Beste Wouter, dit wil vir my voorkom of ek op 'n belangrike artikel afgekom het, wat vir jou van nut mag wees. Dit staan in verband met die ongesteldheid waaroor jy vroeër geskryf het.
Jy kan dit aflaai by http://www.gaiaresearch.co.za/natstrat.html. Ek het nie probeer om alles te verstaan nie en dit sal inspanning verg om die hele storie onder die knie te kry, want die een artikel kan tot heelwat ander lei. Dit behoort nogtans die moeite werd te wees om die saak te ondersoek.
Groetnis en beste wense,
George B


Kommentaar
Hello George,