegblyers by implikasie as 'n stem vir die ANC ge
2014-03-12Hello Wouter
Hierdie is 'n reaksie op jou bydrae van 2014-03-08 @14:24. Ek los weer vir eers die verwysing na die “Testimonium Flavianum" vir later en wil net hier op 'n paar goed reageer.
Die historisiteit van Pilatus berus nie op dieselfde
Jaco Fourie2014-03-12Reusedwerg
Ek vergelyk nie Afrikaner landbou met die Hollanders s'n nie. Ek is daarvan volkome bewus dat die terrein, beide kante toe, wat bewerk word ook nie met mekaar vergelyk kan word nie.
My beskouing is dat hoe meer VERNUFTIG
Jaco Fourie2014-03-12Ek wil hiermee vir Henk, Eduan, Cornelius, George en Enjee dankie sê vir julle positiewe response hierbo.
Henk. 'n bedorwe stem tel mos nie of hoe? Indien wel, wat is die nut dan om te stem?
Eduan voel daar moet gestem word,
Jaco Fourie2014-03-11F C Boot
Jy skryf: "Enige oplettende leser sou opgelet het dat Jesus volgens die Evangelies nie 'n biologiese vader het nie. Alle biologiese materiaal was dus afkomstig van sy moeder en dit is dus HAAR bloedlyn wat belangrik is vir die verv
Johannes Comestor2014-03-11Stappe word gedoen en nie geneem nie. Dit moet nie net gaan om watter talle gebruik word nie, maar ook watter voorrang hulle geniet. In die Kaapse metropool is die rangorde: Engels, Xhosa, Afrikaans. Dit is onaanvaarbaar omdat die meeste belastinggeld van
2014-03-11Daai is die mooiste katjie ooit....
Ek kan nie 'n storie so goed soos Sandvelder vertel nie, moordenaar wat wat hy is, maar ek is baie lief vir katte, en by my ouerhuis kyk hulle agter vier "straatkatte", maar die een met die naam, blac
2014-03-11Hello Chris,
Die Evangelies is sonder enige twyfel problematies.
Probleme soos die feit dat die oorspronklike dokumente van die Evangelies nie beskikbaar is nie asook vol foute en kontradiksies.
En sal jy
Henk Seymore2014-03-11Hallo Jaco
Hoe jy voel en dink oor penarie vir wie om voor te stem is te verstane uit dit wat jy skryf. Jy noem egter nie die ooglopendste opsie wat jy het nie. Bebrou jou stembrief, m.a.w. bring jou stem uit, maar nie ten gunste van enige party
F C Boot2014-03-11Enige oplettende leser sou opgelet het dat Jesus volgens die Evangelies nie 'n biologiese vader het nie. Alle biologiese materiaal was dus afkomstig van sy moeder en dit is dus haar bloedlyn wat belangrik is vir die vervulling van die profesieë en ni
2014-03-11Reusedwerg,
Na jou vloermoer van 'n ruk terug, toe jy heeltemal "Greta Garbo", op ons gegaan het en webvoet daardie oulike kwaad dwergie foto geplaas het, met die "I just want to be alone" van Greta Garbo. Was dit net jo
2014-03-11Dirkie,
Jou onkunde oor Geestelike skrywers en kenners is meer fundamenteel as wat mens maklik sou wou toegee. Jy weet werklik nie?
Dan moet ek tog vir jou eers vra - met watter van die 'wetenskap' metodes of tegnieke wat aan jou bekend
2014-03-11Agge nee sies man Sandvelder - nou's ek sommer vir jou ook kwaad! Die kat foto langsaan met die groot onskuldige ogies vererger ook die storie. Jy laat my dink aan my broer wat ook jare later erken het dat hy my kat in die droë boorgat gegooi he
Reusedwerg2014-03-11Ja wat die Neiderlandse boere werk nogal goed op die lappies grond wat hulle het. Die boerderye daar is intensief en almal op die plasies is produktief. Ek dink hulle woeker goed met wat hulle het. Ek glo nie ons kan hulle met ons boere vergelyk nie. Hul
F C Boot2014-03-11Dit kan direk gekyk word op http://www.youtube.com/watch?v=j3JkpxqGagU. Dit is snaaks maar tog so tragies en tekened van die agteruitgang van Suid-Afrika se infrastruktuur veral in gebiede waar daar min gedoen word om omstandighede te verbeter.
Gelukki
2014-03-11Hahahahahaha!!!! ... dit moes eintlik net gelees het "vrou met pienk rok en selfoon aan die oor verdwyn in slaggat" ... die "swart" voor die "vrou" lees soos 'n Praag opskrif Jaco!
2014-03-11Beste Varkspek,
Ek verseker jou dat die Hindoes geen dogma ken wat hul Godsdiens as die enigste of sogenaamde "ware geloof" dweep nie.
Die Joodse is beide 'n lewenswyse wat enigeen kan nakom as hulle wil sonder om Godsdi
Reusedwerg2014-03-11Ek is nie in die Geloofsdebat betrokke nie. Ek wil en gaan ook nie daarby betrek word nie. Wat my egter aan die dink laat sit, is die reaksie van die nie-gelowiges oor die onderwerp. Vir ongelowiges ken hulle die Bybel besonder goed, nie dat ek s&eci
Eduan2014-03-11Hallo Jaco
Baie goed om te hoor dat jy darm steeds gaan stem en ook besef dat die DA sy Afrikaner stem nie waardeer of hoog ag nie.
Daar is wel een punt wat ek aan jou wil uitwys en dit is dat ongeag vir watter party jy stem, maak nie sa
Jaco Fourie2014-03-11Die Nuwe Testament is net so vreemd vir die Jood as wat die Quran van die Moeslems vir Christene is.
Die Nuwe Testament se boodskap van die Messias is heeltemal uit voeling met die van die Ou Testament (Torah) en die Tulmud, asook die Qumrum skri
Jaco Fourie2014-03-11F C Boot
Dankie vir die leersame inligting mbt. die seders van Lebanon. Ek is net nuuskierig. Hoekom is dit vir jou so belangrik dat Jesus nie 'n timmerman of skrynwerker behoort te gewees het nie?
2014-03-11Hello Wouter
Jy maak dit nie maklik nie as jy my toegooi met inligting nie, nê? Ek sal maar stadig begin en kyk hoe vêr ek kom.
Ek stem saam met baie wat jy hierbo aanbied, maar wil graag eerstens verskil met jou na aanleiding van die volgen
Maria Hendriks2014-03-10Haai daar. My naam is Maria Hendriks. Ek het Makwelane en die Krokodil geskryf.
Ek probeer met Piet Grobler kontak maak. Kan. jul
Dirk Rigter2014-03-10Kosie, daar's so 'n lekker Engelse gesegde, " if you want to fly with the eagles, don't feed with the chickens." Overgesetsynde in Afrikaans: " Trek jou tokse aan as jy op die groot veld wil bal skop."
Ons wag in spanning vir
Enjee2014-03-10Beste Jaco
Ek stem 100% met jou saam. Ek het vir dieselfde redes in die laaste verkiesing vir die DA gestem, maar gaan in Mei vir die Mulderparty stem nieteenstaande die feit dat die huidige leier my nie opgewonde vir sy saak maak nie. &nbs
George2014-03-10Kobus, ek was bly om weer jou naam te sien, want my vermoede was dat dit gesondheidsgewys sleg met jou moet gaan as jy so lank 'n stilte handhaaf. My blydskap was van korte duur want dit is nog steeds dieselfde KdeK van vorige jare wat homself op die skou
George2014-03-10Jaco, ek dink 'n groot persentasie mense sal met jou saamstem. Dink net Helen het die afgelope tyd self daarin geslaag om mense se dunk van haar te verlaag.
Daar is 'n professor van Potchefstroom wat sê die Afrikaner het sedert 1994 s
2014-03-10Cornelius,
Daardie, Jesus of Montreal, was en is een van my gunsteling films van alle tye. Dus 'n welkome herinnering. Net soos dit dan weer dui op 'n onderwerp wat ondersoek kan word. Die uitbeelding en vergestalting van Jesus in kuns
2014-03-10Hello Jaco,
Baie dankie daarvoor.
Dalk kan Chris die mitoligiese skool se argumente plaas. Ehrman doen so en weerhou ek my daarvan, maar sal dit komende uit Chris se verstaan daarvan, waardevol wees. Die kern idees van die mi
2014-03-10Dit is so dat daar van die "agnostici' is wat altyd na hul strooipop Kobus de Klerk sal verlang op die werf.
Die siamese tweeling Dirk Rigter Jaco Fourie, strook egter steeds duidelik uit dieselfde hart hierbo.Hierdie "volledige bydrae"
George2014-03-10Reusedwerg, dis 'n goeie brief. Die afsluiting maak my net effens naar. "Opgevoed" klink net beter as "opgebring".
Ek is ook 'n hotklou en trots daarop. Ons kyk effens anders as ander mense na die lewe en dit stel ons in staat
2014-03-10Hello Kobus,
Slaan my om met 'n veertjie!
Waar was jy?
Of dan, van waar gehasie?
Los my stoksiel alleen as attehus om te veg vir Jesus.
En nog steeds is jy nie tevrede nie.
2014-03-10Beste Jaco Fourie, WELKOM TUSSEN ONS REGSE GEKKEGRENSERS!!! ... ek hoop en bid daar is nog vele sulke moediges soos Jaco wat bereid is om hul ontnugtering in die Ingelse DANC se ZZ komedie te erken ... Katolieke Boeregroete (ja, niks hier is eintlik
Reusedwerg2014-03-10Dit was vir my moer snaaks. Aan al my pelle en kennisse gestuur. Hier by ons het daar nou die dag 'n VW Polo in een van Berea se strate "verdwyn" . Erg man erg.